Wie wil weg van die kompie gesels?

Ek werk aan ‘n nice idee vir ons almal om connected te bly, selfs oor naweke wanneer die meeste nie hulle werksrekenaars kan abuse om hier te kuier nie.

 

Maar ek sal moet uitvind by julle wie almal Mxit op hul selfone het?

 

Drop ‘n comment hierso en laat my so spoedig moontlik weet!  Indien die belangstelling groot genoeg is kan ek met reelings begin…

10 Responses

  1. Ek het gelukkig `n laptop met 3G en NEE ek haat Mixit, maar vir die res kan dit seker werk.My vrou sal `n oorval kry as ek moet Mixit.

  2. Ek het verwag jou internet is nie werksgebind nie…lol

  3. Ek het mxit maar gesels maar min, die pc hou my te besig

  4. Ek het beoog om ‘n chatroom net vir die Werf bewoners te skep…
    Net vir in case iemand nog twyfel…

  5. Ek het nooit SSSB se chatroom gebruik nie, ek voel dan verloor jy jou unieke identiteit.En mooi comments en kwinklae bly in die slag.

  6. Ek het nie Mxit op my foon nie. Was ‘n paar keer op die chatroom maar dinge gaan net te vinnig daar vir my.

  7. Ag Pagoda los die chatroom asb..

  8. Nee wat…ek stem saam.

  9. Pagoda32, gaan jy vir my blyplek/slaapplek gee as my manlief my depoteer uit New Zealand uit, nee kyk as ek nog moet mixit gaan daar behoorlik vlieg in hierdie huis en ek kan jou nou al se dit gaan myne wees, ek sal nie kan mixit dit is ‘n baie groot NO GO in ons huis🙂

  10. Hi, ek het mxit op my foon, maar gaan maar min op. chat net met 2 vriendinne, en my kinders as hule nie by huis is nie, lekker manier om met hul kontak te maak. Gaan op sssb se chatroom in, gesels lekker daar. Ek kan net by werk op werkrenekaar chat.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: