Update – KKeet

Thanks Bytjie

Hi al jul Hane en Henne, Ek wil net gou vir jul se hoe dit met Kkeet gaan ek het haar ma gebel Vrydag aand, sy sê dit gaan nog dieselfde met haar sy lê al 2 weke in icu, het nog net een keer haar oë oop gemaak, haar oë se wit is geel en sy lê met die suurstof aanmekaar sukkel met die asem, sy sê ek moet vir jul almal sê, dankie vir jul gebede.

6 Responses

  1. Bytjie, Dankie vir die inligting, het gewonder hoe dit met haar gaan, sy bly in my gebede, daar is so min wat mens eintlik kan sê, net bid en hoop dat dit sal beter gaan, nogmaals dankie dat jy ons op hoogte hou.

  2. Sjoe, dis erg. Dankie Bytjie. Ons sal aanhou bid

  3. Ai dit is hartseer, ons gebede is met haar.

  4. Ja al het ek al baie seer gekry wat kerk aanbetref, maar gelukkig weet ek waartoe die Here in staat is.En glo sy sal hierdeur kom.Sterkte vir haar en haar familie.

  5. Ek sal aanhou op my kniegies gaan elke aand en vir die Here bid dat sy hierdeur moet kom en vinnig ook. Se asb aan haar familie ek dink aan hulle en weet dat die Here sy wakende hand oor haar en haar familie sal hou.

  6. Bytjie, stuur al ons wense en gebede aan haar en haar ma.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: