Maddie – Bloggers rym

Een van my korter verhale wat ek omtrent ‘n jaar terug geskryf het.  Het niks verwerk of beter probeer doen nie…het ook nie probeer om die oorspronklike idees uit te brei nie.  Dis nog rof, maar die idee is daar en ek het besluit om dit hier te plaas alleenlik omdat dit een van die goed in die lewe is wat my dwars in die krop steek en omdat dit van toepassing is op baie wat onlangs hier geplaas is.

2 Responses

  1. Hey Pagoda dis erg die kort verhaal, dit klink na die waarheid.Ek het met spanning die verhaal gelees en ja sy het die regte ding gedoen.Daars so veel vroue wat deurloop, maar dan bly hulle maar by die Boosaards.

  2. Hyt gekry wat hy verdien deur en deur. GEEN man sal my ooit weer slaan nie.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: