Phibbie sê sy sal later vertel!

         

Ons wag in spanning, Phibbie!

 

One Response

  1. More Almal
    Die eerste is geneem van die pad se kant af see toe. Dit lyk baie ver maar is nie eintlik nie. Die tweede foto is van die riviermonding wat spoel na die see toe. Die 2de een is die boma vure wat ons elke aand gemaak het. Benoem: A….. se gat. Hehehehehhehehe. Gebrand van vroeg tot laat, selfs op sy eie stoom ook. Vurk ook in die vuur beland, vermoed iemand gesoek vir bietjie lood vir sinkers. Hehehehehehe. en 3 brode moer toe verbrand. en Nee ek kan brood bak. lmfga

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: