KKeet…update

  • Haai julle almal,
    Hier is nuus van Kkeet, Sy is Donderdag skielik hoësorg toe kon nie asem kry nie, maar is weer vrydag na icu geskuif hulle het haar vir 2 dae onder verdowing gehou so haar ma sê dit gaan nie te goed nie, ek sal weer môre haar ma skakel om te hoor hoe dit gaan.

  •  

    Asseblief mense…alle gebede sal help.

    8 Responses

    1. Bytjie: Jy moet asb laat weet dat ons dink en bid vir haar.

    2. Hi Bytjie, wat makeer haar? Ek het laas keer gemis toe daar op SSSB daaroor gepraat is.

    3. Hi man alle sterkte vir haar en at least weet ek wat die Here kan doen, ek dink aan haar in my gebede en glo dat sy genesing sal ontvang.Stuur beterskap en groete van ons almal.Hou ons asb op hoogte.

    4. Anniegetyourgun, Kkeet was 10 jr gelede in `n helse motor ongeluk , het kwaai rugpyn, wel sy het ook die sakkie, dra dit permanent, [ naam ontgaan my nou] sy is 3 dae na Steve se operasie ook vir die selfde operasie, + die sakkie is geskuif en nog iets dit het my ontgaan, sy het ook `n gewas of iets op haar milt gehad, toe hul dit wou verwyder het sy erg aan die bloei gegaan , hul het haar toe gewerk en die Vrydag weer gesny die milt is verwyder, sy is na `n lang tydperk ontslaan. haar wond wou nie genees, haar maag het begin swel en sy was erg koorsig, sy is toe weer hospitaal toe vir toetse, hul vind toe uit sy het `n groot abses, hul woensdag laat middag geopereer, wel haar gestel is geweldig af, so met die baie operasies gaan dit nie goed met haar, ik hoop ek het alles reg ge antwoord jul ander moet maar in las wat ek vergeet het die kop van my werk nie meer so lekker nie. Dankie vir al jul gebede ek sal vir haar ma sê.

    5. Sjoe, dis verskriklik. Dankie vir die inlig Bytjie. Al wat ons kan doen is bid, en dankbaar wees vir ons gesondheid. Lekker aand julle

    6. Hi Bytjie,
      Ja, asb, se vir haar baie sterkte en spoedige herstel. Ons almal dink aan haar.

    7. Hi Bytjie, se asb vir kkeet ons almal dink aan haar en bid vir haar, sy moet sterk wees en dit rustig vat, ons mis haar baie en glo en vertrou dat sy sommer een van die dae hierso saam met ons gaan kom chat.

    8. Ek sal vir haar bid, laat weet ons hoe dit met haar gaan, vandat SSSB toegemaak het het ek nie meer gehoor hoe dit met haar gaan na die groot operasie nie, sy was op ‘n stadium darem beter gewees, was nogal ‘n skok om te lees dat dit nou weer so sleg gaan.

      Dankie dat jy ons hier sal op hoogte hou.

    Leave a Reply

    Fill in your details below or click an icon to log in:

    WordPress.com Logo

    You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

    Twitter picture

    You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

    Facebook photo

    You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

    Google+ photo

    You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

    Connecting to %s

    %d bloggers like this: