Vir die dames…Brein se foto is op!

Hehe…sorry Brein

32 Responses

  1. Jip, dis hy daardie….

    Breintjie, bespeur ek so boepie daar wat nie laas jaar daar was nie?

  2. hmmmm watse bakkie…Phibbie het nikse bakkie gesienie. Hiehiehiehiehiehie. Dankie Zee. daai boepie moet seker wees van al daai forbidden fruit. lmfga

  3. Nee ek sal die een stuur van my en vroulief of liewer nie, dis dalk te gewwagd.

    Gelukkig is daar nog nie n boepie nie.

  4. Julle sien mos my bakkie se registrasie nommer begin met VSX = veilige sex.

  5. Die perfekte nommerplaat VSX692GP

    Veilige SeX 69 for 2 GouPomp

    Jammer oor die 80 in jou reg nommer…kon legendaries word!

  6. hehehehehhehehehehhehehehehehe

  7. Bevange Pagoda!!!

  8. not to shabby Nitche not to shabby🙂

  9. Patches is julle nog wakker aan daardie kant van die globe?Wil jy se ek is uitgerafel?

  10. Hastilla Vista ouens praat later weer ek gaan nou maak soos Rokkof.Lekker langnaweek geniet die kampery, etery, drinkery, moenie dronkbetuur nie, en wees horisontaal soveel as mootlik.En pla ma baie en manlief baie.

  11. So waar is die befaamde foto?

  12. Blix

    Kyk op die “Wie’s ons” blad

  13. Vir die eerste keer is ek sonder woorde, al wat opkom is: “nice piekniekmandjie” … Hehe

  14. Flippen hel Brein!! Jy’s nogal iets vir die oog hoor! Ek het beslis jou bietjie ouer voorgestel.
    Soos my niggie se – “‘n Lekker ry-ding met ‘n mooi kar…hahahaha”.(ek weet jy kan ‘n grap vat) . Nice foto.
    Lekker naweek.

  15. Brein!! maar jy is mos ‘n aantreklike outjie! watter bakkie? check net vir “James Bond” met sy donkerbril en al! Het jou ook wragtig ‘n bietjie ouer voorgestel of is die foto so paar jaar terug geneem?

    Hoop jy geniet jou vadersdag en word goed bederf.

  16. Ida ,Nee die foto is Maart maand geneem.En Zee sal bevestig dis hoe ek nou lyk.Dankie julle ek voel gevlei.

    Koekie, Natuurlik kan ek `n grap vat., maar hoekom moet dit nou `n grap wees.

  17. Breintjie breintjie – ek het nie een oomblik gese jy’s uitgerafel nie🙂 Maar wat dink jy gaan my manlief se as ek nou moes se: hel brein maar jy’s ‘n aantreklike man hoor, met donkerbril en al, en kyk net daai pose ….. nee man ek kan dit mos nou nie doen nie, maar in elk geval ‘n mens kan nie se mans is mooi nie want netnou dink ander mans dis net moffies wat mooi is, so ek sal se ……………. as ek darem nie getroud was nie ……..

  18. Patches, ek check jou ne, pasop. Onthou Hawkes Bay is nie so ver nie.

  19. Patches, nee ek worry nie, ek maak net `n joke, inteendeel vandag het ek aan jou gedink en julle beny omdat julle daar anderkant is en ons hier, veral toe ons op hierdie kak vakansiedag opstaan en die krag is af tot sowat eenuur vanmiddag , en dit sonder waarskuwing.

    Maar gelukkig is daar lekker koffieshops om ontbyt te gaan eet.Eintlik wou ons die hele dag net sleg gewees het.

  20. Beertjie1 as ek dan sulke dinge moet aanvang om te sorg dat jy gaan kom koffie drink dolla dan begin ek nou dadelik met ‘n “mannejag”🙂

  21. Mmmmmmmmmmmmmm

  22. Mmmmmmmmmmmmm wat bedoel jy?Mevrou met die AK47.

  23. Sallie ‘n vrou met ‘n AK question nie Brein…

  24. Wens ek het ‘n AK gehad! Dis juis oor ek nou al amper 2 jaar wag dat my vuurwapenlisensie goedgekeur word dat ek die naam gekies het. Die bliksems wil nie hê ons moet wapens hê nie!

    Anyway Brein, met Mmmmmmmmmmm bedoel ek nice bod, nice pic!

  25. Duidelik iets om oor te perve sou ek se

  26. Hey kom ons praat oor iets anders julle maak my skaam, Bwa ha ha ha ………

  27. Die Brein, wat skaam kry…….? , nooit!

  28. Sjoe maar die man is pragtig, ek het jou ook baie ouer geskat wys jou net.

  29. Ek sal netnou `n klein possie plaas oor julle comments, van my vrou af.

  30. Brein jy moet vir Mev Brein se sy moet saggies met ons werk. Ons is baie broos. hiehiehiehie

  31. Hi,
    dis my eerste besoek hier…waarlik lekker gelees en gelag. ek kom beslis weer besoek!!! ek het sigeuner se geskrywe baie geniet…..

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: