Talita Myburgh se “Wroeging”

‘n Nice gepende gediggie…gaan soek dit gerus op onder “Bloggers Rym”

7 Responses

  1. Geez! Talita?
    Dis nou `n heavy donker bewoorde lewe darie! Ek vermoed ons moet jou net ver weghou vannie van Stadensbrug! Ken darie hond ook goed, maar glo my as jy so mooi kan dig, moet daar iewers `n vroliker ene ook wees? Shoot girl!

  2. Geez! Talita?
    Dis nou `n heavy donker bewoorde lewe darie! Ek vermoed ons moet jou net ver weghou vannie van Stadensbrug! Ken darie hond ook goed, maar glo my as jy so mooi kan dig, moet daar iewers `n vroliker ene ook wees? Shoot girl! Ek meen nou die poems…

  3. Shucks Talita, jy moet meer op die blog kom kuier dan kan ons jou opbeur girl.As dit `n noodkreet is laat weet ons.

  4. Hi Talita, ek stem saam met Sigeuner.. As jy so mooi kan dig moet daar erens ‘n vroliker Talita wees. Toe Talita.. gooi vir ons ‘n smile. Jy het hope tallent!!

  5. laat Sigeurner my wee lag. bly jy weer terug op die blog space! ekt ook nou Brein se gedig gelees oor SSSB se demise.. baie mooi gedig tog so bly almal kuier nou weer hier!
    Talita hou die blink kant bo!

  6. Dis nou vyf jaar later – en om te dig is my terapie. Daar’s dus ongelukkig nie veel vrolike gedigte nie en tog loop my beker oor van geluk. So moenie kommer nie maar baie dankie vir die kommentaar en die komplimente – dit word waardeer🙂

  7. Talita…meer as welkom mens!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: