ANC Youth League – wat ‘n sirkus!

http://www.news24.com/News24/South_Africa/Politics/0,,2-7-12_2303029,00.html

In opvolg op vele artikels soos hierbo het een leser die volgende brief geplaas op News24…

The recent outbursts by the President of the ANCYL are of great concern. What kind of democracy tolerates the threat of lethal force against a political opponent?

We’ve just come out of a system which did just that – kill political opponents. I note that Zuma sat in silence, effectively condoning the threats to his opponents and not even referring to it in his subsequent address. Zuma therefore supports the view.

These people are just politicians! They lie and kiss babies every couple of years to get the voter to give them a high-paying job. Its money and power they care about and nothing else. To be willing to kill for a personality displays a slave-like mindset, like that found in a cult.

Democracy means tolerance for other views, no matter your opinion on them, or your opinion of the person delivering it. But to threaten death and destruction like that leaves one chilled to the bone.

What would the ANCYL do if the populace voted them out? Start another struggle? Kill the people who have defeated them in the polls? Seems the truth is becoming clear that the ANC only accepts democracy when it wins.

This ANC is becoming the monster it fought so hard against. No wonder the hardest Nats found the coziest home in the ANC!

‘Zookeeper
Edenvale

Ek, veral sê “ditto”!!

Wat sê julle?

7 Responses

  1. Die huidige President Mbeki skud dan blad met Mugabe. Moet ons meer verwag? Dit is asof Zookeeper Zimbabwe in die brief beskryf.

  2. Wat vewag mens van ‘n organisasie wie se motto “fight.produce.learn” is?
    Wat my bang maak is die blote gedagte dat daardie leiers eendag ons land se toekomstige presidente is.

  3. Ja daar is in wese nie veel verskil tussen ZANUPF en die ANC nie kyk dan net wat het die Aap van n minister van Landbou kwytgeraak Vrydag oor Trustboerderye, sy soek wetgewing wat deur die ANC (ANOTHER NUT CASE) deurgevoer moet word om Trustees te ontmagtig en beslag te le op die “kosmandjies” van ons land om dit vir ontwikkelende swart boere te gee.Ag liewe fok!!!

  4. En nou wonder die mense hoekom trek ons in ons duisende uit die land uit?

    Ek wil ok nie op hierdie sinkende skip bly nie, al hel, nou is ek sommer depro.

  5. As ek so na Mugabe se “statements” luister dat “a bullet is mightier than a pen” en die MDC sal nie solank hy leef “in power” kom nie, ens, dan kan ek nie glo die res van die wêreld sit stil nie! En dan is ons president so diep in Mugabe se vrot hol in opgekruip jy sien skaars sy tone. Ek raak so kwaad ek kan stik! Ek raak al hoe banger elke dag. Vir my lyk dit ons landjie gaan nêrens anders as Zim se pad nie.

  6. Annie – shit man, jy vat die woorde uit my mond! Ek kan ook nie glo dat die res van die wereld maar net f*kol doen t.o.v Mugabe nie. Lyk my almal is bang vir die siek bliksem. Ek deel jou vrese m.b.t tot ons land.

    Brein – ek het ook nou die dag die Landbou minister se skrywe raak gelees. Ek moes die stuk twee-keer oor lees want ek kon nie glo wat my oe sien nie. Shit julle!!

    Hi Pagoda!!

  7. […] sy tjomma Malbob en die ANC Youth League het weereens die nuus gehaal die week. Jy weetie meer of jy deesdae berigte oor Suid-Afrika of […]

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: