NET `N VRIENDELIKE WAARSKUWING……

Luister girls ek is baie bly julle almal is baie gaande oor die brein ek weet ek het baie goeie smaak.  Let wel julle mag die menu bestudeer maar moet ongelukkig by die huis eet.  PLEASE TAKE NOTE – DIE BREIN AGTER DIE BREIN!  (Brein se vrou)

 

 

My vrou se mos sy sal die een wat met my oor die tou sou trap `n drieangelvishoek binne in daardie dame se „grot van genot“ laat op druk, sodat dit chirurgies verwyder moet word.Eina bliksem!So week gelede vra my baas my, wat sal jy doen as jou vrou jou eendag saam met `n ander vrou in die bed vang? Toe antwoord ek hom wel ek sal vir my vrou vra om net eers in die sitkamer te wag totdat ons klaar is , want eks mos nou klaar in die kak.Bwa ha ha ha…..

 

Nou die dag se ek vir my vrou ag moenie worrie nie, ek skiet net die patrone weg , die pistool bly joune.Toe antwoord sy my ag dan trek ek `n Ferrari in die garage, ek moenie worrie nie want die garage bly myne.Fokkit my batteries was behoorlik nat gepie.Wel hier is `n gewaagde foto van Die Brein egpaar Ek noem die foto Stunningpeople.com.Bwa ha ha ha .

 

 

 

 

 

 

 

81 Responses

  1. Geagte Mev Brein,

    Hiermee alle voorspoed om Die Brein in toom te hou, u doen tot dusver ‘n baie goeie jobbie daarvan , vat hom vas !!! Hy is ‘n baie goeie oom so moenie te streng met hom wees nie asb tannie🙂

    Ek het nog altyd gedink Die Brein is ‘n stoutgat maar nou sien ek Die Brein se vrou hou hom dop en hy moet mooi in sy spore trap !!!🙂🙂

    Die brein se vrou is cool maar ek kan nie die foto sien nie??

  2. Die brein ek kan ook nie die foto sien nie, Mevrou Brein job well done!

  3. Invinciblepeople.com sal ek die foto noem. Jy’s reg Mevrou Brein, ‘n vriendelike waarskuwing so nou en dan sal al ons dames op ons tone hou……

    Maar ons almal like die Brein nog steeds baie, oke,oke, ons like jou ook.🙂

  4. Wag vi pic. Brein wat van ons sit ‘n pic van onsselwers op in ‘n issue. Dit sal nice wees om gesiggies by die name te sit.

  5. Ja nee, die foto is goed undercover..hehehe Elk geval, is dit die verskil tussen diebrein en Die Brein?

  6. Sjoe, hoe sit Breineliena ons nou op ons plek !! Toemaar Brein se vrou, ek het ‘n vreeeeeslike aantreklike man wat ALLES vir my doen en ek put vreeslik baie plesier daaruit om die meisies dop te hou wanneer hulle absolute gatte van hulself oor hom maak. Daarom is ek ‘n groot voorstander van menu kyk en huistoe gaan vir die ete.

    So dames, hou die “drool” op julle eie skerms en vat maar ‘n happie aan pa vannaand!!

  7. Goeie more Brein. Maar my, daar is absoluut niks fout met die ego vandag nie. Is jy regtig so great en popular dat die vroue tou staan vir jou? Sjoe dan het jy sekerlik ‘n iep soos ‘n erd. (ek kan gelukkig nie die foto sien nie).

    Mans soos jy…….aai hoekom was nie meer soos jy nie? So in touch met jou ……….. sjoe wat sal ek dit nou noem. As jy dan nou sou egbreek pleeg moet jy dit dan nou maar met ‘n prostituut doen, want ek kan nie glo jy sal vir iemand wat jy omgee of iets voel (praat nou nie van die vrou nie) deur so iets sal laat gaan nie. Chirugies verwyder???? Sjoe ja ek kan sien hoe baie jy sal omgee vir die skelmpie om haar deur jou vrou se hande te laat gaan.

    EINA!!!!!!!!!!

  8. Ek moet së mev brein is baie kwaai laat mens wonder het Mnr Brein al woes kak aangejaag of staan Mev Brein agter die deur??????????

    Just wondering!!!!!!!!!!!!

  9. Rory…kom nou! Dis heelwaarskynlik tong-innie-kies bedoel. Kom ons hou dit rustig hier

  10. Pagoda……….moenie worry nie……dis regtig net ‘n ou grappie………brein sal dit in die regte lig sien. Ek is nie hier om te stir nie…….wel miskien so bietjie, maar ou breintjie……..ek wag vir jou reply.

    Ek is baie rustig, SO KALM SOOS ‘N DAGGA WALM.

    As breintjie daai blikkie wurms oopmaak , moet die mannetjie die slae kan vat.

    Ha ha.

  11. Hahaha… hoe bewe ek nou!!!
    Ek het geweet agter die Brein staan die regte BREIN..hehehe. Viva Mev. Brein!!
    Dis darem ook lekker om te weet jou man is aantreklik en hy’s JOUNE. So enjoy Mev. Brein.
    Gewoonlik het ‘n mooi man ‘n stunning vrou.. so ek wag inspanning vir die fotos. Kan ook nie die fotos sien nie.

  12. Koekie is die brein aantreklik……vreeslik nuuskierig om hom te sien. Wonder al baie lank hoe die man lyk.

  13. Rory, kliek op wie’s ons

  14. Rory, kliek op “wie’s ons”

  15. Rory, kliek op wie’s ons

  16. Daar’s ‘n vrou wat weet wat aangaan…agter elke man. En dan staan sy daar laat die trane loop…..sagies oor haar wang. Almal maak tog foute…saam maak ons ‘n span. Solank as daar ‘n vrou staan agter elke man.

  17. O, forkitt, wat het nou gebeur?🙂

    hand ‘n bietjie te swaar

  18. Skies …….. hoe loop die kwyl oor my keyboard.

    Nie te bad nie hoor, magtig. Ek verstaan hoekom jou vrou jou so oppas. Hel ………. wanneer gaan drink ons koffie???

    Dankie koekie.

  19. Almal is handsome en pragtig. Die land is vol stunning beauties.

  20. lol @ koeksister!!

    Hi Rory, hoe ganit nog met jou en al die kindertjies?

  21. Sorry sien nou eers mooi….daar is ‘n koekie en koeksister…….blond!!!

    Koekie dit gaan goed. almal gesond en aan die gang. die oudste is baie hartseer hulle het giste die rugby finaal verloor met 2 punte. Ma moes maar woes troos hoor. En by jou?

  22. Sjoe ek is nou nes ‘n man lees net die koek gedeelte raak!!!!LOL

  23. hahaha @ Rory!!
    Gaan goed dankie. Help mos nie op te kla nie. Ja, ek sien die mense raak bietjie deurmekaar met my en koeksister – maar dis ok.
    Shame, sê vir hom, hy kan hom daaraan troos – hulle was darem 2de!!

  24. Ja siestog hy voel vandag baie beter. Bietjie TLC werk altyd.

  25. Ja Koekie, van SSSB blog af word ons twee verwar , maar dis ook oke wat,.

    Sien my sussie van Jhb is ook nou op die blog, “koeksister se sister”

  26. Hola al jul stunning mense.

    Pagoda nee los ou Rory uit ek is nie kleingevoelig nie en ek kan kritiek hanteer en uitdeel.Ek sien die satirriese lig waarin sy dit gese het.

    Ag gelukkig is my vrou nie regtig so wreed nie sy sal nooit so iets doen nie…………………………………..Sy laat dit doen Bwha ha ha ha….

    Dankie al julle bloggers.

  27. Ons is ammal soos dagga walms…

  28. Dankie breintjie, maar so by the way “WIE STAAN AGTER DIE DEUR?”

  29. Oke, maar waar is die kiekie?

    Ek is maar net nuuskierig.

  30. Ok Rory ek sal haar vanmiddag konfronteer en vra, maar sodra sy agter die deur staan met `n ander mooi vrou met C of D cups gee ek nie om nie hulle moet net my betrek , dis al ….Bwa ha ha .

    Wel die mens se boeke is maar duister, as jy mooi is sal ek met graagte agter die deur staan.(lol)

    Ek gaan nou die foto vir Pagoda mail, eks te blond om dit op te sit of dis dalk te groot.

  31. O ja brein ….. ek is stunning!!!!! Blond en busty. ‘n stewige C-cup. Ek sal jou wildste drome bewaarheid. And I wearing a lacy thong with nothing else……………….. IN YOUR WILDEST DREAMS. Hou maar verby.

  32. Klink nou amper soos daai “like to bluff?” ad van Silversands Casino! LMGA!

  33. Yes…..as ek net kon spel…ek meen I am wearing a lacy thong blah blah.

  34. Brein jy is sexy en als. so moet dit nie persoonlik vat nie. Maar ek is baie bang vir die hoek in die K^%K.

  35. Rory im not impress, I love the latino looks like Salma Hayek, ag fok ek lieg rooikop, blond, swartkop, brunette solank sy net mooi is met `n mooi lyfie.

    Ok I LUV woman.

  36. Rory Im not impressed I like the latino type like Salma Hayek, maar ek lieg ek like rooikoppe,swartkoppe, blondies en brunette.

    Ok I LUV woman.

  37. Dis jou fantasy……jou girl kan lyk nes jy haar wil he.

  38. Bliksem maar julle is woes mettie slange en als ne

  39. Sy kan lyk soos Whitney Houston….dolly parton……ons tee ousie…..who cares. Moet sê ek het bietjie gekwyl oor my keybord toe ek jou foto sien……biejie gehyg en ……ag maar ek is nou oor dit. Sjoe……

  40. Woes………nee wat ons het nog nie regtig begin nie!!!! LOL

  41. Julle moet nie baie met my karing nie, hierdie was ‘n rowwe kwartaal en daar was nie baie tyd vir lag en grappies maak in die slaapkamer nie……..so ek wil liewer nie begin……ek sal japtrap op ‘n stasie wees….en dan????? wie gaan help???

  42. Jy’s mos onafhanklik, help jouself Hehe🙂

  43. Jy weet dan!!!!!!!!! GIRL POWER!!!!!!!!!!!!!!

  44. Lol @ Rory !!!!

  45. hiehiehiehiehiehiehiehie

  46. Ok ek lyk soos ‘n mal mens ek giggel hier op my eie in die kantoor.

  47. Ag donner wee jy. Ek wou nog se Brein, maar die koppie hys so vol goete wat ek moet doen. Ek het altyd geweet Mev Brein sit agter die intelligente goete wat jy skryf. Hiehiehiehiehieheihie. Wys jou net agter elke man soos almal se. lmfga

  48. NOU WAT NOU BREIN…geen come-back?????????

  49. Daar’s ‘n vrou wat weet wat aangaan…agter elke man. En dan staan sy daar laat die trane loop…..sagies oor haar wang. Almal maak tog foute…saam maak ons ‘n span. Solank as daar ‘n vrou staan agter elke man.

  50. Ok bye julle gorgeous people. Ek gaan nou huis toe…..ALLEEN. En niemand is tuis nie, miskien moet ek maar onafhanklik optree en die bul by die horings neem…so to speak,

    Bye brein moenie te veel verlang nie ….. ek is more terug met ‘n nuwe lacy thong.

  51. Neem die muis by die voortanne Rory…

  52. hehehehehe Pagoda, nicely said!

  53. Sjoe dis alles `n mondvol, wens ek kon myself kloon. Shucks eks sou darem baljaar het.

    Hastilla Vista.

  54. Brein: Mamma Brein gaan jou opdonner ne

  55. Dit raak willer as die wildtuin hier, sien ek!😯😆

  56. Iemand het die ge-elektrifiseerde heining afgeskakel. Toe stormloop die buffels, meerkatte, poep-eekhorings, leeuwyfies en tier tertjies die werf dat jy net stof sien staan!

  57. bwhahahahhahahahahahahahhahahahaha. Ek sal eerder ‘n tier tertjie wees. Klink lekkerder. jeez kwotasie gekry. R15 000.00 eerste maand virrie huur. FFS

  58. Sjoe, het probeer om deur die comments te gaan maar nou is my brein seer. Tipies, gooi ‘n klomp vrouens saam en jy kry nie ‘n woord in nie!

  59. demoerin: jou mielie ne. hiehiehiehiehie. Julle mans kan nog meer praat as ons vrouens. Gee nette bier en dan kan julle self nie mooi lekker hoor wie en wat se nie. hiehiehiehiehieie

  60. Hehe, Pagoda🙂

    Hoekom so baie Phibbie?

  61. Ek wag tot die laaste comment so 10 minute oud is voor ek iets se Demoerin

  62. Nee f@k koeksister. Net hulle sal weet mens sal sweer isse mansion. Een maand se huur, deposit, konneksie water en ligte. Eish

  63. Het self so stel afgetrap vroeer vanjaar.

    Dit het gelyk of die eienaar van ons 160m2 dupleks die plek gaan verloor, toe besluit ons dat ons eerder self gaan voordat ‘n bank my goedjies op die sypaadjie los.
    Soek toe rond en kry drie slaapkamer plekkies wat netjies is, maar kleiner as dit waarin ons bly…en met ‘n huur van R4000 per maand beloop die totale eerste maand se rekening nog steeds R12000…met alle depositos, fooie, huur ingesluit. Gedog ek kraam vir my vrou se part.

  64. Dis maar net die 1st maand Phibbie, klink nie so bad nie.
    Daarna sal dit beter gaan. Hoop ek…

  65. Nee dis verregaande die donnerse banke, huisagentskappe en prokureurs is moerse skelm en sal ons melk totdat daar net poeier uitkom.Ek hoop julle almal kom deur die dinge en dat jullese bekers sal oorloop van seeninge en wie van jou vat of steel , dat jy 10 maal soveel sal terug kry.

  66. Ai tog Brein

    As dit so sou kon wees sou ek al skatryk gewees het…

  67. Ek soek nog iets om te kraam. Maar vermoed dit gaan BAIE pyn wees en hel groot wees.

    Nou ja dis ek virrie dag en vir die volgende paar weke of whenever. Baie dankie aan almal. Sien weer eendag

  68. Met ‘n pel soos jy Brein, sien ek kans vir enigiets….

    Ai Phibbie😦 tot ons weer eendag gesels.
    Dis so blerrie sad

  69. Eish. Ek het vergeet om te se my man se werk moet dit betaal, maar ek voel nog steeds. Breintjie: Starrig ne ek werk vir een van daai lotte. lol. Bye bye almal. Lekker blog

  70. Ai ))))))))Phibbie((((((((( ons gaan jou mis maar ek weet dis net tydelik.Mooi bly.

    Dankie koeksister, maar mense weet ek staan altyd deur dik en dun by hulle, maar as jy my gat krap en my gat toesteek , dan kyk ek altyd wat kan ek terug doen en dan sommer in die oortreffende trap.Dis hoe ek is.Ongelukkig dra `n oog vir `n oog meer gewig by my.

  71. EK HET BREIN SE FOTOS HIER…SAL MOET BESLUIT OF EK DIT WIL PLAAS!

    Wat dink julle…is te sexy buite die kwessie? ‘n Klein vote tot en met later vanaand op die site en op die thread sal my laat besluit! Laat waai…

  72. Sjoe, wat het my besiel???

  73. hehe…laat waai meraai

  74. Stem saam Brein, oog vir ‘n oog, fight fire with fire, ek sukkel maar om die ander wang te draai.

    Pagoda, laat kom met die foto’s.🙂

    Ek kan nie blog in die aand nie, kinders het die 3G vir die maand uitgemax, chat more weer met julle, lekker aandjie

    aka twisted sister 😈

  75. Ok mooi bly eks ook eers weer more op.Ek gaan nou in die garage werk en die hek regmaak.

  76. Nee dankie, nie my smaak nie! Mev Brein jy kan hom maar hou.

  77. Nee dankie, nie my smaak nie! Mev Brein jy kan hom maar hou.

  78. Gooi die pic.

  79. Het sopas…
    *koes vi vrot tamaties*

  80. ha ha ha Ja!! julle moet oppas vir Mev Brein😈

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: