Kinderverkragters – doodstraf of nie?

Lees nou net die volgende raak:

“WASHINGTON – The Supreme Court on Wednesday outlawed executions of people convicted of raping a child. In a 5-4 vote, the court said the Louisiana law allowing the death penalty to be imposed in such cases violates the Constitution’s ban on cruel and unusual punishment.

“The death penalty is not a proportional punishment for the rape of a child,” Justice Anthony Kennedy wrote in his majority opinion. His four liberal colleagues joined him, while the four more conservative justices dissented.

There has not been an execution in the United States for a crime that did not also involve the death of the victim in 44 years.

Patrick Kennedy, 43, was sentenced to death for the rape of his 8-year-old stepdaughter in Louisiana. He is one of two people in the United States, both in Louisiana, who have been condemned to death for a rape that was not also accompanied by a killing.

The Supreme Court banned executions for rape in 1977 in a case in which the victim was an adult woman.

Forty-five states ban the death penalty for any kind of rape, and the other five states allow it for child rapists. Montana, Oklahoma, South Carolina and Texas allow executions in such cases if the defendant had previously been convicted of raping a child.”

Lees hier verder – http://news.yahoo.com/s/ap/20080625/ap_on_go_su_co/scotus_child_rape

Ek weet dis nou nie Suid afrika nie, maar dit smaak my die ouens het met dieselfde dilemma gesit waarmee baie van ons vandag nog hier worstel.  Moet die doodstraf teruggebring word?  Moet dit slegs op moord van toepassing wees, of moet mens ‘n paar ander wetsoortredings by die lysie van Mortal No-No’s voeg? 

Persoonlik dink ek jy kan maar jou koppie op die blok gaan neersit as jy jou totter in ‘n kind gedrukhet, en daar sal baie mense wees wat self daai lem sal wil laat val.  Laat waai, ek’s vrek nuuskierig om te hoor wat julle dink.

Baie dankie – Yahoo News

13 Responses

  1. Ek din ek sal dadelik op ‘n vliegtuig spring om die petisie te gaan teken as ek geweet het dat hulle die doodstraf definitief sal terug bring, ek dink ding sal baie beter gaan in SA as hulle dit so terug bring. En ek sal my minora blades saam bring en vir almal wys wat doen ek met ‘n persoon wat nie weet wat om met sy totter te maak nie, hy sal wens hy wasooit gebore nie die dag as ek klaar is met hom …..

  2. Party sal se gee hulle die doodstraf vir kinderverkragting of kastreer hulle.Ek se nee sny af sy katotter ,ontman hom, want kastrasie is net die verwydering van die testikels. En tatoeer op sy voorkop Pedofiel, vir die wereld om te sien.

    Die doodstraf sal dan vanself kom, hy sal homself uit hierdie lewe help.

    As Pagoda toestemming gee, sal ek later of eendag `n posting plaas oor die doodstraf, wat ek ook op SSSB geplaas het.

  3. KAP EERS AF! Laat die bliksem ly, dan doodstraf!!

  4. Hello Werflinge🙄
    Die kwessie van die doodstraf in ‘n land soos Suid-Afrika is en sal altyd ‘n probleem bly. Dit het sy oorsprong die dag toe die grondwet verander is en GOD vervang is met die handves van menseregte.
    GOD se Woord laat geen twyfel oor die straf vir dinge soos moord en dan ook verkragting nie. Indien ‘n persoon gevang word vir so iets, die dood van ‘n ander persoon en/of dan verkragting, moet hy/sy die reg op verteenwoordiging he, en as dit dan bewys word dat hy /sy skuldig is was dit voorgeskryf dat die enigste straf die dood is.
    Dis hier waar die probleem le GOD en Sy wet het nie meer plek in ons wetgewing nie daarom het niemand meer respek / of vrees vir die wet nie.
    Groete van Huis tot Paleis; Pondok en Varkhok.🙂😎

  5. Ek wil nou nie baie wreed klink nie, maar dis wat ek sal doen. Ek sal hom alleen inne kamer los met NIKS in nie. Ek sal sy dingetjie wat hom pla elke dag so stukkie afkap, tot hy homself doodbloei en as hy hom bie doodbloei, sal ek begin om elke dag ‘n vingerlit af te kap en assie vingers klaar is, sal ek die tone begin. Fokken ly sal hy dis for sure. Hy sal ook nie kan selfmoord pleeg nie.

  6. Ek wou net se ek glo nie aan doodstraf nie, net aan regte justice. Eish

  7. Watter wonderlike wêreld sal hierdie nie wees, as verkragters, moordenaars, ens, ens. sommer dadelik net na die verhoor uit die lewe uit verwyder word nie.

    Geen hoohahs daarna nie, daar gaat jy.

  8. Ek het net in die week op my blog gepraat oor hierdie verkragtings wat so alledaags in Suid Afrika is. Dis vir my vreeslik dat enige iemand, veral kinders deur hierdie storie moet gaan.

    Ek kan nogsteeds nie verstaan wat dryf iemand om so iets aan te vang nie.

    Hulle gaan bv. tronk toe, kom daar uit vir goeie gedrag whahaha en voila! doen weer dieselfde ding.

    Phibbie ek stem nogal saam met jou, kap hom so stukkie vir stukkie af. Maar daardie tatoeer merk op die voorkop kan nogal die ding doen. Almal moet weet die meneer se goedjies pla hom.

    Iemand wat ‘n kind of enige ander mens so verniel en verneder moet maar vir ewig aan die slaap gemaak word. Soos ek dit sien is daar nie eers genesing vir die soort mens nie.

  9. More julle. Ek stem met Brein se voorstel!

  10. More almal,
    Ek stem vir doodstraf vir verkragters en moordenaars.

    Ek hou ook van die tattoo idee op die voorkop.

  11. In my werk sien ek baie dinge wat ek nie mag herhaal of van praat nie maar my hart huil elke liewe dag vir die onreg. Ek dink weer die dood is te vinnig en maklik vir hulle hulle moet ly baie bad ly. En dan moet hulle vrek – hulle is nie mense nie. Nie eers diere doen dit nie. Mense wat dit doen is nie rehabiliteerbaar nie die enigste manier om van hulle ontslae te raak is om hulle die doodstraf te gee.

  12. Stem saam Melkertjie, hulle moet baie vinnig uit die samelewing verwyder word.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: