Speel Rugby of speel model.

                                                                   

Ag shame skoenmaker hou jou by jou lees.Dis nou een ding wat my gat behoorlik krap en dis nou ons bokmodelle.Fokkit nou`s Victor Matfield skielik ons Antonio Banderas hoekom wil ons mense altyd een of ander ou in die vermaaklikheid wereld wees, Maar ek dink beslis nie Antonio Banderas wil die Victor Matfield van Amerika wees nie.Ek dink hy sal vra Victor wie?? 

Soos Pieter De Villiers se die bokke word bederf.Dis waar as jy kyk na Saterdag se algemene spel en geploeter teen die Pizza Pasta boys.Hulle het glad nie oortuig teen `n Italiaanse span wat dertien van hulle beste spellers nie in die span gehad het nie.Ek sien treurmare vir die Bok modelletjies oor twee weke teen die magtige All Blacks. En as mannekyn Matfield nie sy ontwerper sokkies gaan optrek nie gaan Dan Vickerman hom ore aansit wanneer dit by die Ausies kom.Dis hoekom ek my pruik ag ek bedoel hoed afhaal vir Kapteins soos Francois Pienaar en John Smith as hulle rugby speel , speel hulle rugby en alle ander aandagsoekende aktiwiteite word opsy geskuif.Selfs Ruan Pienaar verbeel hom hy`s op die loopplank die dat hy die laaste paar games so kak droogmaak.

 

Dink maar  aan hoe het Percy Montgomery se spelpeil `n insinking gehad , gelukkig het hy dit besef en sy gat in rat gekry en afgskaal om model-model te speel en hom toegespits op waarmee hy `n meester is en dis rugby.James Small is ook `n voorbeeld van `n rugby-mannekyn.

 

Ongelukkig maak ons plaaslike media gou `n ophef van ons sportmanne en verwar die ouens se denke.  

44 Responses

  1. Hi Brein, Ek stem 100% saam met jou, sê al lankal dat hulle moet ophou om van die rugby spelers modelle te maak, hulle is dan te bang om seer te kry of ‘n skrapie op te doen want more moet hulle weer mooi lyk vir die volgende advertensie sessie, maak mos ‘n hele paar rande uit al die model werkies! Hulle job is om rugby te speel, nie om model te speel nie!

    Om die italianers te wen met rugby is ook nie so ‘n moerawiese kuns nie, hulle is mos maar eintlik ‘n land vir sokker so ons bokke moet tog nou nie dink hulle is te goed vir woorde as hulle die Italaanse span kan wen nie, hulle moet nie nou al te grootkop kry nie.

    Lekker dag vir julle almal,

    ida

  2. Breintjie breintjie, ek is so bly julle (jy) sien dat die All Blacks, die springbokke se allies gaan skop oor twee weke🙂 Ok grappies op ‘n stokkie, nog ‘n voorbeeld van iemand wat gedink het hy is oulik is Boby Skinstad, ai die outjie het gedink sy tong gaan hom roem bring en nou hoor en sien jy skaars iets van die arme outjie.

    Groete vanuit Hawkes Bay, New Zealand

  3. Hallo almal,
    Ek dink nie daar’s fout met model speel nie. Ek sou ook as ek nog ‘n paar ekstra rand kon maak.
    Ek’s mal oor Victor. En hy lyk te sexy as ‘n model.

    Viva model-rugby spelers!! Ek koes solank..hehe

  4. Ek stem saam dit blyk asof hulle meer in tydskrifte en koerante wil wees, ipv meer tyd spandeer om hulle spelpeil te verbeter. eending fore sure, mooi was nog NOOIIITTTT lelik nie

  5. Hi Koekie as jy wil models kyk gaan kyk ek dink dis op Fashion Channel en “E” Maar as jy wil rugby kyk gaan na Channel 201.Niks verkeerd daarmee as jy van `n sexy ou hou nie, maar fok die ouens moet produce dis hoekom ek se hou jou by jou lees.

    Koffiekan die ouens is nou glad nie vir my mooi nie eks nie skeef nie.I love woman.

  6. Brein – wat het hulle model-speel met hulle rugby uit te waai??? Omdat hulle nou klere modelleer (in hulle vrye tyd), speel hulle nou ewe skielik kak(er) rugby? Maak nie vir my sin nie. O shit, nou gaan ek genuine koes – *koes*
    Nee hel, daai models op Channel E doen dit nie vir my nie….haha.

  7. Hi Koekie gaan vang eerder babers daar langs die Vaalrivier in Parys, maar van rugby weet jy boggerall.

  8. Thanx ou Breintjie. Ek stuur vir jou ‘n karpie! Het jy nie dalk ‘n resep nie?

  9. Stem saam met Koekie, hierdie issue van model-model speel gaan nog lank met ons wees, want: hierdie manne het dit, hulle is sezy, manlik, kan die punch vat (dit weet ons), hulle het dit………

  10. Phew!! Darem iemand wat saam stem. Thanx Koeks.
    Ek dink jy gaan ook nou moet koes hoor…hehehe.

    Gelukkig is ons koeke nie bang nie!

  11. Waars die manne wat ken van die spel die dames raak nou hier soos op SSSB , slymerige slaksleepsels.Oppas as julle rugby kyk dat julle nie van die stoele afgly nie, Bwa ha ha ha…

    Ok kom ons kyk hoe vaar die modelletjies oor twee weke.

    Pathes, jou nuwe land gaan die modelletjies ore aansit.

  12. Dishoekom ek op die mat sit en rugby kyk Brein. Ek is juis bang vir daai afgly episodes..whahaha.

    Ag sies Brein, hoekom so doemprofeet?

    Go Bokke go!!

  13. Ek het nie vandag lus vir koes nie Koekie, sal maar my pak soos ‘n man (vrou?) vat.

  14. Koekie, ek kyk glad nie rugby nie, kan nie konsentreer nie,🙂

  15. Ag moenie worrie nie, Die Brein like julle twee koeke nog kwaai.En eks nie `n doemprofeet nie, feite is feite, maar ek glo ons kan die knoop deurhaak.

    Geniet die rugby op die mat.

  16. Dis beter!!
    Brein ons laaik jou ook nog kwaai!!

    hehe.. Koeksister. Ja, die konsentrasie is soms ‘n GROOT probleem.

  17. Hiers hy Brein…’n fellow testostoroon mongrel! Ek ken die game…en voel self dat die ouens te veel worry oor die sente wat advertensies hulle in die sak bring.

    Sal nooit Bob Skinstad se diamant in die tong vergeet nie. Dit was nou simpel…

  18. ek dink darem nie dit is die rede vir Saterdag se ploeter. dalk die modder van Nuweland? Dit was goor weer heel week en ek dink die rede vir die sleg spel: (ek koes solank vir die houe)
    Pieter kies mos nou weer die hele WP span en kyk maar in die geskiedenis, as dit reen, verloor WP, hul kani in die reen speel nie.
    Die genade is manne soos Victor hul het gekeer dat ons verloor!
    Te veel wp manne Pieter!

  19. Brein hier kry ek nou die antwoord oor die rugby vraag van jou! read and weep….
    (amper sê ek sorry Harvey dis lank! hoop jul ok da mee)

    RUGBY IS A THINKING MAN’S GAME

    “Nobody in Rugby should be called a genius. A genius is a guy
    like Norman Einstein.” ? (Jono Gibbs ? Chiefs)

    “I’m going to graduate on time, no matter how long it takes.” ?
    (Rodney So’ialo ? Hurricanes) on University

    “You guys line up alphabetically by height.” and “You guys pair
    up in groups of three, then line up in a circle.” ? (Colin Cooper
    ? Hurricanes head coach)

    Chris Masoe (Hurricanes) on whether he had visited the Pyramids
    during his visit to Egypt : “I can’t really remember the names of
    the clubs that we went to.”

    “He’s a guy who gets up at six o’clock in the morning regardless
    of what time it is.” ? Colin Cooper on Paul Tito

    Kevin Senio ( Auckland ), on Night Rugby vs Day Games “It’s
    basically the same, just darker.”

    David Nucifora (Auckland ) talking about Troy Flavell “I told
    him, ‘Son, what is it with you.. Is it ignorance or apathy?’ He
    said, ‘David, I don’t know and I don’t care.’

    David Holwell (Hurricanes) when asked about the upcoming season:
    “I want to reach for 150 or 200 points this season, whichever
    comes first.”

    “Andy Ellis ? the 21 year old, who turned 22 a few weeks
    ago”(Murray Mexted)

    “Colin has done a bit of mental arithmetic with a calculator.”
    (Ma Nonu)

    “He scored that try after only 22 seconds ? totally against the
    run of play.” (Murray Mexted)

    “We actually got the winning try three minutes from the end but
    then they scored.” (Phil Waugh?Waratahs)

    “I’ve never had major knee surgery on any other part of my body.”
    (Jerry Collins)

    “That kick was absolutely unique, except for the one before it
    which was identical.” (Tony Brown)

    “I owe a lot to my parents, especially my mother and father.”
    (Tana Umaga)

    “Sure there have been injuries and deaths in rugby ? but none of
    them serious.” (Doc Mayhew)

    “If history repeats itself, I should think we can expect the same
    thing again.” (Anton Oliver)

    “I would not say he (Rico Gear) is the best left winger in the
    Super 14, but there are none better.” (Murray Mexted)

    “I never comment on referees and I’m not going to break the habit
    of a lifetime for that prat.” (Ewan McKenzie)

    Murray Deaker: “Have you ever thought of writing your
    autobiography?” Tana Umaga: “On what?”

    “Well, either side could win it, or it could be a draw.” (Murray
    Mexted)

    “Strangely, in slow motion replay, the ball seemed to hang in the
    air for even longer.” (Murray Mexted)

  20. Die diamant op die tong het dit darem erg vir my gedoen. Ek sal dit self oorweeg as dit so mooi sou lyk.

  21. Prok, klink of daardie manne een hou te veel teen hulle koppe gekry het , hehe🙂

  22. Stem saam Koffiekan, die diamant het my aandag ook erg afgetrek.

  23. whahaha… goeie een prok, vir al daai een van Tana Umaga!!

    lol @ koffiekan – jis, ek weet darem nie..

  24. Koeksister – voel jy darem al bietjie beter? Of is jy nogsteeds om-ge-ellie?

  25. Ek dink Murray Mexted is kwart van ‘n d@@s. Hy mag miskien iets van rugby weet, maar hy is so biased hy kan amper nie die silwer varing op die NZ truie sien nie

  26. Dankie prok wat `n antwoord, en ja gelukkig is dood en ernstige beserings niks ernstig nie.

    Koffiekan ja ek like ook diamante in bellys met mooi platmagies.

  27. Ja brein maar ek soek ook een in die tong. Bietjie glitter by die aangeleentheid. Maak ook nie saak watter aangeleentheid nie. hehehe

  28. Voel bietjie beter, Koekie, nie 100% maar darem, thanx

  29. Prok
    Hoe antwoord mens op so ‘n post!

    Rugbyspelers is maar almal dof, …behalwe daardie ouens.

  30. Ja Koffiekan ek weet nou nie of jy `n man of `n vrou is nie, maar as jy `n man is weet ek hoekom Bwa ha ha ha en hoe jy glitter by die aangeleentheid kan voeg is maklik.

    Ek onthou van `n ginekoloog wat eendag toe hy `n vrou ondersoek het ,vir haar gese het mevrou jy hoef darem nie sulke moeite gedoen het nie, wat gebeur het sy het `n waslap saamgevat spreekkamer toe wat sy in `n plastiese sak gebere het waarin haar dogtertjie glitter gehad het, maar sy het nie geweet daar is glitter in nie.By die spreekkamer het sy haar in die toilet gaan afvee voordat sy in is na hom.

  31. Ek is ‘n vrou in murg en been laas wat ek gekyk het. Ek dink ek het toe gesit en pp ook daarby en daar was niks wat gehang het nie. Ek hou niks van glitter nie kan mens in groot groot moeilikheid laat beland

  32. lol @ Brein. Glitter……..! hehe

    Oke, my sad en af dag is officially verby (verskoon die spelling.)🙂

  33. Klink of jy praat van ondervinding Koffiekan??

  34. Koeksister mag ek die Third Amendment gebruik asseblief

  35. Die watsegoed? Daar so iets in SA Law?

    Ek dink hier noem hulle dit…”mag ek dalk my mond snoer met Bostik…tot iemand met ‘n hand vol note kom gesels”…

  36. Hoop die een het jou bad dag opgekikker, Koeksister.

    Nee Koffiekan in die seventies en eighties het hulle nog glitter by stripshows gebruik, die strippers is deesdae profesioneel en weet om nie sulke goed te gebruik nie anders kom Koffiekan se anderhelfte dalk met lipstiffie en glitter op die kraag by die huis aan.

  37. (((Sug)))), as jy dan nou moet….

  38. Lmfga!!!! Is die ‘n familieblog? Ek is ook nie ‘n stripper van beroep nie

  39. BWaHahahaha, Pagoda en Brein, julle is vinnig op julle keyboards vandag🙂

  40. Hastilla Vista tot vanaand.

  41. Ek het tot so twee jaar gelede nog in die stripper veld gewerk.

    Was nogals lekker in die begin, maar later raak mens dit so gewoond dis niks snaaks om verby ‘n poedelkaal girl op ‘n tafel te loop en haar te vra hoe dit met haar hond gaan nie…

    Was nogals weird…En nee ouens, ek het NIE PICS NIE! LOL!

  42. o julle vol sports vandag maar die werk te veel en ek kry te min tyd te loer! whatch gou die ene!

    Subject: Catholic Shampoo

    While shopping in a
    food store, two nuns happened to pass by the beer and liquor section.

    One asked the other if
    she would like a beer.

    The second nun answered
    that, indeed, it would be very nice to have one, but that she would feel
    uncomfortable about purchasing it.

    The first nun replied
    that she would handle that without a problem.
    She picked up a
    six-pack and took it to the cashier.

    The cashier had a
    surprised look, so the nun said, ‘This is for washing our hair.”

    Without blinking an
    eye, the cashier reached under the counter and put a
    package of pretzel sticks in the bag with the beer.
    ‘The curlers are on me.”

    so almal lekker hare was en geniet die aand!!!!

  43. 🙂

  44. stripper Pagoda32?? hmm ek sal ma niks sê nie…

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: