Seks – Kontroversieel of nie?

More Almal.

Ek sien dit gaan baie goed hier.  Ek se sommer byvoorbaat dankie namens Pagoda en myself dat julle ons nuuswaardighede kom lees.

Gisteraand toe kyk ek die Groen program op Kyknet.  Ek onthou die volgende stelling:  Net mense en gorillas het seks vir plesier.  Nous daar kontradiksie:  Net mense en dolfyne het seks vir plesier.  Confusing ommie minste te se.  Wat is julle opinies?

 

7 Responses

  1. My ouers het net seks vir procreation. Dus net twee keer…
    …en toe word ek wakker…

  2. HAHAHAHAHAHAHAHA

  3. bwhahahahahahahahahahahahaha. Moes boring enne helse wake-up call gewees het. gelukkig is ons nou in moderne tye. Pagoda: Nou Jacques was nr 1….dit jou eerste keer. Hoe lank voor jou 2de keer? Onthou maggie vir plesier wees nie. hiehiehiehiehie

  4. Dan kan ek maar my totter retire…want JJ is die LAASTE!!

  5. bwhahahahahahahahahahhahahahahahaha shit julle ek kan nie die hele dag hier sit en lag nie. Ja Pagoda ek wil daai retire sien asb tog net.

  6. Kyk ek Die Brein se nog altyd as seks sies was, is daar vandag sesbiljoen siese op aarde.

    Maar ek like sies kontroversieel or te not.

  7. lmfga!!!!!!!!!!!!!!!!!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: