Wat maak vir jou saak?

WHAT WILL MATTER

by Michael Josephson

Ready or not, some day it will all come to an end.

There will be no more sunrises, no minutes, hours or days.

All the things you collected, whether treasured or forgotten, will pass to someone else.

Your wealth, fame and temporal power will shrivel to irrelevance.

It will not matter what you owned or what you were owed.

Your grudges, resentments, frustrations and jealousies will finally disappear.

So too, your hopes, ambitions, plans and to-do lists will expire.

The wins and losses that once seemed so important will fade away.

It won’t matter where you came from or what side of the tracks you lived on at the end.

It won’t matter whether you were beautiful or brilliant.

Even your gender and skin color will be irrelevant.

So what will matter? How will the value of your days be measured?

What will matter is not what you bought but what you built,

not what you got but what you gave.

What will matter is not your success but your significance.

What will matter is not what you learned but what you taught.

What will matter is every act of integrity, compassion, courage or sacrifice that enriched,

empowered or encouraged others to emulate your example.

What will matter is not your competence but your character.

What will matter is not how many people you knew,

but how many will feel a lasting loss when you’re gone.

What will matter is not your memories but the memories of those who loved you.

What will matter is how long you will be remembered, by whom and for what.

Living a life that matters doesn’t happen by accident.

It’s not a matter of circumstance but of choice.

Choose to live a life that matters.

 

40 Responses

  1. true so true

  2. Goeie dag alle ex-SSSBers.
    Goed om julle weer te sien!😉
    What will matter is the truth! Mens moet maar streef om vir die waarheid te leef. In jouself, in ander, in jou dade.
    Ek sê streef, want ‘n leuen gaan tog so snel! maar die waarheid agterhaal hom wel.

    Sterkte met julle blog!

    Groetnis!

  3. Jis James…nice om jou raak te lees!

  4. Baie welkom James. Eks bly om te sien jyt ons gevind. Ek stem 300% + saam met jou. Ek het ‘n ongelooflike passie van haat vir leuens en mense wat mens se intelligensie onderskat. Ons hoop ons sien jou gou weer

  5. Hehehehehehehe jis ons is vinnig he pagoda.

  6. Was per ongeluk…belowe

  7. bwhahahahahhahahahahahahhaaha. Mense gaan begin wonner of ons dieselle kantoor deel. lmfga. Toemaar ek weet ons doen dalk nie

  8. Thanx vir die verwelkoming!
    Phibbie, jy in NZL?
    Pagoda, jy?

  9. Nee James eks in Suid Afrika. In Zoeloeland, KZN

  10. Jamesie kyk by Wie’s ons. Daar sal jy sien wies waar en hoe

  11. So gesien Phibbs – maar Pagoda32 (Gert James) sê nie van waar gehasie.
    Hoe lank is die blog al op?!
    Gaan maar sukkel sukkel so sônner SSSB!
    Wel, weereens – die site lyk mooi – ek kuier graag saam!

  12. Al ‘n week James…

    Ek’s van die Kaap

  13. Dankie Jamesie. AS jy enige iets het wat jy wil plaas epos net vir pagodatjie hy sal jou gou opfix hoor. Ons lees graag interessante inskrywings

  14. Ons kan selfs vir jou ‘n posisie bied…het net ‘n email addy nodig en jy moet op WordPress geregistreer wees.

  15. Jammer jammer jammer! Ek het nou eers die bril skoon gemaak! Ok, ok – Phibbie = Zoeloelander, en Pagoda Kaap!
    Eish! Die kop darem maar partykeer!

  16. Phibbie stuur bietjie windolene vir pagoda se brilletjie

  17. O nee tsk sorry pagoda dis vir jamesie wat ek die windolene stuur virrie bril eish. Nee ek dra nie bril nie ne tsk

  18. Ek sit mos die e-pos adres elke keer in as ek ietsie sê – maar ek is nie so lekker met goed sê nie. Ek lees graag wat julle sê!
    As ek op SSSB geregistreer was – tel dit dan as op “op WordPress geregistreer wees”?
    Die tegnologie goeters kniehalter my soms lekker!

  19. James hier aan die linkerkant is daar wordpress link. Jy kan daarop registreer. Nee SSSB was ‘n onafhanklik website. En nee ons sien nie jou epos adres nie. Lol

  20. Ok, goed – ek maak so! (Wag laat ek eerder sê ek gaan PROBEER)…!

  21. hiehiehiehiehiehie vra maar ons sal probeer verduidelik lol, maar is maklik

  22. Dis so waar ou Admin ,dis hoekom ek myself die brein noem.Want ek neem my gedagtes saam as ek die tydelike met die ewige verwissel.Fokkit ek kan nie glo oor 120 jaar van nou af is ek nie meer daar nie.

    Ek haal die volgende aan uit die stuk.”not what you got but what you gave.” Dis vir ander baie maklik en gerieflik om hul hande in hul sakke te steek en geld in oorvloed te kan gee om hul gewete te sus, maar mens moet eerder van jouself gee, gunste en gawes is meer werd op die einde van die dag as mammon.

    Welkom JamesPatterson.

  23. Phibbie klap geesdriftig vir die Brein hande en doen ‘n mooi buigingkie met die lae bloesie aan, maar hou sommer albei hanne voor. Hiehiehiehieheiheiheiheie

  24. Ha! Ek is toe darem nie helemal stadig nie! Ek kon toe uiteindelik myself registreer!

    Hallo Brein, dankie.

  25. Jy moet nie toehou nie Phibbie, dis dan jou troefkaart, lol. 🙂

    Ek dink as ek eendag doodgaan, gaan almal van my sê:” sy het altyd ‘n smile gehad”

    En dis waar, ek loop met ‘n smile die heel dag rond, en deel uit aan al die ou suurknolle wat ek raakloop.

  26. Nee o donner koeksister. Arme breintjie se ogies sal uitval man. Of hulle sal vasgenael bly en ek sal hele tyd moet buig, my rug sallit nooit hou nie. Eish. Hiehiehiehieheihie

  27. Phibbie klap ook vir Jamesie hande maar dink 2 keer oorie buigingkie

  28. Phibbie now youre spoiling da frendship, take youre hands outa da way!! I love Cleavage Day net flippen jammer dis eenmaal`n jaar AAAAAAHHHHHH!!!!!

  29. Jy sien James agteros kom ook in die kraal.

  30. bwhahahahahahahhahahahahahahahahahahaha

  31. Ja nee Phibbie – die hart sal dit nie hou nie!😉

  32. Hehe, ja maar wat is die gesegde? “if you’ve got it……?”

  33. Koeksuster ek stem saam, as jy dit het moet jy dit wys.

  34. natuurlik sal jy met my saamstem 🙂

  35. bwhahahahhahahahahahhahahahahaha eish. Phibbie bloos nou maar erg

  36. Hastilla Vista …..ek kekkel weer vanaand van die huis af.

  37. Bye brein. Ek vermoed ek hette fav topic vir jou lmfga

  38. Ek stem saam met Michael Josephson…

    Choose a life that matters…

  39. Pagoda32, baie baie geluk met jou verjaarsdag ek hoop jou dag was wonderlik en dat vroulief jou baie getreat het…. mag daar nog baie voorle.

  40. Baie dankie Patches – dis waardeer

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: