Hoe kwaad was jy al?

Was jy al so kwaad?

 

Lees hier en sê my of jy al so kwaad was…wat’s jou storie?  As die taal te kru vir jou is, hou verby LOL!

14 Responses

  1. bwhahahahahhahahahahahahaha nie kwaad genoeg om so brief te skryf nie.

  2. my mening is ‘n sagte sissende antwoord nee wat ek sal nie vloek nie. dit baat niks. die ou wat so kwaad word, het die argument verloor..

  3. Prok: Mr Cool himself…lol. Eks bly ons sien jou hier.

  4. whahaha…. goeie een. Hierdie ou is goed moerig. Ek dink ek moet die brief copy vir future use…hehe.
    Ek was ook nog nie so kwaad nie.

  5. NOu ja die Maandag blou sommer donkerblou is nou verby. Dankie vir al julle comments en ondersteuning. Sien more met hopenlik iets meer ligs. Lekker aand vir julle almal.

  6. ummm… ek (bloos) moet bieg… hulle moes toe my vinger afdrukke neem… jy sien…. ai…

    die selle was erg koud… en daai d@n$rse prokereurs rekkening nie eens te praat van die hospitaal rekening nie…

    een ding is verseker… hulle het nie meer die moed om my krag af te sit nie…

    sorry prok ek weet ek het geloose…. ma party keer wil niks anders werk nie….

  7. As tjol praat ‘n siekte was…LOL

  8. 😆 Nee wat, was al goed moerig, maar nog nooit so erg nie. Ek’s maar ‘n baie melow and mild tipe mens. Miskien het my Calvinistiese opvoeding iets daarmee te doen, whahahaha, maar ek kry swaar om ander mense sleg te sê!

  9. Dis nou gatvol verby.Ek neem die ou nie `n oomblik kwalik nie.

  10. Hi julle almal,

    so bly ek het julle klomp hier opgespoor, mis Steve se blog, hier spoeg julle almal toe , Brein, Phibbie, bierpens, Prok, lekker om julle almal weer raak te lees
    sal weer hier kom inloer.

    Ida

  11. Welkom Ida!

    My magtag!

    Kom gerus weer!

  12. Hi Ida

    Baie Welkom. Eks bly jy kon ons vind. Laat weet maar die anner wat ons ook soek asb.

  13. Sjoe Phibbie
    Maar jy’s vroeg by die werk!

  14. Hehehehehe ja 07h15. lol.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: