Definisie van kleur

Het julle al ooit gesien hoe fyn gedefinieer kleur is op diere, soos ‘n klein bokkie.  Die onderskeid tussen die wit en die bruin.  Dis so beslis maar so fyn en soms asemrowend as mens net mooi kyk.  Ek het die voorreg gehad om ‘n klein duikertjie groot te maak.  Hy was die mooiste ou dingetjie.  Bleddie stout.  Ek het nog iewers fototjie van hom onder my tafel, sal soek vir dit.  Wat van voëls?  Gisteroggend sien ek ‘n loerie en verwonder my aan die kleure.  En dan nog ‘n suikerbekkie.  My absolute favourite is ‘n pienk flamink.  Maar is so baie wat mens mis as jy nie mooi kyk nie.  Kyk julle mooi na sulke goed of nie?

2 Responses

  1. Net vir die interessantheid het julle geweet enige voel kan 200 000 keer beter sien as `n mens en roofvoels tot 800 000 keer beter as ons homosapiens.Voels kan ultravioletstrale sien en daarom as hulle na mekaar kyk lyk `n tortelduif nie vaal/grys nie, maar kom sy ware kleure tevoorskyn enige voel is kleurvol.Ja kleure is lewe.

  2. Dis amazing Brein. Eks mal oor die kleure van die natuur en hoe dit saamsmelt. Dit laat mens sommer goed voel

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: