Totsiens – ongelukkig

Hi Almal

Ek skryf vandag nogals mette swaar hart.  Ek het dit vreeslik geniet om hier te blog en te skryf.  En nog meer om deel te wees van die begin van die blog, wat ek weet gaan van sterkte tot sterkte gaan.

My man is verplaas en disse offer wat ons ongelukkig nie kon weerstaan nie.  Ek gaan vir so paar maande by die huis wees en daarna vir hom werk.  Ongelukkig geen internet nie. Net emails.  Firma beleid.  Tsk weet hulle nie wat hulle aan my kan doen nie.

Aan die wat persoonlik aan my emails stuur, ek sal julle in kennis stel voor ons waai, maar ek gaan ongelukkig nie tyd nou he nie, sal dalk so nou en dan kom comments los.  Ek het nooit geweet dis so erg om ‘n trek te reël nie.  En dan moet mens nog 20 jaar se vergader goedjies ook pak.

Pagoda:  Jyse pel duisend.  Die blog was van niks tot ‘n goeie sukses.  Alle sterkte vir jou en al die ander bloggers.  Brein:  Ek stuur vir Mev Brein rekkies. hehehehehehehhehe.  Patches:  Jy skryf pragtig, moet nie ophou nie hoor.

Ek sal julle almal mis.

Sterkte en totsiens

19 Responses

  1. Ag nee Phibbs!!!! Nou’s my hart sommer seer. Gaan jou baie mis. Hier my e-mail – tjaartnaspro@vodamail.co.za – asb gooi vir my ook so nou en dan ‘n mail.
    Baie sterkte met die trek en ek hoop julle is sommer baie gelukkig.
    *snik* *snik* – Bye Phibbs!!

  2. Ai tog! So kom alle lekker dinge tot ‘n einde. Ons gaan jou mis Phibbs. Waarheen trek julle?

  3. 😦 (((((Phibby)))))

  4. Phibbie dit was dan van so korte duur, maar ek sal jou altyd onthou.En ja Die Brein gaan jou mis.

    Geniet alles en veilig ry waarheen ookal.

    Eintlik wil eintlik vir jou se DROPPER!!!!!!!!!!!!!!!!!!! Net `n grappie.

    Hamba Khahle.

  5. Dankie julle. Ek het dit waarlik geniet hier. Hou net so aan en ondersteun vir pagodatjie ne. Koekie ek het jou gemail hoor.

  6. Phibbie, jy kan my ook maar mail by laetitiao@to-netts.co.za

  7. Phibbie mail my ok maar Marie.Engelbrecht@resbank.co.za seblief

  8. Phibbie, net toe ek dit nou mooi regkry om te kom loer sonder dat die IT mannetjie te veel sy broekie bevuil – nou loop jy !! Waar dan heen so droef alleen ek dog ons kan nog ‘n koffie gaan inpas by die “Olifant”, jy het my mail adres jy moet seblief kontak hou.

    As jy hulp nodig het met enige iets gee my net ‘n skreeu ons bly nie verniet in die selle dorp nie

  9. Ai Bons. Lol. Ek sal jou kontak, maar ek bevrees die tydjie loop uit, maar ek sal jou bel ok, miskien kan jy een aand gou kom rooi koffietjie voor ons waai

  10. Ag f@k ek het nou gedink eks die geduldigste mens wat leef, maar tot my diepe teleurstelling moes ek nou uitvind dat ek gladnie is nie, inteendeel. Eks nou lekker gatvol om mense se gatte te lek om hulle werk te doen en my met dokumentasie en kwotasies te voorsien

  11. Sterkte vorentoe, mag die son oral op jou skyn.😉

  12. Ag nee ((Phibbie)). Sterkte en moet nou nie heeltemal verdwyn nie.

  13. Ai man, dat ek nou sulke hartseer nuus moet lees op my nugter maag. Phibbie, sterkte, jy is ‘n mens duisend, mag julle geluk en vrede bevind daar waar julle gaan. Ek gaan jou mis, in die kort tydjie w ek jou geken het, het ek ‘n baie spesiale mensie leer ken. Ek sal jou altyd onthou en ek hoop dat ons baie vinnig weer van jou gaan hoor.

  14. Ek sit heeldag sonder internet, en toe ek uiteindelik kan kom lees moet ek die slegte nuus kry, ai mensie laat dit met jou goed gaan, ons sal jou laggies nooit vergeet nie, e-mail my ook asb jy het my adres.

  15. Phibbie ek is mos soos jy was in die problem solving departement.
    Kry vir jou ‘n rekenaar die goed is mos bja cheap lately en een van daai mtn of vodamail stokkies vir onder R200 en sieda jy het internet en terug opi lug!!!

  16. Prok ekke het ‘n rekenaar by die huis. Inteendeel daas 2. En ek kan connect met my sel, maar ek gaan nie werk virrie rukkie nie. So ek sal moet starrig etc jy weet mo geldspaar als. bytjie: ek maak so

  17. Phibbie moenie tjol praat nie hoeveel geld wil jy nou spaar hmmm? moenie jou hare blow dry vir ‘n week, een bottel brandewyn minder vir die man per maand en los maar een steka ook en daar kan jy praat met die stokkie en dis goedkoper en vinniger as die selfoon. en o ja jy het my sekretaresse se e-amil adres en myne hier waar ek moes inteken. gn verskonings jy sal net kwaad doen as jy niks tuis doen. al wat jy moet doen is 3X inskakel per dag ipv 300? bwha ha ha kon nog nooit daai ding van jou namaak nie!
    het jy gelees hoe die parras weer vandag van steve praat en ek moes lag hul het ‘n fee verhaal daar oor hom en die 5 prostitute in NZ

  18. Phibbie moenie tjol praat nie hoeveel geld wil jy nou spaar hmmm? moenie jou hare blow dry vir ‘n week, een bottel brandewyn minder vir die man per maand en los maar een steka ook en daar kan jy praat met die stokkie en dis goedkoper en vinniger as die selfoon. en o ja jy het my sekretaresse se e-amil adres en myne hier waar ek moes inteken. gn verskonings jy sal net kwaad doen as jy niks tuis doen. al wat jy moet doen is 3X inskakel per dag ipv 300? bwha ha ha kon nog nooit daai ding van jou namaak nie!
    het jy gelees hoe die parras weer vandag van steve praat en ek moes lag hul het ‘n fee verhaal daar oor hom en die 5 prostitute in NZ

  19. Prokkie gelukkig sit ekke hier en wag virre kwotasie, maar as jy nou hier was het ek jou seer sekerlik vasgebind mette rekkie wat ek by Mev Brein sou leen. Ek gaanie oppie net gaan nie. En nie eers 3 maal nie. Ek wil my eie besigheid etc begin en daar gaanie tyd weesie. Prioriteite skattie prioriteite. Nee ek leesie bosparra nie. Ek weetie eers hoekom nie, maar ek doenie. Anyway lekker naweek en moenie ek jou bykom nie ne

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: