Nuwe blad bygevoeg

Gaan loer seblief na “Bloggers Rym”…die ekstra blad bygevoeg vanmore.  Gee jou kreatiewe sy ‘n dag in die son!  Ek wil graag daardie blad weekliks update met nuwe gedigte, stories, ens.  So laat loop!

9 Responses

  1. Ek kan nou nie onthou nie maar was dit White Knight wat sulke mooi gediggies geskryf het op SSSB? Kan ons haar nie ook nader vir haar kontribusies nie?

  2. WK is ‘n man. 🙂

  3. eish ok Hy dan lol. Waar kan mens hom kontak

  4. pagoda 32…mail my so bietjie asb…platkuif@bosparra.com…tx!

  5. ek het op die kletskamer vir hom gesê Phibbie, maar hy het nie gereageer nie, sal later weer met hom chat

  6. Dankie Koeksister.

  7. Hi Phibbie,
    Dis ‘n oulike idee. Ek sal bietjie my creative juices laat vloei… wie weet ek kom dalk met ‘n wenner na vore.
    Ja, White Knight moet vir seker sy gedigte hier kom plaas. Hy kan! Ek hoop hy kom hier uit.

  8. pagoda moet die krediet kry vir die een Koekie. Dis vir my vreeslik lekker om te skryf en my gedagtes op pen vas te le. Ek dink noual klaar wat ek more gaan skryf.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: