Ek wonder…

AS mens nou na al die gemors op tv kyk (nuus bedoel ek) en jy is met meer as een breinsel geseen, wat gaan deur mens se kop as mens permanent, dag in en dag uit, in aanmerkings soos die vasloop?

Net vanaand weer het een of ander mamparra vertel dat hy, nes die ANC Jeugliga se leier, sal skiet en moor as Zuma nie president word nie.  En dan dit…

  Ek is nie van nature ‘n “Conspiracy theorist” nie, maar hier gaan iets meer aan as wat ons wil glo.

Ek kry die gevoel dat hierdie alles deel vorm van ‘n plan wat die wit mens in SA oor die grens wil jaag.  Waarom kan ek nog nie sê nie, maar dit wil vir my duideliker by die dag voorkom.  Hoekom bly prominente politici so lank stil na sulke aanmerkings gemaak word?  Hoekom eers die Xenophobic aanvalle, dan TWEE uitsprake deur twee verskillende prominente ANC leiers, en ook ‘n toespraak soos die wat dit goedpraat om te roof en te steel van wit mense?  Wat word gedoen omtrent die aanmerkings en die persone wat dit kweitraak?  Hoekom moet die Menseregtekommissie eers betrek word voor Zuma en sy trawante ‘n skewe woord in die rigting van die “perp” uiter?

 

 

32 Responses

  1. Na ‘n in diepte gesprek met ‘n swart vrou die ander dag het die woord derde mag weer gesurface. Hulle reken die derde mag sit agter al hierdie xenofobiese aanvalle. Ek vra toe wie reken sy is die derde mag en sy reken dit is wit mense ek vra haar toe is sy seker dit is want my logika is dat dit hulle eie mense is wat dit versprei om seker te maak die haat wat hulle vir wit mense het gaan net nooit dood nie. Ek se toe vir haar ek is wit en ek kan haar verseker ek weet van geen derde mag nie. In Jozi’s word ons baie hard veroordeel oor ons kleurvel. Jy beleef rassisme elke dag van jou lewe by die winkels, skole en in werksplekke baie mense se staan op vir jou regte maar wat is jou regte want vir elke een van jou is daar omtrent 20 van hulle. Ons maak ons kinders groot dat hulle respek het vir mense van alle tale en kulture my seun se beste maatjie se naam is Kgetatso. Wat kan ons meer doen?????? Ons is en bly die probleem vir hulle en hulle sal nie rus voordat almal nie gewaai het nie en hierdie die volgende Zimbabwe word nie. Waai ek en my gesin los ons nog 110 mense sonder ‘n heenkome, en kos op hulle tafel maar daar is geen more vir hulle nie dit is wat hulle nou kan kry. Net my mening……………………………………………………………..

  2. Ja Koeksister/ Pagoda, maar oor watter grens kan hulle ons jaag, want dis oral swart en hulle haat ons.See in kan ons ook nie, die enigste ding gaan wees om soos dinge nou gaan en waarop dit afstuur is om laer te trek soos die Voorrekkers van ouds, maar hoe en waar?

    So paar maande gelede het een van die swartverslaggewers van die Times die volgende kwytgeraak: hy het gese dat Uhuru kom, waarin hulle al die blankes wil uitmoor, maar hulle voorstel is om al die blanke mans uit te moor en die wit vroue vir hulle te vat, hy het ook gese dat Zuma en die swartleiers kan eers kies wie hulle wil he en hoeveel, dan kan hulle die res van die witvrouens vat.

    Alles dui daarop dat ons op een of ander konfrontasie afstuur en dat die haat onderling broei.En Koeksister al het ons twintig swart tjommies, met die name van Thabo, Sibusizo, Mahlekhoza of al is hulle pikswart, almal gaan teen ons draai.

    Dis hoe dit is!!.

  3. As ons oor ‘n grens gejaag word word dit met vliegkaartjie in die hand gedoen…

  4. Ek stem saam jou brein en almal weet dit. Ek reken ons het tot 2010 om alternatiewe planne te maak kyk hulle is nie so dom nie die hele wereld check hulle uit om hulle te gedra anders verloor hulle die sokker world cup. Waarnatoe weet ekke nie al wat ek weet ek het ‘n sesjarige dogtertjie en ‘n agtjarige seuntjie om aan te dink en ek is moeg, moeg vir bang wees en angstig wees moeg om in ‘n tronk te bly want dit hoe my huis lyk. My man is al gehijack (vier ouens met bulletproof baadjies en AK47’s) en toe ons een aand wakker word was daar twee in ons huis dit was die mees traumaties ervaring van my lewe al het niks gebeur was die kanse daar en het ons nie betyds wakker geword en panic button gedruk nie wat dan. Die feit is hulle wil jou goed he en jou siel. Moenie my verkeerd verstaan nie ek wil rerig nie weg nie ek is lief vir my land……maar wat nou??? En terloops dit is koeksister se sussie.

  5. Lyk my ek sal moet my naam verander enige voorstelle?????

  6. koeksister se suster…wat van melktertjie?

  7. Koekstruif.

  8. Daar word ‘n kultuur van vrees gekweek. Dit is ‘n kragtige mag en dit word gebruik om die teikengroep op hul knieë te dwing. Dit is miskien hoekom so baie opruk vir Buchan se saamtrekke. Hulle soek krag en rigting – uit die kultuur van vrees.

  9. Maar Jo-Ann Schou dis feite en nie net `n kultuur nie.Jy lees mos media berigte of nie?Gaan Google bietjie misdaadstatistieke in die RSA, 2005-2006 was daar meer as 21000 moorde, meer as 126 000 roof met verswarende omstandighede en meer as 55 000 verkragting sake.

    Interpol verwys vanaf 2005 al na Suid Afrika as die Crime Capital of the World.

  10. Julle mensies daar gaan meer aan as wat julle van weet, ‘n mens besef eers egter hoe erg dit is as jy in ‘n ander land kom, en iemand vra jou waarvandaan kom jy, as jy antwoord SA is die reaksies onbeskryflik, WHAT?? Are you coming from that place? Mense ek sweer sover al die New Zealanders waarmee ek al kontak gemaak het, het gesweer hulle sal hulle voete nooit daar sit voordat dit beter gaan in SA nie, dit is scary mense maar dit is feite.

  11. Brein het jy ooit daardie DVD gekyk waar hulle gepraat het van Uhuru? Dit alleen is senutergend …….. dit het ons ons eerste tree na immigrasie se kant toe laat vat …

  12. Pagoda ek like nogal die melktertjie idee so ek sal ‘n naamverandering ondergaan.

  13. More almal, Melktertjie… jy ook. Hehe

    Sien julle het lekker gedebatteer gister, griep het my bietjie platgetrek maar ek is op my pos vandag.

    My punt: as ek die geld en die mag gehad het sou ek ‘n derde mag geskep het, en nie net in SA nie maar sommer wêreldwyd, ek sou ‘n hele paar vrot appels uit die samelewing verwyder, onder andere, en sommer nog ‘n hele paar ander dinge.

    Maar as ek nie vanaand in die tronk wil slaap nie, sal ek nou liewer sharrap.

  14. Ek stem saam julle. Ek kyk hierdie storie so van die president van die ANC se jeugliga, en wonder by myself. Wat as ‘n blanke ou dit kwytgeraak het??????

  15. More koeksister ek hoop jy voel beter nou ja ek het opgekom om te check of jy nie miskien daar is nie maar was nie daar die toe gesels ek maar met die brein en pagoda ek hoop net brein het sy blou onderbroekie aangehad

  16. Ek moet nou gaan want ek moet die groot moeder koeksister gaan optel by Pretoria so antwoord gou-gou

  17. Annie dan was daar nou ‘n burgeroorlog hier wat daar wel is maar dit is nou net onder die tafel en hulle noem dit crime. Dit is snaaks dat hulle kan se wat hulle wil want hulle is mos die “minderbevoordeeldes” en ons moet dit vat en lag daaroor.

  18. Annie – Ek het ook gistraand op Carte Blanche daai arrogansie van die ANC jeugliga se president gesien. Hy kan maar sê wat hy wil en nou verdraai hy sy woorde so dat dit klink of hy niks leliks bedoel het nie. Hy moet mos nou ‘n publieke verskoning maak. Ons sal maar sien of dit gebeur. Dit maak my siek!!

  19. Dan sou hy saam met my in die tronk vanaand geslaap het, Annie.

  20. oke, melktertjie, ciao

  21. Vir seker Koeksister.

  22. Nee jong, in die sirkus is dit sê wat jy wil, want later kan ek deny dat daai woorde ooit oor my lippe gekom het. Net genoeg word gesê om die haar aan te wakker. Die klomp is soos “bloed-broers”. Steel saam, beplan saam…ken te veel van mekaar se geheime. Hoekom dink julle Winnie is nog met ons…sy weet TE veel!

  23. Dit is siek en hulle moet sommer daai donner begin dreig met geweld en moord. Sou net interessant wees om te weet wie hy nou eintlik bedoel, witmense, regering of wie

  24. Koffiekan – Ek weet nie of jy gistraand Carte Blanche gekyk het. Ek en my man het so lekker gekry toe die onderhoudster vir hom vra nou wie sal hy doodmaak? Praat hy dalk van witmense? Hy het amper sy tong ingesluk. Hy ontken dit hewig dat hy van witmense gepraat het. Hy praat skynbaar van die derde mag.
    Almal kon sien hy praat k@k.

  25. Ja Koekie ek het gesien. Dit het my hewig onstel dat die man so blasè is oor sy uitlatings. Hulle gee nie ‘n flenter om vir niks en niemand nie. Hulle vermoor en moor mekaar uit soos niks. Wat verwag mens dan nou eintlik?

  26. Ja koffiekan.. jy vra die logieste vraag – “Wat verwag mens dan nou eintlik”. Jy slaan die spyker op die kop met daai vraag.

  27. My persoonlike gevoel is dat as jy kyk na ons liewe president wat ‘n aanhanger van Mugabe is, hoe verwag mens moet hy die mense onder sy leierskap teregwys as hy sulke oogklappe aan het vir daai moordenaar, pedofiel en siek man

  28. Jip Koffie – ek het nou op ‘n ander blog gesien wat doen Mugabe met sy eie mense. Dis vreeslik. Hy kort ‘n pil….. ‘n lood pil! (Wonder of ek dit mag sê) Netnou word ek ge-assassinate…hehe.

  29. Nee Koekie loodpil sal te goed wees vir hom. Hy kort iemand wat hom vir maande en jare sal pynig. Soos om ‘n lid elke dag of een elke week tev verloor

  30. met ‘n ou geroeste stompmes!!

  31. dalk net halwe lit per week

  32. lol @ koffie!

Leave a reply to koffiekan Cancel reply