Welkom Anniegetyourgun!

Hier onder is ‘n stukkie geplaas deur ons nuutste skrywer vir Die Werf.

BAie welkom Annie…..gun, en ek hoop dat hierdie tuiste vir jou net so baie plesier sal verskaf soos wat jou stukkies vir ons sal doen! 

 

PS:  Ek wag vir jou foto!

9 Responses

  1. Hi Pagoda! Het my maniere vergeet. Nog nie eers vir jou dankie gesê vir die verwelkoming nie! Ek het vir jou kiekies gemail!

  2. Annieget
    Waarheen het jy gemail?

  3. Mail altyd alle “Die Werf” belangrike informasie na diewerf@live.co.za

  4. Kei

  5. Wiele met ‘n “p”

  6. Ja AK47- LADY bly jy is hier, saam maak ons `n span.Ek HET mos al gese jy is amper so slim soos Die Brein.

  7. Anniegetyourgun : ek hoop jy geniet elke sekonde hiervan🙂

  8. Thanx julle ouens! Ek het amper kop uitgetrek. Was bang almal gaan dink my stukkie is simpel. Julle laat mens baie tuis voel!
    Patches, jy lyk en klink na iemand wat soos ‘n suster kan word. Dierbaar!
    Brein – ja wel, die biekie wille ene! Voel geëerd dat jy dink ek’s amper so slim soos jy! Sou gevlei gevoel het as jy net acknowledge dat ek ‘n brein het! hehe
    Pagoda – ek dink jy’s moer snaaks! Julle almal!
    Soos jy sê: Wiele met ‘n “p” !

  9. Annie…nie worry nie hoor!

    Ons weet vroumense het ‘n brein…maar ons het twee.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: