Updates

Ek het laatnag gewoeker om hierdie site se profiel so bietjie mooier te maak.

Van die veranderings wat jy sal oplet is Patches se profielfoto wat nou by die naam gevoeg is op die “Wie’s ons?” blad.  Nog ene was die toevoeging van ‘n stats teller en ook ‘n link na Move2NZ aan die linkerkant van die blad.  Laasgenoemde ouens doen ongelooflike werk om mense wat meer inligting benodig omtrent ‘n moontlike verhuising na NZ uit te help.

En laaste, maar nie die minste en ook die ooglopendste verandering; die banner bo-aan die blad het ‘n overhaul gekry!

Enige ander voorstelle is meer as welkom.

5 Responses

  1. More Pagoda. Nice change. Ek sien jou brein werk oortyd. Patches…. baie mooi foto hoor

  2. Thanks Phibbs

  3. Hi julle,
    Ek’s mal oor die nuwe banner. Baie oulik!

  4. Ek voel soos ‘n ou vet veerpoot hoendertjie wat op Die Werf rondskrop, alles lyk baie nice Pagoda.

  5. Mal oor die banner. Mooi gedaan.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: