Makataan of k@fferwaatlemoen

Weet jy iets wat my nou rerig confuse, is skielik is daar nou anner name vir goed wat ek ken.  K@fferwaatlemoen is mos nou ding wat almal ken en sommer so by die naam.  Toe ek die nou koop vir konfyt en stukke om ingele te word, toe staan daar nou skielik “melon’.  Melon as ek reg kan onthou is mos iets soose spanspek.  OF het ek die kat aan die effort beet.  Dis nou eintlik net genoeg om my de blikem in te maak, want wat skryf ek op die bottels wat ingele is.  Tsk. 

Ek dink een van die dae gaan hulle bleddie anner name vir tampons etc ook he.  Bewaar die arme mense wat dit gebruik en nou skielik moet soek vir ‘n ding met ‘n anner naam.  Dit sal vir my ook geen wonner wees as hulle begin om liggaamsdele anner name te gee nie. 

Het julle anner name vir goed in ander provinsies of lande wat ons ken as iets anners en miskien snaaks is.  Gooi hulle toe dat ons kan sien!

50 Responses

  1. Melon is ten minste korter as “Nuwe Suid Afrikaanse Waatlemoen”

    • Bog! Ons ken die ding by sy naam, dis hoe ons hom noem en basta! Sien die sensitiewe ou spulletjie enigiets fout daarmee as hulle Boerewors, Boerbeskuit, Boerpampoen, ens koop? Nie in die minste nie – om die waarheid te se, sal hulle die items by die naam noem sonder om ‘n gedagte daaraan te skenk dat dit dalk “polities verkeerd” kan wees! Hoekom? Want ons is nie kleinlik oor sulke goed nie.
      Afrikaanssprekendes, wees trots op ons mooi taal! Moenie toelaat dat kleingeestige kulture ons van dit wat eie is aan ons volksmond beroof nie! Praat jou taal soos jy hom ken!

  2. Dalk lol. Maar hoekom die issue confuse?

  3. Ek het eenkeer my pa gevra wat is die langste woord in die wêreld, ek was 10.

    Toe sê hy “k@fferwaatlemoenskyfinspekteurs”

    Hehe, sorry bietjie van die topic af.

  4. BWhahahahahahahahhahahahaha jy sien jy kannie se makataanskyfinspekteurs nie

  5. nee, klink nie so lekker nie hehe

  6. Wel nou moet ons maar soos in die ou dae praat van : bantoewaatlemoen, pluraalwaatlemoen, anderskleurigewaatlemoen, groenwaatlemoen, houtpaalwaatlemoen, teerpaalwaatlemoen, maak nie saak watter kant toe daar gekapittel word oor die “oorspronklike” naam nie, iewers sal daar n ander een kop uit steek. Ek persoonlik hou van “groen”waatlemoen.

    • Hier is nog een, ons mag mos nou nie vir die kleinkinders se, die k#$%&r nie, toe se ons maar vir haar dis kiewiette, kiewietwaatlemoen, nogal nie te bad, en om te dink ek het ook net n resep gesoek, nou sit ek en my man lekker en lag.

      • Ek het een van daai wonderlike, oorspronklike waatlemoene by ‘n liewe vriend van my present gekry en hy’t die ware, nou kamtig verbode naam met ‘n gitswart Kokipen oor die lengte van die grote vrug neergepen net vir ingeval ek vergeet wat dit is. So het ek die skywe gesny, dit ontpit, geskil, geprik, lekker blokke gesny, in kalkwater laat oorstaan vir twee nagte, in dik stroop tesame met gemmerstukke in gekook en in bottels gepak wat tog te pragtig in rye pryk met etikette wat duidelik gemerk is: k****erwaatlemoenkonfytstukke! Wil jy stry? Dit bly dieselfde goed en dit bly tog immer lekker!!! LOL

    • Ek kry skaam om myself ‘n Afrikaanssprekende te noem as die klomp k@k hierbo lees. Rassistiese idiote soos julle is die oorsaak hoekom hierdie land in die k@k is waarin hy is. Dit wat nou gebeur is as gevolg van ‘n haat wat gekweek is deur die rasse haat wat ons ouers en voorouers gekweek het. En julle ploeter maar net voort… shame man. shame.

      • Fok, Nee sies Shame-pie nee-man! jy moet besluit of jy ‘n patriot is of ‘n verraaier gaan bly! Dié grootste idioot/gifbek staan aan boord. Fok vee eers voor jou eie deur. Shame-pie jy’s ‘n Snotvreter, ek ken jou tipe – duidelik is jy nie trots Suid Afrikaans nie, hoe de fok kan jy uitvaar teenoor mede Afrikaansprekendes! Die oumense sou jou vir hoogveraad aangeklae het met die kak wat jy kwyt raak. Jy’t seker nooit diensplig gedoen nie, sou jy, het jy geweet waaroor die lewe gaan! Heel duidelik is jy ‘n pisgat-baba . . . Jy’t verseker aan jou pa gedrink

      • Jy ken duidelik ni jou bybel nie!

      • Hi wie dink jy is JY miskien dis mos lelik om vir iemand sulke snert te se jy is seker die rassistiese idioot kom bietjie by niemand het vir jou komentaar gevra nie

  7. Maar eintlik was ek opsoek na n resep vir die maak van die groenwaatlemoen stukke. Vra my man om vir ons waatlemoene te plant laas jaar, wat hy toe doen, sommer ou saad wat hy nou al vir jare saampiekel, wat sy pa eendag nog vir hom gegee het. En nou sit ek met 18 moerse groot groenes. Sonner n resep. Kan iemand help?

    • Het jy yoe reggekom met die resep? Ek is weer op soek na makataan saad. Wil graag ook konfyt en ingelegde stukke probeer en sover ek weet is die makataan die enigste een met ‘n lekker dik skil. Enige idee waar ek kan kry?

    • Goeiemore Santie.
      Jong ek wil net weet of jy toe al n resep gekry het vir groenwaatlemoen stukke?
      As jy het sal ek vreeslik bly wees as jy dit met my kan deel.
      Ek het baie baie jare laas waatlemoen stukke geeet wat my ouma nog gemaak het en het nou 2 grootes gekry en weet nie hoe om die stukke te maak nie.
      As jy kan help se ek solank baie dankie.
      Groete.
      Mariaan

      • Het jy toe reg gekom met die resep? ek kook dit self en sal jou kan help as jy nog nie een gekry niet nie! 🙂

    • Goeiemore Santi,
      Jong ek is dringend opsoek na n groenwaatlemoen-stukke resep en wil net weet of jy al een gekry het, en as jy het of jy dit asseblief met my kan deel.
      Ek het Baie jare laas stukke geeet wat my oorlede ouma nog gemaak het. Ek het nou twee grootes gekry en wil baie graag stukke maak.
      Ek dank jou byvoorbaat as jy my kan help.
      Mariaan

  8. Ek is ook op soek na makataan saad. Kan iemand help?

  9. WEET IEMAND WAAR KAN EK MAKATAAN SAAD KRY LAAT WEET MY ASB

  10. Wil graag weet waar kan ek pitte kry?????????

    • Hallo Hester. Bel my by 0721926746 en dan pos ek vir jou pitte vir die k…..waatlemooen. Ek het nou net 2 groot frugte se konfyt gekook en daar is ‘n magdom pitte. Groete . Polla.

      • Hallo almal wat so lekker inmaak. Ek het k…..waatlemoen pitte, en ek pos dit graag vir iemand wat wil plant om in te maak. Of jy kan dit sommer by my kom haal as jy naby genoeg is dan drink ons sommer lekker tee saam. Groete Polla

      • DANKIE POLLA……HET UITEINDELIK EEN GEKRY. HET PITTE GEBERE. EK HET N GROOOOOT ERF EN GAAN DEFINITIEF DIE PITTE PLANT. EK WEET NET NIE WATTER TYD EK HULLE MOET PLANT NIE.???? EK HOOP NET NIE DIE RONDLOPER BEESTE IN HIERDIE OU DORPIE VAN ONS KOM EET EN VERTRAP HULLE NIE!!!!!!!! GROETE. HESTER.

      • Hi Polla

        Jong ek is opsoek na makataan saad “previously disadvantaged waatlemoensaad” kan jy dalk help

        My email is sanet.blom3@gmail.com tel no 0724486931

        Groete Sanet

  11. soek dringend k-waatlemoensaad om te koop

  12. Op die pad van Worcester na Robertson, dit is op die R60, so 15-20 kilometer van Worcester, is daar ‘n padstal, Die Pampoemstalletjie, daar het ek een gekry laasweek. Daar was so 120 makatenane uitgestal en die vrou sê dit kom nou eers is. Prys van R10 tot R50.
    Frans, 12/03/13

    • Elsabe Swanepoel 10 September 2013 Was 9 September by daardie padstal by Worcester, geen K@waatlemoene, smouse het alles opgekoop, gaan nou ons eie plant, en sal blykblaar by November reg wees, hoop dit groei .

  13. hi julle opsoek na pitte so ses kilogram bel my izak 0229421715

  14. Great website you have here but I was curious if you knew of any forums that cover the same topics talked
    about in this article? I’d really like to be a part of group where
    I can get feedback from other knowledgeable people that share the same interest.

    If you have any suggestions, please let me know. Thanks!

  15. Hi more ek is op soek na die kafferwaatlemoen konfyt resep asb as iemand dit dalk het.

  16. Ek wil graag weet waar ek makatane kan kry. Ek bly aan die Oos-Rand
    Sal dit baie waardeer as iemand my kan help

    • Hallo Maria Landman,

      Ek weet ongelukkig nie wa mens van die Makatane kan kry nie, maar ek het van die saadjies as jy self wil plant. Ek stem die name is vir my ook sommer nonsens ons het so groot geword weet nie vir wat hulle dit moee gaan staan en verander het nie. Hier is my epos adres dis elsabarnard.barnard281@gmail.com. Ons bly in Oudtshoorn. Mooi dag verder

  17. Hallo almal!

    Ek is opsoek na vars vye in die Pretoria omgewing.
    Ek sal so bly wees as iemand my kan help.

    Byvoorbaat dankie

    Polla Grové

    Tel. 0721926746

  18. hahahah mooi so Elsa – Elsa en dankie ek het toe kaffir waartlemoene of te wel Makatanne hier in Pretoria gekry, van iemand wat in Groblersdal boer. Baie dankie hoor. Ek wil begin bemark en het gedink aan ‘n naam soos KFC (Kentucky Fried Chicken) maar net KWK (Kaffir Waarlemoen Koningin) wat dink jy.

    • Hi middag Henda jy laat my nou tog te lekker lag hier regtig die naam klink goed en ek is baie bly jy het reg gekom die goed is so skaars soos hoender tande haha. Mooi dagie vir jou verder xx

  19. Hi Elsa hoop ek ontmoet jou eendag. Ja dit is soos jy sê, maar ek verstaan dit groei maklik en as jy dit eers het behoort jy nie maklik weer sonder dit te wees nie. Ek het toe besluit die naam moet wees NFB – (Nan’s FedBite). Onthou die naam miskien kom hier nog iets van. Mooi dag vir jou en dankie weereens.

    • Hi Henda ja ek hoop ook ons ontmoet mekaar eendag dit sal so lekker wees en ja dit groei baie maklik en jy slaan die spyker so op sy kop as jy dit het raak jy nie maklik ontslae van dit nie. Baie mooi naam as ek nie so ver was nie het ek jou ook ondersteun, maar dis bietjie ver hier vandaan af. Dankie mooi aandjie vir jou ook hier is my nr 0846968492 dan kan ons whatsapp op die fone xxx

  20. Kan julle my kontak asb, ek soek maketaan saad

    fouchecjc@gmail.com

  21. Ek wil saad koop asb

  22. Hi Julle kan iemand net sê waar kom die naam van asb?
    Ons praat nou net van die name wat ons hier in die Kaap groot geword het.

    Dankie julle.

  23. Hallo almal. Ek is op soek na makatane. In Vanderbijlpark. Help asb. 0726746295

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: