Baie Dankie!

Ek wil, in my amp as Admin, vir elkeen wat die blog tot dusver so ‘n sukses gemaak het, ….

BAIE DANKIE…

sê.

Phibbie, Patches, Brein…dankie vir julle insetsels, dis altyd lekker leesstof en ek’s seker die syfers gesels saam.  Kom ons hou dit so!  Ek drink ene op julle!

En vir al ons kuiermense…baie dankie vir die inloer en ek hoop ons gaan nog lank lekker saam kuier!

 

Ps: Wat het Daaglikse Dosis, Elle Decoration SA, Cape Town News, Art South Africa, SA Rugby Blog en Gadget in gemeen?  Gee op?

 

HULLE IS ALMAL ONDER DIE WERF OP AMATOMU!!  Van 128ste tot 53ste in die bestek van ‘n oggend!  Dis sekerlik nie permanent nie, maar hel ouens…my hart pomp custard op die oomblik!

 

7 Responses

  1. Pagoda ons moet vir jou dankie se, ek het gisteraand so bietjie gaan adverteer op ander blogs.

    Ja ek sal ook sommer vanaad `n muskadelletjie drink op julle ouens.

  2. Is ‘n groot plesier Brein!

  3. Baie geluk Pagoda en almal, hierdie blog gaan net groot hoogtes bereik met al hierdie nice mense!!!
    🙂🙂🙂🙂🙂🙂🙂

  4. Jip ek kan ook net dankie se aan almal wat ons ou goedjies hier lees en pagoda jys sommer ‘n regte engel

  5. Welgedaan al julle “skrywers”. Ons laaik die werf kwaai!! Geluk. Ek drink maar ‘n koffietjie op julle, kry nou te koud vir iets kouds…hehe.

  6. Geluk julle ouens, ek is maar baie nuut hier maar sal gereeld kom loer! (dit is mos daardie seksie Brein wat die girls so lok) of wat sê ek als??? Julle is almal bakgat hoor!

  7. Hi Ida, jy gaan nog lekker hier kuier. Moenie vir Pagoda “weggooi” nie hoor, hy’s maar eintlik ‘n ou “softie” en ons laaik vir hom ook baie..hehehe (of wat sê ek Phibbs?)

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: