Voorspel of nie?

My na ander post vandag het ek toe sommer verder gedink en ek wonder hoe mans en vrouens voel oor voorspel.  Verkies vrouens die voorspel om te begin die oggend voor die aand?  Ek vermoed mans se voorspel is nie so lank nie? Of hoe?  Dit laat mens wonder hoe elkeen voorspel sien en wat is voorspel.  Vir my begin voorspel ‘n glimlag enne koppie koffie, met lekker geselsie en dan so effe van ‘n flirtery en dan miskien deur die dag ook.  Die simpel “dreig” oproepie deur die dag. Lekker rooiwyn die aand by die huis.  Saam kosmaak en sommer net saam wees. Hmmmmmmmmmm dan moet daai mos nou elke aand wees. Hiehiehiehiehie.  Hier sal ek nou maar eerder afsluit want hier kan DIK geheime uitkom.  Bwhahahahahahahah

40 Responses

  1. lo daar phibbie
    ek stem met jou helemal saam as daar die aand gekafoefel moet word moet daar DEFINITIEF ‘n VOORSPEL wees deur die dag sodat altwee sommer lekker die aand kan speel. ‘n stoute sms, stout e-mails en als wat gedoen kan word. Hoekom was dit so lekker om mekaar te kon sien voordat jy getroud was. Hoekom het die mans opgehou met die voorspel. Hoekom het hulle opgehou om jou te bederf? Is die fout by ons vrouens of wat? Ons kan dit nog baie lekker maak as ons net bederf word soos ouds.

  2. Eks jonk en jikkerig

    En EK bloos van dit als…goeie heiland

  3. NOU DINK JY NIE 40+ KAN OOK JONK EN JIKKERIG WEES NIE-SAL WIL SIEN HOE IS DIT OOR 10 JAAR BY JOU MET NOG KINDERTJIES EN MAMMIE IS MOEG EN JY WIL SPEEL. DAN SAL DAAR ‘N BEDERFIE MOET KOM OF HOE?

  4. Voorspel / Owerspel
    deur Pagoda32

    Twist ‘n nippel
    lek ‘n tet
    Ry my kruppel
    Dit was vet pret!

  5. Hi Bokka. Thanks Doll. Ek het geweet ek kan op jou ondersteuning staatmaak orals en met als waarmee ek besig is.
    Ek weet net nie of voorspel vir my so belangrike deel is nie. Wat wel vir my belangrik is, is dat ek reg behandel en hanteer word altyd en met respek.

    Pagoda: Hoe nou? Ek dink jy sal baie lesse hier geleer kan word tussen ons. Hiehiehiehieie

  6. Bwhahahahahahahhahahahahahahaha jeez ou grysaard ek het nou rerig gedink jys baie slimmer as dit. Hiehiehieheihie. Daasy bokka se hom bietjie sy baby is nou 3 maande oud sy beurt gaan nog kom

  7. Lmga vir Pagoda🙂

    Maar ja, ek soek ook so ‘n bietjie van ‘n “hint” anders voel jy later net soos ‘n gat in die matras. Maar sodra jy in jou 40’s kom, tel dinge bietjie spoed op. Ek begin te loop met ‘n smile heel dag op my gesig………….

  8. Dis van mamma bederf dat ek met die laitie sit. Sy’t so warm geraak toe sweis ek vas!

  9. Koeksister: ek stem vir daai een beslis. Dis asof die wereld oopmaak op 40. Ek het nog die hele tyd gewonner hoekom ek so vriendelik is vir die laaste 2 jaar. Hiehiehiehiehie

  10. bwhahahahahahahahhaahhahahahaaha eish pagoda. Ek dink eerder is annersom. Mamma was so lekker so besluit jy sommer jy sit vas

  11. Hehehe, Phibbie nou weet jy🙂

  12. hiehiehiehiehiehie jip nou weet ek. Ek weet ook nou hoekom pappa so smile en happy is. LMFGA!!!!

  13. ONTHOU NET VROUENS RAAK BY 40’S BAIE WARM EN ONTHOU NET DAN KAN ONS SWEIS EN ……………OPPAS DAT ONS NIE ANDERS SWEISERS SOEK NIE WANT DIE SWEISER MOET DIE WERK ORDENTLIK DOEN!!!!!!!!!!!
    MY PAPPA HET OOK NOU BEGIN SMILE PHIBBIE WANT EK HET BESLUIT HY SAL NOU REG MOET BEGIN OF OF OF OF JY WEET MOS

  14. Pagoda enige ou kan ‘n paal plant (seuntjie) maar dit vat ‘n ingeneur om ‘n tonnel (dogtertjie) te bou, so ek het 2 dogtertjies en dit is my man se sêding as die mense wil weet hoekom ons nie ‘n seun het nie.

    Wat voorspel betref, die moderne tegnologie help so bietjie, sms’e en emails. Dit doen wonders. Glo my.

  15. bwhahahahahahahahahahahaha ja bokka ek ken jou mos en ek weet. hiehieheiehiehie
    Beertjie: mooi gese

  16. BEERTJIE, GELUKKIG IS DIE NET DAAR OM OULIKE EN STOUT PRENTJIES VIR PAPPIE TE STUUR OM HOM IN DIE MOOD TE SIT MAAR AI MYNE IS BAAIIEE DOM OM MET DIE PC TE WERK – EK MOET ALTYD WAG VIR IETS WAT HY WEER VAN IEMAND ANDERS KRY!!!!!!!!!!!!! SIEN HY IS AL OOR DIE MUUR MET DIE VAN GOED-HAHAHAHA

  17. eish ek skree nou soos ekke lag. Bokka daai caps ek weet jys geesdriftig, maar jy lyk nou aggresive ook. lmfga.

  18. Hier gaan ek liewer niks sê nie het my deel gehad, en vergeet van die dinge, oud word is nie `n grap nie, maar ek stem vir die 40+ maar dan is die mans oor die muur, hie hie hier kom `n ding.

  19. Jy’s reg…mans is dan oor die muur…

    Die muur ge-scale, afgebliksem aan die anner kant, ‘n nuwe haarstyl en ‘n afslaankap sedan gekoop en gaan club.

  20. bwhahahahahahahahahahahahahahahahahaha. Ja se die ouman mette grys hare……sorry holhare en nogals 2 of issit nou 3. Ja bytjie ou word issie vir sissies nie vra vir Pagoda. hiehiehiehieheiheiheiheie

  21. Phibbie nee fokkit dit vat `n leeftyd om jou opgecharge te kry, ek sal maar eerder verby hou.(lol)

    Nee ek stem saam veertig en oor veertig is mens op jou warmste en dan`s jy soos ou belee wyn.Voorspel is `n moet en hoe langer hoe beter maar fisiese voorspel en die kwaliteit van die daad is ook tone beter as vroeer jare en nou is die uithouvermoe en stamina ongelooflik. Almal wat nog nie veertig is nie julle mis uit mense.

    Net `n lekker tip vir almal gaan na jou naaste seks shop en koop `n bottel INTTIMO AROMATHERAPHY MASSAGE OIL , DIE FORBIDDEN FRUIT GEUR en gee mekaar dan `n boddy to body massage en speel oor en weer. Dit kos sowat R180.00 VIR 200ML.

    Shit nou moet ek gou huis toe gaaan baaaai.

  22. Phibbie gluur na Brein en se: lees wat ek se behoorlik tsk. ek mos gese. Anyways eks hot gebore. Bwhahahahahahahahahaaha. Brein tel ‘n piekniek mandjie met goedjies in ook. Hiehiehiehiehiehie. Phibbie wonner oor daai forbidden geur. Innie stort of oppie bed brein?

  23. Ai fokkietoggie

    Sê mos Die Brein is die grootste seksorgaan…

  24. bwhahhahahahahahahahahahhaha hang af van wie jy praat en wanneer

  25. Die Brein

  26. bwhahahahahhahahaahhahahaahhahahahahahahahahahahahahahahahahahahahahahaha. Dis nou dieselle een wat jy nie meer gaan gebruik nie

  27. Pagoda32 jou bliksem!!! BWAHAHAHAHAH!!!!

    Ek se mos as jy my brein oopsny sal jy 1000000000 klein uhu uh uh daarin kry.

    Phibbie op die bed of op die TV kamerstel op die mat ons het `n groot duvet wat ons gebrui vir sulke clashes.Ja `n piekniekmandjie met toys in tel ook.(lol)

  28. bwhahahahahahhahahahahaahaha. Jy sien ek kan ook dink. Hiehiehiehiehiehie. Ek sal maar ‘n duvet uitie kas moet ruk Brein. Maar hoekom nie inne stort nie?

  29. Want die stort spoel al die lubrication weg.

  30. Brein: EK hettie gese ek maak die stort oop nie het ek? HIehiehiehiehie

  31. Phibbie het juis nuwe stort om te toets. Hiehiehiehiehie

  32. “forbidden fruits……………………!” Voel ek nou soos Eva van ouds “)

  33. Koeksister: Ek gaan vandag al daai forbidden fruits koop. Gelukkig het ek ou duvet by die huis. miskien moet ek sommer room ook koop en pynappelringe. bwhahahahahahahhahahahahahahahahhahahaha. Arme pappa

  34. Ek wil nie eers raai waarvoor die pynappelringe is nie!

  35. Pagoda: Ek kan jou in detail vertel, maar eks seker jou verbeelding kan mooi op loop gaan so ek gaan dit los vir jou verbeelding. hiehiehiehiehiehiehie

  36. Klink soos ‘n kermis speletjie…regop stok en gooi drie ringe…

  37. bwhahahahahahhahahahahhahahahahaha. Ja sal net eers panelbeating aanie pynappelringe moet doen. Hiehiehiehiehiehiehiehiehiehie. Nee ons gooi niksie ne, anners kan die stok omval. Phibbie sak haar kop in skaamgeit

  38. Lmga !!!!!!

    Pynappelringe!! hehe🙂

  39. Eish

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: