Welkom Brein

Brein is vanaf so 5 minute gelede ons nuutste bydraer tot die blog!

Welkom Brein, dis sopas meer permanent gemaak en ons wag in spanning vir al jou kotsies!

43 Responses

  1. Flippen baie dankie Pagoda.

    Ek sal probeer om my te gedra, maar belowe niks.

  2. Nou soek ons net nog ‘n foto van jou, by “wie is ons”……………?

  3. More almal. Ek stem Koekie. Ek wil sien offie Breintjie ‘n perve moontlikheid is. Hiehiehiehiehiei

  4. En hulle sê mans het ‘n “one track mind”……Phibbie en Koeksuster julle is girls duisend – my eerste idee toe ek sien Brein het ge”join”! Ek het heel eerste gaan loer by “wie is ons” – jy weet ……daai perv moontlikheid?

    Welkom Brein,……… en ons sal nie kla as jy een van daai “broek en strikdas” foto’s post nie – die ander manne kan maar saam speel ook

  5. bwhahahahahahhahahahahahaha. More Bons. Nee Brein dreig mos hys die seyste man, nou wil ons net bevestig dat dit wel so is.

  6. Jong Phibbie, ek is een van daai girls wat glo dat dit baie gesond is om na AL die menu’s te kyk en dan huistoe te gaan vir ete……..so Brein, “bring it on” laat ons sien wat is op die menu……hie hie

  7. hiehiehiehiehie Bons ek VERMOED brein is effe bang vir ons girls. Ek stem niks wat die aptyt so kan opwekker asse lekker menu of 3 nie. bwhahahahahahahahahahaha

  8. Wow Brein!! Geluk en welkom. Sien baie uit na al jou posts. Jip, ek stem.. ons soek nou ‘n foto’tjie.
    Nee, Phibbs, Brein issie bang vir die girls nie hoor. Hy kan ons almal “handle”…hehehe.

  9. hehehehehehehehe ons sal sien Koekie. Ek soek nog die man wat MY kan HANDLE. lmfga

  10. lol @ Phibbie – “be careful what you wish for…”
    Ek’s so bly dis naweek!! Jippieeeeeeee!!

  11. Hiehiehiehiehiehie huh uh issie wens nie koekie. lmfga. Ek soek ook nie daai een nie want hy sal moer goed moet wees. hehehehehhehehehehehehehe. Ek ook. Ons gaan die naweek kamp en ek gaan al 2 uur huistoe

  12. Jou lucky fish!!! Wens ons kon bietjie wegbreek. Geniet dit Phibbs. Vat genoeg komberse!! Wa gaan julle?

  13. Shangri-La naby Mtunzini. Ek kannie wag nie hoor. Ek sal pics neem en vir julle een opsit as pagoda dit sal doen vir ons lol

  14. Whawha, ek weet hoe lyk Breintjie!!!!

  15. Mag ons perve

  16. beskryf Zee, beskryf, waarvoor wag jy?

  17. Hallo Zee!!! Jis, jy kan ons nie so los nie. Verduidelik vir ons van Breintjie, toe… asb Zee. Ons is vrek nuuskierig!

  18. Al wat ek wil weet of ons mag perve. Ons belowe ons sal NIKS eet nie. hiehiehiehiehie

  19. Hi Phibbie, was jy als by Shangri-La? Ons was so rukkie terug daar – dis absoluut magic!! Jy moet dit baie geniet en vat maar warm goete vir die aand saam.

  20. Ja Bons ons het al voorheen daar gekamp. Ons gaan nou weer inne groep so bykans 30 mense. Ja als klaar gepak

  21. Ek is sommer donker groen van jaloesie, jy moet ‘n m@erse jol hê – tweeling sussie en al, hie hie! Gelukkig is jy ‘n entjie weg van die samelewing af – ek sê altyd ” wat in die bos gebeur, bly in die bos”

    Koop maar ‘n paar pakkies vita-thion voor jy ry, hahahaha

  22. bwhahahahahahahahahaha. Nee ek vir pappa gese koop coke en pille en dit bly innie tent. Hiehiehie. Dankie eks seker ons sal beslis dit geniet. Ons vat die krieket bats etc saam. So maandag as ek nie kan loop nie issit die galatic acid wat my opdonner wanneer daai 2ling begin games speel

  23. Ek sal met die grrotste graagte fotos plaas. Laat weet net wanneer en hoe!!

  24. Nou toe kry bietjie by die hunk die pic. En nie anner se pics nie syne!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  25. Onthou, ekke sal weet as dit nie die regte foto is nie😉

  26. Ok ok ek het een gestuur vir Pagoda.Gisteraand al. Miskien moet ek een stuur van my en voulief saam in ons lingerie , dan kan julle lekker coments lewer.

  27. hiehiehiehiehiehie. Brein daai issie bs foto nie ne? Ons wil ordentlik kyk en weet of die menu eetbaar is of nie. lmfga

  28. Dankie Zee. Geweet ons sal op iemand kan staat maak. Zee sit net asb jou sel, email als af tot die foto geplaas is en jy kan se offit die brein is of nie. hiehiehiehieie

  29. As die webmeester se dis reg stuur ek die stoute foto, wie stem daarvoor??

  30. Wat sien ons als????????

  31. Phibbie sien al klaar ‘n man mette g-string, sulke bulte van arms, mooi six pack…………hmmmmmmmmmmmm jinne toggie.

  32. Dis ‘n familieblad die…een van daai waar ons families maak, so dis reg so…GOOI!

  33. bwhahahhaahhahahahahahahhahahaha

  34. Ok ek stuur dit nou vir Pagoda.

  35. Brein

    Jy kan die foto self plaas ook. Log net in, skryf ‘n post, keis “die werf” as die blog waar jy dit wil post en kyk na die menu bar waar jy die post tik en “add image”

    Errrrr voila!

  36. Nee eks te skaam vir die foto netnou lag julle.

  37. Sal nice wees as jy permanent ingelog bly, dan sal jou naam in al jou comments ‘n link vorm…so sal al jou posts op ander blogs hierheen verwys…

    Probeer gerus.

  38. Ok ek sal die naweek kyk wat moet ek doen.Ek gaan more die rugby by White Knight kyk in Centurion en lekker braai.

  39. Wel julle lekker naweek vir julle almal. Gedra julle asb tog net, moenie dat ek Dinsdag van al julle skandes hoor nie ne.

  40. As jy met WK gesels, se vir hom hy moet sy gat hier kry!

  41. Ek het vanoggend hom gebel.Hy se hy sal kom kyk, maar ek sal hom more bearbei.Ek sal so Maandag mails stuur aan ander ou SSSB bloggers om hier te kom draai.

  42. Lekker man!

  43. Phibbie, hoop jy geniet jou naweek, hier by ons in die Paarl is Shangri La ‘n bordeel. Hehe🙂

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: