Diggie

Net om die somberheid te breek het ek na gisteraand se kaskenades by my huis gedink ek moet ietsie op skrif sit.  “Bloggers Rym”

 

13 Responses

  1. sjoe ja, ek kan net nie my indink hoe dit voel nie. Jammer namens alle wetsgehoorsame mense dat dit met jou moes gebeur het. dis net belangrik dat jy dit wel agter jou sit anders steel hul jou vryheid ook en dit mag hul nie kry nie!

  2. Pagoda – baie mooi gedoen. Ek hou baie daarvan.

  3. Baie mooi gedigte julle! Ek het dit nou eers gelees. Ek het ook ‘n paar by die huis wat ek lank gelede geskryf het. Sal dit bietjie opsit as ek onthou.

    Lekker dag!

  4. mooi en diep. mens kan die deernis en liefde voel wat jy het vir jou seuntjie

  5. Julle mense met julle talent vir woorde…………..!:)

    Baie mooi Pagoda.

  6. Dis greate , ek het ookal woorde gesoek hoe om my enigste kind te beskryf of hoe ek oor haar voel, ja soos jy se sy is my hart.

  7. Sodra jy ‘n kind kry loop jou hart buite jou lyf rond.

  8. Thanks ouens.

    Ek kry myself ten minste tien keer per dag staar na die screensaver op my foon…’n kiekie waar hy met groot oë na die selfoon staar terwyl hy uit die pens giggel!

  9. Wat bedoel jy “gisteraand se kaskenades’?

  10. kan mens die respte print ook? ek hoe?
    nou mis ek Phibbie sy kon altyd help met die tegniese goed!

  11. “Kaskenades” – Die outjie was buitengewoon laf gisteraand

  12. Highlight die resepte met jou muis, right click en paste in “word”.
    Dan print jy!

  13. Ek hou baie daarvan Pagoda!!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: