Verjaarsdae, herdenkings, belangrike datums

Hi julle.

Ons wil graag ‘n bladsy wy aan belangrike datums soos byv verjaarsdae, herdenkings en watter datums ookal van belang is vir elkeen van julle.  Ons wil graag erkenning gee aan elkeen en jou belangrike datum in jou en jou maat se lewe. Epos asb die inligting aan epos op die werf. 

Asseblief kan ons nie almal poog om Die Werf ‘n groot sukses met lekker lag, simpatie, huil en vrede te maak nie.

Dankie

Phibbie

Stuur na diewerf@live.co.za

Admin

 

77 Responses

  1. Hi Phibbie,

    Jinne maar julle is besig hier op Die Werf! Sal bietjie gereeld hier kom loer!

  2. Hi Zee. Jong dis my eerste keer met so iets en eks amper so iets vanne perfeksionis. Mens willit maar reg doen jong en vir elkeen iets beteken, al is dit net omme verjaarsdag of herdenking te onthou.

  3. Ledigheid is die duiwel se oorkussing Zee! LMGA!

  4. Eish, lag ek nou so hard dat my baas my wil laat sertifiseer…. my oog ‘vang’ toe nou die Blogroll!

    HEHEHE!!!!! Dammemaar laat julle my SMILE!!!

  5. Hiehiehiehiehiehiehiehie is pagoda wat so skerpsinning is.

  6. Hi Phibbie!!
    Ek’s bly ek het jou opgespoor. Lyk na ‘n lekker plekkie, sal beslis elke dag kom draai.

    Lekker dag Phibbie.

  7. Koekie: Jippppppiiiiieeeeeeeeeeeeeeeeeeee eks bly jys hier.

  8. Ek het vanoggend die mail wat ek ontvang het vir almal wat ek ken gestuur. Hopelik is almal wat daar op SSSB gekuier het, binnekort hier. Dit gaan lekker wees hoor. Kan ons so nou en dan ‘n vloekwoordjie uiter? Partymaal kan dit nie anders nie…hehe. Wil net weet of ons gesensor gaan word.

  9. Koekie

    Jy kan sê net wat jy wil. Hier bestaan nie sensuur nie. solank die ouens nie persoonlik met mekaar raak nie is alles klopdisselboom!

  10. Koekie: Jy mag nettie vir pagoda wil he as jou hero nie, want hys helemal te grys en oorie muur vir ons. hiehiehiehiehiehiehiehiehie.

  11. Waaaaaaaaaaaaaaaaat?!

  12. Grys? Jittetoggie….

  13. bwhahahahahahahahahahahahhahahahahahahahahahahahahaha

  14. Thanx julle. Belowe ek sal nie persoonlik raak nie.
    Nee wat ek sal maar verby ou Pagoda hou…hehe. Ek dink ek het genoeg gehad van heros!

    Ek’s besig met ‘n koffietjie en ‘n peanutbutter & stroop broodjie. Flippet, ek het lanklaas so broodjie geeet. Bring memories terug van my skooldae af.

  15. Hi Julle
    Comment nie baie maar gaan net so gereeld lees soos met SSSB-Goeie idee van jle en strongs vorentoe.
    Is somr kwaad v Steve dat hy os so gedrop ht mar sal hom vgewe n hoop om gou w van hom te hoor

  16. Hi Lepel,
    Ek voel ook so. Ek was baie verbaas oor die skielike besluit, maar nou ja dis iets wat ons niks aan kan doen nie. Sal maar hier by die werf kom kuier.

  17. Howzit Friends and foe`s.

    Lyk my ek moet hier kom stir.Phibbie ja ek stuur die inligting miskien kry ek dan die jaar my “groot” geskenk as ek verjaar.

    Lekker dag.

  18. Howzit Koekie, Zee en Platterfuss.

  19. Brein: Watse geskenk soek jy? ‘n harley offe ding seker weer. Welkom aan almal wat ek noggie gese hettie.

  20. Nee Phibbie as jy SSSB gereeld gelees het sal jy weet, vat `n dagaf en vind uit.(lol)

  21. Hey Brein tsk. Ek wassie solank op SSSB nie man, al voelit vir jou solank en asof jy my persoonlik ken. hiehiehiehie. Se my nou want ek kan nou nie op SSSB gaan en jare se goete gaan kyk nie. Verlos my uit die spanningsoomblikkie uit. Wees nice met my samblieg tog. Phibbie wonner of daai klink soos smeek. GA!!!!!

  22. Wel uhm uh ……. `n gaan kyk op 24 November 2007 `n dag na my verjaarsdag, miskien sal jy geskok wees.Zee sal dalk weet.

    Hastilla vista.

  23. Brein se my bietjie was jy by Steve se blog gewees. Daai tyd was ek noggie daar nie en nou kan mens geen argief materiaal kry by steve se blog nie. Zee kan jy dalkies help. Brein dit vat baie om my te skok ne. lol

  24. Toets 1 2 3 4 5 6 7 8 9

  25. Hmmmm daai lykie soos ‘m roos nie ne? Eish

  26. whoooooooooooooohoooooooooooooooooooo disse roooosssssssssssssss!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! dankie pagodatjie. Jyse skattie vannie ou grysaard

  27. hmmmmmmmmmm nous ek confused erg

  28. Phibbie wonner of sy nou unconfused is

  29. Ek sien ‘n roos…jy’s reg!

  30. Hallo Julle ek is bly om so klompie ou vriende van SSSB hier te sien. Hoop julle geniet dit saam met ons hier
    Hallo Phibbie

  31. Ek sien weer die roos!

  32. En daars hy weg

  33. Die werf – ek dink jy sien “dinge”…hehe..

    Phibbie – ja, die Brein is al lank op SSSB. Hy kon lekker stir hoor. Maar ons almal laaik hom kwaai. Ek kan iets onthou van sy verjaarsdag – ek wonder of dit nie ‘n kar of vis-stokke was nie. So iets. Ons sal maar vir Zee moet vra.

    Howzit Brein – jippieeeee! Nou moet ons net vir Whight Knight ook hier kry.

  34. Koekie
    Ek wens ek sien dinge. Dit impliseer dat ek groen doffelgras rook en na vandag wens ek ek het so iets op my gehad.

    Die roos is Phibbs se avatar. Maar die ding verskyn en verdwyn soos David Copperfield.

  35. Hi Parkes. Hoop dit gaan al beter met jou.

  36. Bwhahahahahahhaahahaha is my roos nou topic of conversation. Ek toor met julle. hiehiehiehiehiehie. O nee is Pagoda wat toor hyt hom opgesit of dalk nie. bwhahahahahahahahahaha

  37. Die Werf – O, ok nou verstaan ek. Ek sukkel bietjie om Phibbie se avater te sien. Die prentjies wat ek sien is baie, baie klein. Kan julle nie dalk die tyd wat mense comment ook by die datums sit nie. Dit help nogal as jy net so nou en dan kom inloer en sien wanneer die laaste persoon gecomment het. Wonder maar net.
    Hulle se doffelgras is blykbaar goed vir die gesondheid..hehe..

  38. Elke “theme” het sy eie opsies wat hy na die tafel bring. Ek speel met die idee om die theme te verander sodat daar op seker gedeeltes meer klem gele word. Ek wil ook met die verandering kyk of die navigasie op die blog kan verbeter.

    Watch this space!

  39. Lyk dit beter Koekie?

  40. Koekie as jy so regs oppie site kyk ne. Sal jy die laaste comments sien en waar dit gemaak was. Maar ou grysaard is so oulik dalk dit hy nog die tyd by. Hiehiehieheihiehie. Anyway die roos is nou weer weg en is nou weer piramide. Bwhahahahahahahahahaha. Eish is funny man. Phibbie wonner of die walms so ver oor provinsies sal trek

  41. My liewe f@k. net as ek my rug draai change als. Sjoe

  42. Pagoda: Ek like dit baie baie meer. Is meer user friendly ne.

  43. Phibbie ja man dit gaan nou goed, ek was net bang maandag toe ek weer moes werk toe. Het maar mooi gekyk voor ek by die werk indraai en uitklim.

    Ek sukkel nog net met die workmans comp, ai die klomp is treurig daar, ek het vanoggend weer vorms daar ingegee wat hulle weggooi. Ek wag net dat hulle my man se eis uitbetaal dan sal ek wragtig koerante toe gaan.

    Julle moet n lekker aand he, ek moet more na die Sandton Convension Centre toe gaan vir n expo, sal seker maar die hele dag daar moet sit, ek wou eintlik siek speel more.

  44. Hehehehehe Parks. Sukkel sal jy met die lot.

    Nou ja. Lekker aand almal. Onthou om julle datums te stuur na Pagoda toe asb. Ons wil dit graag goed doen.

    Soet wees en gedra julle ne. Grysaard…… los daai groengoedjies ne. lmfga

  45. Al van my wat grys is is die goed wat tans na die mal dag uit my ore loop en een of twee holhare.

  46. Flippen jel Werf, dit was vinnig. Wel gedaan, dit lyk al klaar baie beter. Thanx!

    *mwah* -Spesial soentjie vir al jou harde werk.

    lmga @ …uit my ore loop en een of twee holhare.. (Hoe weet jy, kyk jy in die spieel?)

  47. Die grys holhare is harder as die ander.

  48. Die Werf – nog net een vragie dan sal ek nie weer pla nie. Noudat jy dit so bietjie opgedollie het, nou kan ek nie meer die avaters sien nie. Ek’s maar stupid as dit by sulke goed kom.

  49. Werf – Bwahahahahahahaha……… ag nee man, ek gaan nou voel of ek ook gryses het.

  50. Die avatars pas nie by die theme nie. Daars net 5 themes om van te kies wat 3 “collumns” het. En van daai 5 is die een die maklikste om te navigeer.

    Ongelukkig is die downside geen avatars in die comments maar ten minste tye wat comments geplaas word!

    Hoop dit antwoord die vragie

  51. Ok, thanx. Ek stem, die comments met die tyd lyk baie beter en lees maklik.

    Anyway, sal more of dalk later weer kom inloer.

    Lekker aand vir almal.

  52. Hoe lyk dit ek is eerste vanoggend,
    Sommer (Zee) bly om te sien jy join ons hier op diewerf.
    Phibbie ek dink as RickyLouw jou foto sien join hy ons elke dag of hoe?
    Julle moet lekkker chat en werk vandag ek gaan nou Sandton Convension Centre toe ons het n stalletjie daar (RAIL SHOW) as daar iemand dalk daar gaan wees ons is by SIBANYE
    Groetnis

  53. Het net gou kom hallo se vir almal. Dit reen katte en honde hier by ons.
    Gaan gou Pta toe ry, sal later weer kom inloer.
    Hi Parkes en Zee.

    Lekker dag vir almal.
    Phibbie moet net nie te hard werk vandag nie.
    Howzit Die Werf?

  54. Parkes: nee man dink jy lovertjie gaan weer begin smeek. Bwhahahahahahahahahaha.

    Koekie: ek werk altyd hard. lol

  55. Hi julle,

    Phibs, as ek reg onthou het Brein iets in die rigting van ‘n threesome gesoek vir sy verjaarsdag… hehe!

    Julle werfie lyk al mooi!😉

  56. Dellie, ek dink jy is heeltemal reg…. kan ook so iets onthou!

  57. ‘n Threesome?

    Hoop hy praat van twee dames en hyself.

    Ek hardloop dat my hakskene klap as dit anders om is!

  58. Dellie: Dankie lol

    Brein: Dammit ek weet jy gaan my slag maar ek moet vra: 2 dames en 1 man, 2 mans en 1 dame, 3 dames, 3 mans. Jy en 2 dames, jy en 2 mans, jou vrou en 2 dames, jou vrou en 2 mans. Hiehiehiehiehiehiehie. Phibbie koes solank

  59. Dankie Dellie!! 😀

  60. bwhahahahahahahahhahahahahahaha hier kom k@k ek sienit sommer

  61. O ja, nou onthou ek ook. Hy wou nog altyd ‘n threesome gehad het……whahahaha… ek skeur my hol. Flippet Phibbie ons moet plan maak vir hom.

  62. Nee koekie. Hoe nou? Hy moet eers se wat sy voorkeure is. Hiehiehiehie dalk moet ons pagoda inroep virrie brein. So ons moet eers seker maak. Phibbie huil soos sy lag.

  63. Daars pille vir wat jy het Phibbs! LOL

  64. bwhahahahhahahaahhahahahahahahahahahahahahahahahahahhahahahahahahahahahahahahahahahahahahahahahahahahaha

  65. 😆 Julle is stout!😆

  66. hiehiehiehiehie. Ja Dellie ekke wag vir Brein om my oorie kole te haal

  67. Hi almal,

    Besig om klaar te maak vir die Hugo Nieuwoudt cd launch vanaand, reen lekker hier, geniet die dag verder,

    twisted sister

  68. Koeksister middag. Is dit dieselle Hugo wat Valerie sing of nie?

  69. Wel ja Dellie en Zee het geheue soos olifante. Dis `n threesome njammies, met twee mooi vrouens of my vrou en nog `n mooi vrou.Ek IS NIE `N MOFFIE NIE!!!!
    I LUV woman.

    Ja toe ek veertig word sou my vrou vir my dit gereel het, maar sy het daarteen besluit.Arme arme ek.Mens mag maar seker fantasies he of hoe.En verlede jaar op my jeuglike 44ste verjaarsdag gee sy my `n “Beacon Threesome chocolate” voor al my vriende hulle het lekker vir my gelag.

    Sy se enige vrou wat met my oor die tou sou trap sal sy `n drieangelhoek die soort wat aan Rapala kunsaas geheg word in daardie vrou se grot van genot laat opdruk.

    Maar reel maar vir my ek sal die marrakas vat.Fok hierdie blog gaan nog gatskop en julle almal voel soos family.

    Hastilla Vista.

  70. Wie gaan ek Saterdag by Emporers Palace sien by Steve se Kris Kristofferson konsert??

  71. Nou kan ek eers sien waar almal kuier! Ag, ek hoop regtig dat al die sssb-bloggers nou hierheen sal kom… Sterkte phibbie-julle-
    Mag hierdie blog die beste word!!!

  72. Hi almal

    Dis lekker om julle hier raak te lees.

  73. More almal,

    Wat ‘n lekker show!!!!. het my gate uitgeniet, drink nou 2 disprins, het bietjie hoofpyn, miskien te veel sjerrie…… of ek dink dit was die rooiwyn?…….miskien die witwyn….. kan nie meer onthou nie.

    >sug< dit was nice, die mannetjie kan maar sing, Phibbie, nee ek dink nie hy sing Valerie nie, van sy liedjies is “as jy by my bly” en “ek wil lewe vir more”, net om ‘n paar te noem.

    Almal wat daar was sê hy is die nuwe Kurt Darren. Gooi nogal lekker lyf rond.

    Geniet julle dag verder
    twisted sister 🙂

  74. More Almal

    Dankie koekie. Sal maar kyk vir die cd. Koekie al wat help vir daai ne, is ‘n bier. Hiehiehiehiehiehie

  75. Julle laat my sommer weer “mens” voel, nou kan ons ten minste nog steeds kontak behou met mekaar. Julle rock mensies – een van die dae is Die Werf een van die top top blogs🙂

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: