16SVL – Viewer discretion is advised – Brein en Vrou

16SVL

Gewaagde foto lei tot blou oë en growwe taalgebruik in die Brein woning…

Disclaimer!!

Ons is ‘n wholesome blog…ons is almal godsvresende mense en bedoel dus niks liederlik met die ingesluite kiekie nie.  As jy aanstoot gaan neem as gevolg van ‘n foto met twee mooi mense in hul onderklere, gaan kyk gerus Casablanca of Little Mermaid.  Ek dra geen verantwoordelikheid vir die blou oë, muti moorde, geld wat uit kerke gesteel word, Zuma en / of die skrikbewind van die Suidsee gevleuelde seeskilpad wat mag spruit uit die plasing van diè foto nie…

 

 

Hou comments skoon seblief

 

*hie komme ding aan aan…’n ding wat spring aan aan…*

70 Responses

  1. ^&%&#@^%^ brein!!!! Hel, ek wens ek was daar om daai foto te neem ! Nee wag ek joke net hoor, ek moet julle komplimenteer, julle is altwee damn mooi, sexy mense, en ek se dit met niks bybedoelings nie hoor. Mooi is nooit nog lelik gewees nie, en dit is ‘n mooi foto van julle twee. Jy het ‘n mooi vrou en ja ok jy is nie ‘n lelike ook nie oraait🙂

  2. Ek het geweet!!! Jy’t ‘n mooi vrou Brein. Dis ‘n baie mooi fodie van julle. Wie het dit geneem..mmm??

    Ek laaik nie daai blou onderbroek nie….whahaha.

  3. Kan jy nie die man uit-photoshop nie?😆

  4. Kyk dis seker nie die beste broekie in jou kas nie, maar nie te bad nie.

  5. Ai my middag het so besig geraak ek het toe nie sover gekom om te……………..jy weet wat!!!!!! So ek is geklee in purper pers vandag!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  6. Jy het ‘n baie mooi vrou Brein, het sy toestemming gegee dat die foto op die world wide web geplaas mag word?

  7. Ek hoop sy het toestemming gegee, ek sal darem liederlik de bliksem in wees as my man my half naak op die net sit.

  8. Hi Koeksister en Rory,
    Lyk my ons is die enigstes so vroeg hier.

    Nee wat, ek dink ou Brein mag bietjie “brag”, sy vrou is sexy en het ‘n baie mooi lyf.

    Ek wil nogsteeds weet, wie het daai fodie geneem. Het jou wens vir jou verjaarsdag-geskenk nie dalk waar geword nie?…hahaha (Wie’s die 3rd party??)

  9. Lol @ Koekie

    Dit was die 3de party wat die foto geneem het🙂

  10. Sjoe ja sy is baie sexy. Ek hoop jy kyk mooi na haar en donner haar nie rond nie.

    Hi koekie. Jong ja dis lekker om so vroeg te chat. Ek moet 10 000 dinge doen voordat die skool om 11:30 sluit vandag!!!

  11. Brein se bek is baie groot, daar is geen 3rde party betrokke nie…………….dis daai kameras met die self timer. Breintjie sal homself beskuit as daar 2 dames moet wees. Hy sal dit nie kan handle nie!!!!!!!!!!!!!!!!

  12. Presies wat ek gedink het Koeksister.

    Rory – My seun se skool sluit 11:00 en hulle kry hul rapporte vandag. Hy’s nou in std 3. Ek worry so bietjie oor die punte, hoop dit lyk nie te sleg nie.
    Gaan ons jou darem nog sien met die skoolvakansie?

  13. Myne is in graad 3 en ek wag oor vir daai rapport. Gelukkig skryf Neil nog nie eksamen nie. So dit sal seker nie te bad gaan nie. Jong ek sal defnitief so nou en dan van my selfoon af loer wat se nonsies julle aanjaag. Ek moet tog ‘n rekenaar met toegang tuis kry……AS IEMAND MY WOU SPONSOR….laat weet voor 11:00 ha ha ha.

    Koekie, hy sal goed dan. Dit glo ek vas.

  14. My kinders se skool sluit eers volgende week en hulle is Graad 9 en 11, en glo my, jy worrie dan eers!

  15. Ek glo jou Koeksister. Hoe kry ‘n mens kinders deur die Hoërskool??? en ek worry oor Laerskool. My stryd kom nog….hehehe

  16. Jy kry hulle deur met genade, ‘n paar grys hare, ‘n hele klomp bottels rooi wyn, en siedaar!!!, hulle is oppad Universitet toe en dan is jy helemal gef@k.

    Glo my ek panic nou-al vir die na-skoolse studies

  17. Shame koeksister………..ek sal jou glo. Die nukke en die grille van die hormone……. Sterkte. Ek sal kom aanklop vir raad as my tweetjies daardie ouderdom is.

  18. Klink vir my ek sal moet begin belê in rooiwyn….hehe.

  19. Rory moenie eers begin by die hormone nie, dit raas hard in my ore, Koekie iets sterkers as rooiwyn vir ‘n backup.

    Dink julle die ander mense is al wakker?
    Ek sien nou dat Annie ook gaan bydra met postings

  20. Hulle snooze nog te lekker. Kom bliksems word wakker / vat bietjie ‘n tea break.

    Ek moet julle vertel van my weird droom. Ek is by ‘n skoolfunksie….toe kom Steve daaraan, maar hy lyk maar seer en broos. Toe hy my sien sê hy: Hello Angie….ek het hom nog nooit ontmoet nie. Ek staan so bietjie met hom en chat……hy wys ek moet nader kom en fluister toe in my hoor:”Terwyl ek siek was het ek baie vir jou gebid.!” Toe skrik ek wakker. Weird ne?

  21. Toe hy my nader roep moes hy my eerder gryp en die sewe soorte hel uit my gevry het………..maar nee die man bid vir my!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! TIPIES. lol

  22. Kyk mense het julle al gehoor van `n tripod en stel die kamera op selftimer. Ek is `n kranige fotograaf, veral natuurfotos, regtig.Ja vir amper 42 lyk my vrou nie sleg nie.

    Rory ek wens dit was `n threesome, dis my ultimate fantasy ,as ek dit eendag moet kry sal ek vol viagra, steroids en boosters gepomp wees want dit moet so lank as moontlik uitgerek word.Eish.

    Pagoda ek het respek vir jou want regtig, jy doen dinge smaakvol en gebruik jou bewoording reg.Jy is nie verkramp nie ook nie uitspattig nie , jou oordeelsvermoe spreek boekdele.

  23. O ja my vrou koop al my klere insluitende die blou speedo/ jockey en ja sy het toestemming gegee vir die mugshot van ons.

  24. Wel met so broekie soos joune (broek vol planne) en ‘n broekie soos hare (panty vol oplossings) het sy seker geskreeu take it off, take it off, nie oor die lus…………oor die lelike broekie. wane verjaar jy, sal vir jou iets beters aanskaf.

  25. “n three some …………. hmmmmmmmmmmm wie sou ek kies????????? Dermot Malroney (wedding date)and Keanu Reeves. Bliksem……………ek sal die manne toesluit en flippen nooit laat gaan nie.

  26. whahaha @ Brein.

    Ag damn! Ek het nou gedink hier gaan nog ‘n interessante storie kom, nou’s dit ‘n kamera wat gestel is.

  27. More almal…..sluk ek amper my tong in oor die gewaagde foto so vroeg in die oggend !!

    Brein, Baaaaie nice, maar die ou jocky doen dit ook nie vir my nie. Breineliena, jy het niks om oor te worry met die Brein nie – met daai lyf dink ek jy moet keer vir jou wickets en Brein moet begin dreigemente uitstuur – en nee vrouens doen dit nie vir my nie, maar mooi was nog nooit lelik nie.

    Koekie & Koeksister, ek het twee wat werk en een op varsity glo my dit gaan eers baie erger voor dit beter gaan. Maar sodra die klein bl*ksempies oor hulle tiener grille is, wonder ‘n mens waaroor het ons so gepanic toe hulle op skool was.

    Ek het een goue reël gehad – dit mag nie vir almal werk nie, maar dit het vir ons gewerk…..praat oor alles van seks, dwelms, dronk word ens. ens. nog voor hulle eers daaraan gedink het – en praat so reguit as wat jy kan, geen soft soaping nie…….en ‘n glasie OBS in my hand voor die tyd het die skerp kante so bietjie ronder gemaak

  28. Bons – dit is iets wat ek nie weet hoe tom te hanteer nie. Praat oor seks. Hoe begin jy en wat vertel jy??

    Ek dink ons “skrywers” moet vir ons bloggers ietsie daaroor skrywe en tips gee want ek is totaal vertraag as dit by sulke goete kom.

    Hoe sê ‘n mens? “Seun, kom sit hier by my en vertel vir my wat is seks?” Hê? Ek weet regtig nie hoe nie?

  29. Sal so maak Bons, goeie raad…!! Haal my hoed vir jou af, jy het jou 3 al ver gebring.🙂

    Rory, jy sal jou drome moet aanspreek jong, ek sal heel depressed wakker word.

    Stem saam Brein, Pagoda het ‘n slag met woorde.

  30. Koeksister – Jip, ek het ietsie sterkers as wyn. Praat net, ek het baie voorraad…

    Ja, ek sie Annie gaan ook skrywe. Ek sien uit na haar eerste posting.

  31. Koekie dit is moontlik die moelikste een om te tackle – my seun het drie dae in graad een in een oggend tussen my en pa kom sit en gesê :”wat is seks en wat is Aids”!

    Wel, toe ek uiteindelik my tong agter uit my keel uit gegorrel het en manlief se kakebeen van sy skoot af opgetel het, het ons met ‘n helse “pose” gesê ons kan dit die middag na skool rustig by die huis bespreek. Die voordeel was dat hy die lyding geneem het en ons het net vrae geantwoord, maar ongelukkig moet jy die vrae eerlik en ten volle antwoord. Ons het nooit meer inligting geoffer as wat hy gevra het nie en hy was fine daarmee. My grootste worry was die feit dat ek swanger was toe ons getrou het en ek nie dieselfde vir my kinders wou hê nie – maar ek kom uit ‘n BAIE konserwatiewe huis waar die soort bespreking taboe was.

    My kinders is nou 21, 22 & 24 almal nog single sonder babies en glad nie skaam om enige iets van seks met ons te bespreek nie – so lyk my ons het iets reg gedoen

  32. My oudste is nou 9 jaar oud so ek het nog ‘n rukkie om te gaan………..

    My drome aanspreek……..genade, makliker gesê as gedaan. wat sal dit nou beteken?????

  33. As Pagoda die groen lig gee dan plaas ek volgende week so iets : Hoe om oor seks te praat, dis maklik soos val uit `n boom , los net die tak.

    Bons ek dink jy stel dit mooi en gelukkig het jy `n hulp middel OBS.

  34. Jis Bons dis baie nice om so oop verhouding met jou kinders te hê. Ek het ook in ‘n konserwatiewe huis groot geword en ek dink dishoekom ek ook nie weet hoe om hierdie saak te benader nie.
    Ek het vir seun ‘n boek gegee om te lees – baie maklike leesstof met prentjies by. Hy het langs my op die bed gelê en lees. Ek het toe vir hom gesê as hy iets nie verstaan nie of wil weet moet hy my vra.
    Hy die boek deur gelees en niks verder gevra nie.
    Hulle leer nou van Aids in die skool. Hy weet ook al baie goed, veral as daar ‘n liefdestoneel op die Tv is, dan kyk hy weg.
    Ag wat, sal maar sien wat gebeur. Dalk kom vra hy dalk eendag. Dan sal ek my tong ook agter uit my keel moet haal ….whahaha..

  35. Brein – ASB!! Ek glo nie Pagoda sal mind nie. Jis, jy sal my en ander mede bloggers baie help. Ek is seker daar is baie ouers wat soos ek voel. Totaal onnosel!!

  36. Brein sal jou talk met die kiddies van toepassing op hulle wees. Sjoe ek dink nie die mammas bedoel sy wil hulle vertel van threesomes ens nie. Net die basics hoor. LOL

  37. Ja Rory en adultmovies, Hustlershops besoek, dan kan hulle ook die Loslyf koop.Bwa ha ha ha .Ek gaan nou ry en sal eers weer vanmiddag inloer.

    Hastilla Vista.

  38. Wel goodbye almal. Ek sal ook moet totsiens sê. Ek moet almal se verlof afhandel en dit gaan my nou lekker besig hou.

    Vir die wat op vakansie gaan, wees veilig en geniet dit. En vir die wat moet werk……sorry, ek dink aan julle.

    Bye, ek sal sou nou en dan inloer.

    GEDRA JULLE……………AL IS DIT SLEG!!!!!!!

  39. Brein…met die grootste plesier plaas ons daai posting oor seks.

    Gooi hom.

  40. Blikskottel maar djulle girls is bloedjonk! Kinnerkies nog in die begin van die grade! Wens ek was nog so jonk, met vandag se brein (nie Brein nie, my brein)!

    Ek gaan probeer post. Het dit klaar submit. Wetie of dit so bright idee was nie. Wetie of ek kan skryf nie! Sal maar moet sien.

  41. Hy’s ge-o.k. Annie…en moenie worry nie. Dis perfek!

  42. Okei, ek sal eerder nie vra watse kol is daar op die Jockey nie….

  43. Nou ja toe. Nou seg ek ook nie meer ‘n woord nie.😯

    Breintjie, jy het BAIE meer guts as wat ek gedink het. Maar geniet jou vrou, en die gevroetel, en miskien eendag word jou wildste drome waar.😉

  44. Waai kol praat jy nou van, Blixer?

  45. Whahaha…. ek het ook gaan soek vir daai kol!!

  46. Hahahaha! Ek kan net sien hoe julle almal sit en soek na die kol!

  47. Sjoe! Dit laat my wonder wat sal gebeur as die mense se base op hulle afkom waar hulle stip na die man se shishkebab sit en staar op hul kompie…skreeusnaaks!

  48. LMGA!!

    Pagoda, het jy my mail gekry? Ek het ‘n error boodskap gekry en toe weer gemail. Wonder net of jy dit gekry het.

  49. Sjoe Breintjie….😉 Het al vir jou voorheen gesê jou liefie is pragtig!!!

    Maar ek sê nog steeds tussen ons twee het ek het die brein en looks😆

  50. 3some? Brein, wil julle 2 kom koffie drink?

  51. Aggefokken nee LMGA!!!!

  52. Lol @ Sigeuner

  53. Sigeuner – Ek dink Brein is klaar oppad!!

  54. Ek kan heeltemal verstaan dat brein met sy vrou wil pronk sy is regtig baie mooi. Die blou onderbroekie…………………………….kan seker nie comment nie my helfte besit net so een. Lyk gemaklik.

  55. Hehe, het jy dit gekoop?🙂

  56. Welkom Koeksister se sussie

    Hier’s ammal pelle hoor! Sodra jy jou eerste comment gelos het is jy sommer onmiddellik soos een van die furniture!

  57. Hallo Koeksister se sussie. Hier’s nou baie “koeke” op die werf….hehe.

    Moet bieg – my hubby het ook so een.

  58. Dankie vir die ontvangs en ja koeksuster ek koop sy klere vir hom soos ek se dit lyk heel gemaklik aan die brein. Ek het nogal dit vir hom ingepak vir die naweek om te gaan visvang. Nogal prakties om sou ou blouetjie in die kas te he.

  59. Ok ok ek sal volgende keer `n G-string aan trek.

    n Moerse welkom aan Koeksister se suster jy klink sommer met die intrapslag na `n aangename mens, amper soos “Die Brein”(LOL)

    Sigeuner, jy sal maak dat ek my gedra soos Speedy Conzales.Wam bam thank you mam!

  60. Hiers ‘n joke vir julle: (En lees “Die Brein” in die plek van “Superman”)

    Superman smaak al lank vir Superwoman en besluit een aand om sy luck te traai…
    Nes verby die oop venster van Superwoman se flat vlieg siem hy sy le kaal koejawel op die bed in ‘n posisie perfek vir hom om blerrie vinnig sy ding te doen en te laat spaander!

    Hy doen toe ook so…en teen die spoed van lig vlie hy in, doen sy ding en vlie weer net so vinnig daar uit met een helse smile op sy gesig.

    Superwoman vra: “Het jy daai wind gevoel?”
    “Nee, maar my poepol pyn befok!”, sê Invisible Man.

  61. Ok, ok! Julle! Stoppit!! Ek gee oor! Julle sal my so vinnag uit my depressie kry….uhm, soos Speedo Comzalez. Sal net vi Liefie se hy moenie hom Invisible gedra soos altyd nie!

  62. Pagoda ek skuld jou aaaahhhhhh!!!

    Sigeuner eks heeltemaal visible en my ander naam is Prozac ek kry enige iemand vinnig uit `n depro mood.Ek like eerder Cumzalez.

  63. lol @ Pagoda.

    Het gou kom inloer. Gaan nou ‘n pot maak en bietjie kuier saam met die familie en natuurlik ‘n koue ietsie nuttig.

    Lekker naweek vir almal

  64. My koue ietsie behels baie ys, Olof Bergh-ie en so twee lyne coke…ek meen liter coke….

  65. Jis Brein, jou gewaagde pic van jouselwers en liefie het goeie reaksie uitgelok. Voorstel vir dalk iewers in die toekoms. Moet ons nie ons eie cleavage day maak en dan stuur die gals elk ‘n pic?! Wat seg julle girls?

  66. Jis Brein, jou gewaagde pic van jouselwers en liefie het goeie reaksie uitgelok. Voorstel vir dalk iewers in die toekoms. Moet ons nie ons eie cleavage day maak en dan stuur die gals elk ‘n pic?! Wat seg julle girls? Daarby bedoel ek cleavage met klere aan wat net so ‘n ou ietsie wys! Ek is maar ‘n konserwatiewe girl

  67. Skuus, ek het die laaste 2 sinne bygesit en 2 keer gesubmit.

  68. Annie, Eks game vir so iets ag Pagoda kan hulle nie maar elke dag cleavage day hou nie.(lol)

  69. Ek dink die fodie ding is ‘n puik idee. Kom ons kyk na so week hoe vatbaar dit is en dan maak ons ‘n plan.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: