Laetitia (Koeksister) se dogter verjaar ook!

Koeksister…stuur ons beste wense vir Michelle!  Hoop sy’t ‘ lekker ene en almal daarso spil haar stukkend!

 

22 Responses

  1. Koeksister: Ditto vir Laetitia. Jeez dit raak nou baie happies hier. Dellie moet maar die bottels bring en leegmaak

  2. Die mense kan nou nie vir Steve los nie. My facebook account wat ek in Maart gestig het vir Steve se blog en wraggies vandag se Burger gehaal. Hier is die link http://www.dieburger.com/Stories/Entertainment/17.0.543761851.aspx
    Wonder nou net wanneer gaan hulle op hierdie blog afkom.
    Groete vanuit New Zealand
    Beertjie1

  3. Liewe donner. Kan jy dit glo? Sulke goed maak by de moer in.

  4. Hey julle,
    Nice blog!

  5. Dankie Alta

  6. Beertjie

    Ek het sopas vir Die Burger ‘n lekker email gestuur waarin ek hulle uittrap oor hulle swak beriggewing.

    Ek het die feite genoem…en ook dat ONS gestig is na sy blog gesluit het! Hehe!

  7. Eish

  8. Net om te wys ek issie so ‘n softie nie!!!!!!!!!!!!

  9. bwhahahahahahhahahahahahaha verkleurmannetjie?

  10. Ek’s ‘n Gemini, nie waar nie?

  11. Ja geen wonner ek sukkel so met jou nie!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  12. Met my?
    Wat ek gedoen😦

  13. Bwhahahahahhahahahahahahahahahhahahaha

  14. Koeksister geluk met jou dogter se birthday en geniet die dag saam met haar.

  15. Hi Koeksister, geluk met jou dogter se b/day. Het die ander, minder aangename sake darem goed afgeloop?

  16. Hi Koeksister, baie geluk met jou dogte se verjaarsdag. Hoop sy het ‘n lekker dag en mooi jaar vorentoe. Enjoy!

  17. Pagoda, skies sien nou dat jy ok vandag verjaar. Baie geluk, hoop jy het lekker dag en alles wat mooi is vir jaar vorentoe.

  18. Thanks Lizet!🙂

  19. Het gister vir jou heppy gesê, maar weer geluk Pagoda. Doen alles wat lekker is vanaand! Ek sal ‘n laaaaang wyn op jou drink. Doen dit elke aand, maar vanaand s’n sal ek nie met soda meng nie. Hik! My een groot pellie verjaar ook vandag. Sy is 51. Verlede jaar het ons haar bifday in Stilbaai gevier (hulle bly daar). Dit was een vet paartie in Lappiesbaai se restaurant. Ons mag seker nie vra hoe oud jy is nie Pagoda?

  20. jy mag…maar daar is genoeg wenke rondom die blaaie wat jou sê hoe oud ek is!

  21. Hi julle

    hoop my pos kom by julle

    ek blog vanuit Alberton, het lekker gery net moerse baie padwerke en lorries!!!
    More is begrafnis, kon nie by Michelle wees vir haar 16de verjaarsdag nie, maar sal sodra ek haar sien, julle gelukwensinge vir haar wys.

    Ek en my 3 susters is vir die 1ste keer in jare weer saam onder 1 dak, die wyn vloei en hulle skree van onder af ek moet kom.

    Thanx vir julle gelukwensings, julle is pelle duisend🙂

  22. Pagoda geluk met jou verjaarsdag.

    Geluk ook aan Koeksister met jou dogter se verjaarsdag!!

    Hoop julle almal eet lekker koek😉

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: