Seks Onderrig Taboe? Hoe nou?

Ek het iets baie interresant gelees so paar uur gelede.  4 Studente in Hanoi, Vietnam, is opgeskorte vonnise vir tussen 25 en 30 maade gegee nadat hulle ‘n seksvideo van ‘n bekende aktrise in Vietnam op die internet geplaas het.  Hule KON 10 jaar genagenisstraf gekry het!  ELK!

Wat my pla is nie die feit dat die Vietnamese regering dit nodig ag om mense oor die kole te haal wat seksvideos op die net plaas nie…o nee…dis die feit dat daar volgens die berig GEEN seksonderrig in Vietnam plaasvind nie.  Dis, volgens die berrig, so taboe soos poep voor ‘n dominee!

Die aktrise was na die video se verskyning van die netwerk afgehaal en haar TV program gekanselleer.

Nou wonder ek maar, so in die stilte… Hoeveel taboe’s in ons sameleweing het ooit rerig goeie resultate gelewer?  My siening van taboe’s was altyd gewees:  As iets nie skadelik is vir jou gesondheid nie, praat daaroor en laat mense hulle eie besluite neem, laat hulle ge-edumacated word.  Alleenlik as daardie besluite daarna die regte van ander skend, neem jy aksie.

Hoe voel julle daaroor?  Is daar sekere taboes wat vandag nog bestaan in ons Suid Afrikaanse samelewing wat dalk uitgesorteer moet word?  En vir diegene wat meer speels wil raak…watter suid afrikaanse celeb wil julle graag in ‘n seksvideo sien uitdop op die net?  Ek weet wie ek eerste sal opsoek…maar dit laat ek as ‘n verrassing as iemand rerig wil weet! LOL!

14 Responses

  1. More more almal. Pagoda, geld dit vir vrouens wat hulle favourites ook kan kies. Hiehiehiehiehie. mooi diep gedig hoor. Jy kan maar weer dit doen.

  2. Vrouens kan mos maar wonner!

  3. Ja en ekse expert oor wonner. lmfga

  4. Daar was geen seksonderrig in die 1900’s nie, het daardie mense anderste grootgeword as ons kinders wat meer weet? Self ekke , het geen noemenswaardige seksonderrig gehad nie.

    Weet nie van julle nie

  5. Koeksister: Ons het geen seksonnerig gehad nie, nevermind nog die woord seks gebruik. Ons het eers in ons later jare seks vrylik bespreek in ons huis tot my pa se verbasing en skaam wees oor dit als. Naderhand dit amper soos ‘n grap geword, maar was darem ‘n oop onderwerp. Deesdae se kinners is anyway so moer slim, hulle weet selfs meer as Brein oor seks. Hiehiehiehiehieheiheiei. Sorry Breintjie konnie daai een weerstaan nie

  6. Ek is nou-nog skaam om daaroor te praat, maar hel , ter wille van my kinders gesels ons daaroor.

    Ek dink min mense weet meer oor seks as Brein…… lol. oke, ten minste ons op die blog. Hehe

  7. bwhahahahahahahahahahahahhaha eish Koeksister

  8. Pagoda32 nou vertel ons wie jy eerste gaan opsoek? toe man vertel. hie hie

  9. Nou praat julle.Ek het my eerste seks gehad toe ek in graad een was , maar ek was so dronk ek kon nie onthou met wie nie.(l0l). Nee op skool was dit in ons huis `n taboe onderwerp, maar dit het my nie gekeer om die Scope, Stag en oorsese baie stout boeke te he en goed weg te steek nie.Wel ek moet se ek was my eie goeie ………………….. leermeester en ek en my vrou beproef alles, wel amper alles.

    Gee vir my Scarlet Johanson en Salma Hayek.Suid Afrikaanse aktrise Terese Benade.

  10. Julle is nou lekker stil??

  11. Huh uh ons skrop jy kyk nettie waar orals nie. Lol. So Brein jyse moerse expert op seks onnerrig. Sal ons dalk paar lesse by jou kan kry? O ja en se vir Mamma Brein ek se dankie vir haar insette by my een inskrywing asb

  12. Ek sou graag vir Candice Hillebrand in ‘n opvoedkundige filmpie wou sien…

  13. bwhahahahahahahahahahhahaha mag ek ook nou maar kies wie ekke wil he.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: