Nuwe blad – “Wenke”

Gaan loer gerus.

Hier’s ons “disclaimer”.

Die rate daarin saamgevat is ongetoets deur die redaksie van Die Werf.  Ons aanvaar geen verantwoordelikheid as die rate daarin saamgevat jou in Jekkyl & Hyde verander nie.  Nog minder verwag ons foto’s in ons mail bokse wat vir ons wys hoe jy nou drie oë het, twee totters of 6 borste.  Die resepte daarin vervat is NIE verkry by hekse, towenaars of sirkus sigeuners nie en as sulks verkoop on snie die rate daarin vervat nie.

 

Met ander woorde…Dis heel waarskeinlik heeltemal skadeloos en mag dalk net help met daardie alstige probleempie, maar as iets verkeerd gaan is jy op jou eie!

Lekker lees!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: