Vergeetagtigheid

Jis dis iets wat my kwaai de donner in maak as ek iets vergeet wat ek nou net wou se.  En NEEEEE dissie ouderdom ne, dis omdat die kop vol anner goete rond hardloop teen marathon pas en iewers moet ‘n plekkie gemaak word vir die nuutste gedagte.  Wat wou as mens nog winkel toe gaan en jy weet daar iets en jy loop tussen al die rakke deur, maar nee jy sien die wat jy soek nie, maar koop wat jy nie nodig het nie.  Hoe de hel werk dit nou eintlik?  Dis wat nou hier gebeur het.  Ek wou nie iets koop nie, maar ek het my anner topic wat ek oor wou blog vergeet.  FFFSSSSSSSSSSSSSSSS.  Ek sal maar later onthou, lol

6 Responses

  1. Phibbie, daar kan baie gese word van daai vergeet, maar kom ons wees nou eerlik. Soos die ou mense dit genoem het was die waarheid. Dis sommer net muisneste wat daai alzheimers aanbring. So, erken maar en get over it lmga.

  2. Grompie: Kry vir jou die .|. tsk bleddie ding

  3. Lmfga, nes ek verwag het. Nou gaan ek moet toegee, Phibbie jys reg. Wie het nog nooit bietjie vergeet waar hulle motor geparkeer was by a mall of so plek nie. Dan is daar nog die wat dan die motor as gesteel aangegee het ook lol. Eks al in die gewoonte as ek moet dorp toe gaan en ek moet meer as 2 goed koop, om dit te moet neerskryf, of ek kom minus paar by die huis.

  4. Grompie: As jy soek sal jy mos vind. lmfga. Jy weet mos hoe werk dit. Ja nou moet ek toegee ek vermoed in my uiters beskeie opinie dit is JOU ouderdom wat dalkies pla

  5. Fokkit ek vergeet baie , maar ja dis soos jy se my kop (Brein) in oorlaai met allerhande info.Ek aanvaar muisneste as deel van die probleem.

  6. Hehehehehehe. En dis sulke simpel goed wat mens vergeet. Trivia eintlik, niks belangriks nie

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: