Boobs manne, bene manne, boude manne?

Na aanleiding van die geterg hier op die blog is ek nou duidelik genoodsaak om oor die onderwerpie te praat.  My man is glad nie ‘n boude man nie, ook nie bene man nie, alhoewel hy paar goeie bene waardeer.  My man isse boobs man.  Vir hom is ek die alfa en die omega van daai term.  Hoekom verkies die mans die verskillende dele. 

Vrouens kies ook veronderstel ek.  Ek like weer ‘n man met ‘n ordentlike paar stewige boude.  Man daai broek moet sommer so span oor daai boude.  Eish niks mooier as dit nie, maar voor ek na die boude kyk, kyk ek eers na die hande.  Niks sit my meer af as ‘n man wie se naels vuil is nie. Ek kyk sommer nie eers verder nie.  En natuurlik my groot favourite is as pappa net klaar geskeer het en daai lekker ruik goete aangesit het.  Hierdie mamma raak sommer wild.  Ek wou die anner w woord gebruik, maar sal eerder nie.  Lmfga. 

So wat dink julle?  Watter deel kyk julle na?

58 Responses

  1. Ja Boobs , `n mooi lyf en gesigie om dit af te rond ….fokkit en bene en `n plat magie en en en en en sommer flippen alles.Mooi , sexy lingerie.Sexy stywe denim.

  2. Hy moet mooi sterk bruingebrande voorarms hê soos popeye, hy moet sy jeans mooi kan vul…., lagplooitjies om sy oë…… ((((sug))))

  3. hiehiehiehiehiehiehie of sulke mooi groenerige dromerige ogies. Ai ek sal my maklik kan verloor in sulke poele ogies. Ja Brein. lmfga

  4. En ek kan juis nie goed swem nie, Phibbie

  5. bwhahahahahhahahahahahahahahahahaha donner ek sal verdrink ook in daai poele koeksister

  6. Jis Brein, jou lys issie kort nie!

    My man is ook ‘n boobs man. En dan volg die res. Moet sê hy is baie verlief op my lyf!

    Ek? ‘n BENE girlie! Daar is vir my niks mooier as ‘n man met ‘n paar mooi fris, sexy bene in ‘n jean of uniform of suit nie! Eish. My mond water. Sal net die hare uitspoeg. Stout!

    En ja Phibs, ek kyk ook vir mooi versorgde en mooi hande. Lang, sterk vingers. My maag draai as ek na sulke hande staar en dink wat hulle als kan doen.
    My comment is nie vir onder 13!

  7. Ek mag dalk versuip in my vrou se poele as Vin Diesel by die deur instap

  8. BWhahahahahahahhahahahahaha ja Annie. Ek sidder om te dink wat ek als sal doen en wat nie. Miskien moet ek brein ban by die comment. Sy lysie is te lank vir ons.

  9. bwhahahhahahahahahahahhahaha Eish Pagoda, ek seker jys dan history vir so paar ure, dalk dae, dalk maande. Eish

  10. Stem saam oor die uniform-ding, Annie, laat ‘n mens regop sit en notisie neem

  11. Veral as dit ‘n netjies wit uniform is offe man wat ‘n tuxedo aan het offffffffffffffffff ‘n man met ‘n mooi pienk of pers hemp. Nou ja daai doenit vir my erg

  12. Ek self is (en julle kan maar lag as julle rerig wil) ‘n meer “sensual” wese. Vir my is die mooiste ding van ‘n vrou welgevormde heupe, die lyne wat haar kaal rug maak in die dowwe dansende kerslig.

    Die manier hoe die woorde uit haar mond kom wanneer die mond naby my oor kom. Die kyk in die oë…
    Dan kom mooi plat magies, dan volg bene, dan boobs.

    Ek sê julle…’n welgevormde rug met ‘n ordentlike stel mooi gevormde heupe (nie vet nie…ekstra stukkie makie seer nie)…dit maak my heel van my kop af

  13. Ja Koeksister. Sug. Verbeelding was nog altyd een van my beste maats…. Dis nie net mans wat kan fantasize nie ~ ag ja, netnou verdrink Pagoda in ons poele…

  14. Pagoda sluk ek amper nou my hele kleintongetjie in vir jou. Daar is seker niks beter as suggestie van die wat mens weet wat mens kan geniet van ‘n ander persoon se liggaam nie. Donner ek kan amper nie glo daars so romantiese mens soos jy nie. Eish. Jou vrou is heavy lucky hoor.
    O ja maar ek onthou nou jy gebruik nie meer jou hmmmmmm dingetjie nie want mens gebruik dit mos net om babies te maak. Hiehiehiehiehie. eintlik moerse pity. lol

  15. Op ‘n ernstige noot: ek vertrek more 03.30 uit Paarl na Jhb vir my ouma se begrafnis, gaan heeldag op die pad wees. weet nie of ek moreaand sal kan blog nie.

    Pagoda lekker verjaar more en al die beste vir jou, geniet jou dag.

    Ps: ek het kaartjies gewen op die daaglikse dosis blog vir die kris kristofferson show by emperors palace, donderdagaand, so opgewonde!!!

    Dankie vir die lekker chat vandag

  16. Pagoda oppas netnou bespring ons almal jou

  17. Koeksister: Baie sterkte ons sal aan jou dink. Daai kaartjies sal jy maar moet aanpass dinkie jy gaan betyds terug wees nie. Ons sal more vir pagoda daai droombeeld organise vir sy bfday hoor. lol

  18. Sterkte vir more Koeksister.

    Heppy heppy heppy Pagoda

  19. Annie, kyk net wat skryf Pagoda… hoe romantic is dit nie?

  20. Dankie dames…ek probeer ook maar net. Ek was Mel Gibson se raadgewer in What Women Want…

    Dankie vir die verjaardagwense!

  21. Dankie Phibbie en Annie

  22. Jaaaaaaaaaaaaaaaaaa pagoda en ons is almal Charlize Theron eish

  23. Nou ja lekker aand vir julle almal. Dit was aangenaam en julle sommer my dag gemaak. Sien more. Pagoda gedra jou nou ne en jy ook sommer Brein. Hiehiehiehiehie

  24. Kan niks belowe nie…my vrou het ‘n broek vol planne vir my siende die my verjaarsdag is…vanaand 12 uur

  25. Sterkte Koeksister.
    My man is ook ‘n boobs man. Ek hou ook van ‘n lekker agterstewe en ‘n mooi maag. Dit hoef nou nie ‘n 6 pack te wees nie maar so ‘n stywe mooi magie… ai. En soos jy Phibbie, mooi hande.
    lol @ Brein!!

  26. Dankie Koekie
    my man is ook boobs man, wonder waaroor gaan die ophef? lol

  27. Pagoda32 Die Brein LMFGA!! Bwa ha ha ha ha ……
    Ja ek stem saam met alles wat jy se njammmmiieeess.My vrou is nou 41 en flippen sexy ek kan die meeste van die tyd nie my kloue van haar afhou nie, gelukkig like sy dit kwaai.

    Koeksister as jy die mooi vroue deur my oe sien sal jy sien waaroor gaan die ophef.I LUV woman.

  28. My vrou het ‘n interessante teorie omtrent die voorkeure van mansmense…

    Sy glo vas die voorkeure wat jy ontwikkel in latere jare spruit uit die eerstydse voorkeure ontwikkel. As jy van vroeg af op die bottel was, sal jy na ander van die lyf kyk om jouself opgewerk te kry.

    As ek my laitie so dophou nou nadat hy al vir amper 4 maande aaneen op die boob kuier…wel…hy’s ‘n boob man, of hy dit nou al weet of nie! En ek sien hom ook nie baklei as die life sized mammary in sy gevreet gedruk word nie…met ‘n nippel so groot soos sy neus…klein wetter!

  29. Brein Brein Brein….

    Waar … eina… nee is gesin kanaal die ek sal nie vra nie…

    Nee ekke laaik my girl sag en mollig… dankie…

    wat se julle oor vroue keur se erg goeie artikel oor wetgewing op die oudste bedryf…

  30. Nou gooi ek maar die appelkarretjie omver vandag. Ek se 80% van sexy is in die kop, want die proporsies kan als nommerpas wees, maar as die kop nie reg is nie, is daar geen aantrekking nie,
    Goeie sin vir humor, spontaan, goeie intelek kan reeds my aandag trek.
    Ok, sy moet darem ook nie na die agterkant vanne goederetrein lyk nie lol.
    Dis my stuiwer vir vandag.
    Phibbie, lyk my jy fit die bill, hou so aan, hehehehe.

  31. Hallo julle, my man se droomvrou ? Kate Bekinsale (vampire tannie)🙂 Hy is ook gaande oor Shania Twain. My “droom man” Hugh Jackman, Mel Gibson, Vin Diesel, Bruce Willis, en en en en🙂

    ‘n man in ‘n uniform (vloot) Flip dit was nog nooit lelik nie, maar wat is sexier as ‘n regte egte cowboy???

  32. Hmmmmmm more almal. Grompie: Amper moer ek helemal van my stoel af. Dankie vir die komp. Bierpens en Pagoda: Ai jai jai.

  33. Goeiste maar dis ‘n lekker topic, en daar verstom die manne my behoorlik. Pagoda en Brein – julle klink na “cool” ouens.

    My favorite van ‘n man se anatomy is die kakebeen, mond en hande – njamies

  34. More Bons. Hehehehehehhehe jys bleddie skaars hoor. Ek sal met jou base moet kom praat. Ja die manne hier is diep hoor verstommend diep en digters ook nog daarby

  35. ek kan myself nie uit ‘n tapioca poeding uit dig nie…
    Nog nooit probeer nie, maar sal heel waarskeinlik nooit kan nie…

  36. bwhahahahahhahahahahahahaha

  37. Hi Phibbie, ja ek steel bietjie tyd vandag. Ek is al so gatvol vir die werk want met al die nuwe tegnologie het ek al vierkantige ogies. Dis omtrent lekker om die dinge van die ouens se kant af te hoor – wys jou net dis die binne kante wat eintlik belangrik is nie die uiterlike nie.

    Net so terloops Phibbie, jou foto’s is stunning! Jy kan maar met jou kennetjie hoog loop ou girl – niks fout met jou looks nie!!

  38. Dankie Bons. Ongelukkig lyk ek nou nie elke dag so nie, maar dis voorwaar ‘n stel foto’s waarop ek regtig trots is. Ek sal nou nie vir jou se van die sexy fotos nie, maar glo my manlief is mal oor hulle en hulle het ‘n baie spesiale plek in die huis. Reg in die voorportaal as mens inkom sien jy dit eerste raak

  39. lol… my eerste loer hier! Intresante onderwerp… ek kyk ook eers na die hande, dan die oe dan die mond… en as al daai my oog trek… wil ek KUITE sien, niks is vir my mooier en maak my lammer as n man met ordentliks stywe groot kuite!

    Ek kom loer sommer gou weer!

  40. TristonJ: baie welkom. Kom gerus weer en as jy enige idees het of iets wil insit, kontak ons by die werf

  41. Welkom Triston!

  42. Phibbie dink sy moet tipex kry en daai insit vervang met bydra, want insit op die topic is gevaarlik. Eish

  43. Phibbie is gevaarlik…punt…

  44. Huh nee man eks ‘n rerige ou engeltjie Pagoda. Eish.

  45. Nee Phibbs…daai horings sien ek terugtrek in jou agterstewe in elke keer as jy wegstap van my af…

  46. bwhahahahahahhahahahahaaha in your dreams baby in your dreams wil jy my sien wegstap. Volg sal jy beslis. hiehiehiehiehie. Die temptation sal te groot wees om te bly sit oppie stoel, annersins kan jy net sit van verwondering om my agterstewe te sien. bwhahahahahahahahahahahahahahhaaha. Anyways my stem klink dan nog ok soose engeltjie. Tsk

  47. Jy’s ‘n stoutgat…klaar! Het mos al gehoor ♪ ♪

  48. ag issie. Tsk. Ekke se mos ‘n engeltjie met spierwitte vlerkies en engelstemmetjie (Moet nettie dat ek vir jou begin sing nie)

  49. Phibbie en Pagoda…. ek los julle vir ‘n uur of wat en die duiwel streke kom uit !! Julle twee klink ALTWEE na lekker stout gatte – hou so aan ek laaaaaik dit baie.

    Waar is Prok? ek het nou nogal ‘n sinnigheid vir die man ook gekry, maar hy lyk vir my bietjie aan die skaam kant of is hy net te besig?

  50. Prok is besig om met Steve te vergader…probeer hom oorreed om sy blog te heropen sodat die inligting wat daaruit spruit weer in Janine se guns kan tel sodat die Bosparras hom kan treiter en Rickylouw weer iets het om oor te skryf en sodat Marie weer die gipsbeelde van hom kan afstof….

    hyg hyg hyg hyg

  51. Haai Bons. Jeez hoe dan nou? nee Prok is nou en dan hier. Hy maak asof hy vreeslik besig is. Ek sal hom maar weer uittrap virre slag.

  52. bwhahahahahahahahahahaha eish eish

  53. Pagoda – classic! ek het lekker gegiggel nou. Ek weet nie of julle kan onthou hoe Marie my sleg gesê het op Steve se blog nie, ek het gereeld my gat af gelag vir haar – sy ‘s ‘n sucker vir punishment en val elke keer daarvoor as ek haar uitlok, maar nouja.

    Phibbie ek het gesien Prok is terug, net gewonder wat maak hy want hy’s baie stil vandag en sal nogal sy comments oor die posts vandag wil sien – klink my die ou is nogal skerp met ‘n droë sin vir humor.

    Ek dink ou Steve moet sy blog toe hou – die paddas het net mooi fietoll om oor te kerm met sy blog wat toe is nie, hulle skryf die grootste tjol elke nou en dan op hulle blog – ek dink hulle is verveeld met hulleself

  54. Ja ek like hom ook kwaai Bons. Hy klink na moerse nice ou.

  55. Bons.Goed om te sien jy lees al die ‘tjol’ op Bosparra,jammer om op te merk jy lees half…as jy mooi en stadig lees dan sal jy merk dat die hofnar minder as 0.01% feature op BP omdat hy eenvoudig nie nuuswaardig is nie.Maar watch this space ou maat…as die tyd reg is, dan sal ALMAL presies weet en lees hoekom daai blog toe gemaak het😉

  56. Platkuif…check jou mails.
    Ons wag in spanning!

  57. Wag julle ek moet julle die se. Daars vir my nog iets is wat super sexy is aan ‘n man en dis as hy ordentlike gesnydr haarstyl het maar met die loodgrys of salt en pepper haarkleur. Donner myse ou beentjies word sommer jellie etc etc tec

  58. Platkuif, ek lees baie goed op baie plekke, en het nogal van die parraplek gehou maar deesdae is dit regtig boring daar. Ek kan al die nuus op mweb lees sonder die ‘comments’ van die parras af, en soos ek gesê het – mind you, kom ons los dit….ek is nie vandag lus nie skat ek het ‘n hoofpyn…

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: