Anniegetyourgun se fotos is geplaas

Gaan kyk gerus – “Wie’s Ons” blad…

7 Responses

  1. Sjoe Anniegetyourgun ek stem saam een foto sou nie alles se nie, een woord wel……………………..STUNNING!!

  2. Annie?? Jy’s ‘n pragtige vrou.
    Ek dink die ander blogs gaan lekker jaloers word as hulle sien watse mooi mense vir ons skryf…hahaha..

  3. Ja kyk die klomp is mooi, Annie jy is pragtig, jammer net Pagoda se foto is so dof wil hy nie maar `n duideliker foto insit nie asb.

  4. Sal my bes doen om ene te plaas…net ene erens kry wat my nie soos ‘n gorilla laat lyk nie…wil nou nie eintlik afsteek nie

  5. Pagoda, Dr90210 doen wondere met botoks en facelifts Bwa ha ha haa…

  6. Kyk…botoks en sement is die enigste goed waarvan ek weet wat ‘n glimlag en ‘n frons dieselle kan laat lyk…

  7. Thanx julle ouens! Lekker week!
    Lovies

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: