Maak my hartjie bly om dit te sien…update

Top WordPress.com blogs today

  1. Die Werf – kom skrop en kekkel as jy wil
  2. Onder die Maan en Sterre…….
  3. Dellie se Dinge
  4. Da Mario se gepraat…

Vat ons bloggers oor of WAAAT!!!!

Sorry vir die soetsappige prent maar ek neem aan hier’s meer dames as mans so …..dê!!

 Top Posts from around WordPress.com

Fastest Growing WordPress.com blogs

  1. Xanika’s Weblog
  2. Meermin se blog
  3. Biegblok
  4. Snow White in Canada
  5. Boer in Ballingskap
  6. Die Werf – kom skrop en kekkel as jy wil
  7. Pikkelik se Blik

 …sê niks meer nie

 

36 Responses

  1. Whooooooooooohoooooooooooooooooooooooooooooooooo kyk nou net. Mooi man. Mooi prentjie patches.

    baie geluk Pagoda

  2. Patches? Ek’t daai prent gepost!!!!

  3. Wow!!!! Geluk julle!! Baie nice. Ek is seker ons kan ‘n ou ietsie nuttig…… ek is mos in elkgeval altyd dors ..

    Tjorts op “Die Werf”.

    Trots op julle.

  4. Watse prent praat julle heeltyd van? Waar kan ons Patches se prentjie sien?

  5. Die dolfyne
    Maar dis nie patches se prent nie

  6. Thanx Pagoda.

  7. Ek was maar nog altyd ‘n sucker vir “soppy” goete, jou prentjie is dierbaar.

    Ek het verseker nou iets BAIE sterker as koffie nodig – een helse dag gehad!! Wie skink hierrond – ek het vandag ‘n emmer…

  8. Phibbie pass sommer vir elkeen bottel rooietjies. Laborie reg Koekie?

  9. Netjies! Julle groei mooi. 😉

    Ons sal ietsie moet klink daarop. Het julle nog lepels, of drink ons hier uit die bottel uit? :mrgreen:

  10. Bottels Dellie Bottels vandag. Hiieeeeeeeeeehaaaaaaaaaaa. Phibbie voel nou sommer soos ‘n cowboy nee cowgirl moet dit wees ne

  11. Bwhahahahahahahahahahahaha Pagoda so jyt die inskrywing gedoen en nie Patches nie? Of hoe nou? lmfga!!!! try jy ons nou confuse of moet ek my blonde strepies uitpluk

  12. Phibbie – hehe….. enige iets onder ‘n prop is reg dankie. Miskien moet ons maar hier begin met kristal bottels, he?
    Phibbs, ek het jou foto gaan kyk – impresive hoor. Glad nie hoe ek gedink het jy lyk nie.

    Thanx Dellie – drink jy saam met ons een?

  13. Dankie Koekie. Daai is een van my special fotos maar ek sal oppe later stadium vir julle vertel van daai spesiale fotos van my. Maar dankie anyways vir die kompliment. Btw hoe het jy gedink moet ek lyk?

  14. Baie geluk julle ek sal `n koppie koffie neem dankie

  15. Het gou die POST GE-UPDATE! Ons feature op DRIE LYSTE!

    Top posts is “Nuwe blad bygevoeg”

  16. Phibbie – ek het geweet jy gaan vir my vra hoe het ek jou voorgestel. Om die waarheid te se, ek weet nie eintlik nie maar dit was nie soos op jou foto nie…haha.. Maak dit sin?

  17. bwhahahahahahahahhahahahahaha. Ek dog jyt my gesien met krullers innie hare, rooi lippe, slippers, gown en siggie innie mond wat uithang? Hehehehehehehhehehehehe

  18. Baie geluk, sien ek is ook darem daar iewers, en onse Dellie ook is maar gewoonlik daar heelbo!! Maar net ietsie, dit verander by die minuut hoor!

    Dellie, ek het nog my ROOSKWARTS kristal emmer, skink maar vir my ook so ietsie!

  19. Cheers julle!!! Ek los vir julle so paar bottels sjampanje…..
    Goeie werk wat julle doen!

    😉

  20. Hi Zee. Vir die minuut gaan ons dit maar geniet lol. Dellie gee bottels uit vandag

  21. Dankie Wipneus

  22. Phibbie, maak geen fout nie, ek loer gereeld daar 😥

  23. Hehehehehehehe. Ag toemaar Zee ek pass sommer nogge bottel want Dellie sn lykie genoeg vir jou nie. lol

  24. O jinne ek wou eintlik 😳 wys… *bloos*

  25. Phibbie – NEE!!! Ek het jou beslis nie as ‘n Tannie Stienie gesien nie …whahahaha….

  26. Bwhahahahahahahhahahahahaha koekie.

    Hiehiehiehiehie Zee

    Nou ja eks klaar virrie dag. Gaan more bietjie laat wees. Geniet die aand en onthou julle datums.

  27. Bye phibbie. Lekker aand.

  28. Ja die Laborie wag, maar lyk my is in “vain”? skuus die pun, lmga.
    Ek moet eenvoudig net se die is ‘n verfrissende blog. Die mense wat deelneem netso. Hou asb so aan almal van julle!
    Julle vat die grom weg en sit ‘n smile op[ my gesig.

  29. Mooi so julle!!!!! Maar Afrikaans is darem maar lekker! Geen ander taal mix ook so lekker soos ons s’n nie, so go werwers go!

  30. GROOT skoene om vol te staan – doet so voort! Goeie idee gewees Pagoda, blitsvinnig.

  31. Sien ek was nog nie eens hier nie en daar is ek al klaar in die k@k ! Julle moet nou nie met my so vroeg in die dag baklei nie hoor, ek’t nog nie my 10de beker koffie in vir die dag nie. Julle moet ‘n bevange dag/aand he daar in SA!!

  32. Phibbie, laaik jou foto vrou! Pagoda, not bad not bad at all……. maar dit lyk of ;n moerige mens kan wees so op ‘n slegte dag, willie met jou moeilikheid soek nie, ek sal dit los vir die ander bloggers 🙂

  33. Patches
    As jy verwys na daai foto van my…dit was geneem tydens my ram party en daai glas was aan my hand vasgetape met maskeerband. En natuurlik met so ‘n glas wat jy nie kan los nie raak mens mos heel jolig!

    Ek’s nie so bad nie. Al wanneer ek rerig die josie in raak is wanneer die mense rondom my van die pad af raak, …mentally!

  34. Patches: dankie

    Grompie: Dankie vir jou posting, maar kry vir jou die een hoor. .l. tsk

  35. Oulike idee julle en geluk! 🙂

  36. Roer: baie dankie kom kuier gerus weer

Leave a reply to phibbie Cancel reply