Ek’s terug…en lus vir werk!

Goeie dag mensies…

Laat die emails kom, laat die posts kom…ek’s lus vir werk!  As daar enige vrae is of dalk enige versoeke, stuur seblief na diewerf@live.co.za

Ek sal onmiddellik daaraan aandag gee!

5 Responses

  1. Hmmm duidelik nie Blou Maandag by jou nie, neem ek aan?

  2. Shit ek het nou iewers gelees van jou naweek. Kan nie nou onthou waar nie, maar ek is bly dit het goed gegaan.

  3. Hallo daar, ek neem aan jou naweek het toe goed afgeloop? Het jy my e-mail gekry met my foto en birthday? Laat weet asb. Wel ons chat later weer, jy moet ‘n fabulous dag he.

    Groete vanuit Hawkes Bay

  4. Patches

    Ek het ja…

    En die naweek was nie te sleg nie, behalwe vir die feit dat die hond van my ouers (nou 11 jaar oud) Vrydagaand ongesiens die werf verlaat het en nou geheel en al soek is!

    Het so dempertjie op die naweek geplaas…

  5. Ek’s bly om te hoor jou naweek het goed afgeloop. Sien jy’s erg lus vir werk so ek hoop jou wens word vervul….hehe. Lekker dag vir almal.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: