“Suffering” masses of Africa.

 

Vanoggend luister ek op een of ander radiostasie, van iemand wat se “ No end in suffering of  Africa`s masses.”En wat kan gedoen word om die krepering te keer en te voorkom.Dis seker nou `n opmerking, “vraag” deur iemand wat deur een of ander tersiere inrigting gestudeer het met sy pa se geld en op gradeplegtigheid eintlik maar net nog `n dom donner is wat maar net “the same old, same old” in die kop geprent was deur een of ander fosiel van n dosent.

 

As jy vir my dieselfde vraag sou vra sou my antwoord gewees het . Fokkol/Niks kan daaraan gedoen word nie.Sweet blue boggerall.Want die massas WIL krepeer, hulle WIL die leuens glo van hul leiers (verleiers), hulle wil aanteel soos vliee met geen matigheid voor oe nie,hulle breins slaan “777 Jackpot” as hulle `n AK47 of enige ander moordwapen sien , want nou voel hy mos in beheer.Kyk maar hoeveel Afrika lande se vlae of landswapens het Ak47 of spiese en assegaaie in.Dit simboliseer mag en free licence to kill.In Suid Afrika is die sienswyse dat as jy `n vuurwapen lisensie het, het jy nou volmag om te moor, te dreig asook om die wapen te rig op enige persoon soos jy lus het.Hulle wil eet, maar plant nie, volg nie teel programme vir vee nie.Moer alles op straat en in die omgewing neer, plak enige plek sonder beplanning van ablussie, water, riool en gesondheids gevare.

 

Soek grond en as hulle dit verkry het, krepeer hulle maar net verder daarop en wend geen noemens waardige pogings aan om dit effektief te bewerk nie.Staak oor elke jota en titel, wys altyd vinger na ander , niks is ooit hulle skuld nie, vat geen verantwoordelikheid of aanspreeklikheid vir enige dade of foute nie.Wag altyd vir hulp en noodlenings.

 

Afrika se lyding, smart , krepering en swaar kry is altyd die weste of westerlinge se skuld, hulle (die massas) se problem is dat hulle deel van die probleem is en bly, maar hulle wend geen geen pogings aan om die oplossing te word nie.Of  om oplossings te vind nie.

 

Die probleem is hulle WIL.

13 Responses

  1. Brein

    Ja en toe wil hulle vir David Bullard dood gooi met klippe toe hy die waarheid in die Sunday Times plaas.

  2. Brein, dis absoluut waar. Die Afrika-geloof van bakhand staan want die wêreld skuld hulle iets sal seker nooit verdwyn nie. Die ergste is dat die jongetjies wat nie eers enige vorm van apartheid ervaar het nie, nou skielik rondhardloop met AK47s en blankes beroof en skiet, want dis hulle reg om van die blankes wat nog net alles verniet gekry het, te vat! Dit maak my woedend dat daar algemeen geglo word ons het alles net gekry, sonder om daarvoor te werk!

  3. Soos jy se Boskind as jy die waarheid praat moet jy sterf.

    Anniegetyourgun , ons skuld hulle fokkol.

  4. Die kolonialiste het uit Afrika uitgetrek, maar ongelukkig het hulle ‘n baie slegte ding agtergelaat. En sonder dat ek nou met klippe bestook word, die NP het dieselle in Suid-Afrika gedoen. Die volkere was onderdruk deur hulle afhanklik te maak van die hand wat hulle gevoer het. Hulle is so in hulle plek gehou. Al wat dus oorgebly het is die oeroue instink by elke mens van oorlog maak om te vat wat jy wil hê of te beskerm wat jy het. Sad, maar waar! En hoekom nie bakhand staan nie, elke keer as iemand nies is die UN en World Food Fund ens. ens. daar om die monde te voer. Min het blykbaar verander.

  5. Elke keer as ek daai boonste foto sien dan kry ek so koue rilling teen my rug af. F@k!!

    Afrika sal nooit vir homself kan sorg solank almal net gee en gee nie.

  6. Demoerin , ek verskil met jou hulle moor selfs onder mekaar.En dis al vir eeue so.

  7. Ek kan verkeerd wees, maar ek sien al meer en meer die bakhandstaan-sindroom by blankes ook. Het dit maar net makliker geword om te bedel en van ander afhanklik te wees as om my hande uit my ore te haal en iets te doen om self vir my daaglikse brood te sorg?

  8. Jenny

    Ek dink dit hang alles af van waar jy dit sien. As dit op die nuus is…propoganda, en klaar.
    In die koerante…propoganda.
    Ek stry vir geen oomblik dat daar sleg blankes is wat eerder die simpatie kaart wil speel nie. Maar dit kom in elk geval al lank aan. Nie net die laaste 14 jaar nie. Dis dalk ge-amplify deur die feit dat soveel nie meer ‘n staatsjoppie op die spoorweg kan hou nie, maar dit was maar altyd daar.

    Een ding wat onthou moet word, wit of swart, die feit dat jy ‘n slegte wetter is, is nie net oor jy nie werk nie…dis ‘n karaktereienskap wat spruit uit die voorbeeld wat ouers gestel het, en so meer…En as die gemeenskap en ouers slegtigheid goedpraat deur elke keer die skuld vir jou eie ellende op ander se skouers te plaas sal daar nooit enigiets daaromtrent gedoen word nie.

  9. Ek het byvoorbeeld verlede jaar ‘n besluit geneem om vir myself te werk. My inkomste was ‘n breakdeel van wat dit tans is, maar ek het probeer volhard en alhoewel daar aande was wat beide my vrou en ek min gehad het om te eet, het ek steeds elke dag opgestaan en my beste gaan lewer…in die hoop dat ‘n meevaller my kant toe kom wat dit weer vir die volgende maand draagbaar gaan maak.

    My besluit om weer vir ‘n baas te gaan werk was gemaak oor my kleinding op pad was en ek nie nog wou rondskarrel om geld van erens te kry vir doeke, dokters, hospitale, ekstra kos ens nie

    Elke mens maak sy hele lewe lank besluit soos dit wat ek verlede jaar gemaak het, en soms werk dit uit en soms nie. Jou karakter is wat jou maak opstaan, jouself afstof, die wereld in die oë kyk en sê: “Reg…Is that all you’ve got?” Bakhand staan is nie ‘n opsie nie…ek moet bewusteloos voor ek dit sal doen. Maar weereens, dit is in jou karakter om te beweeg met die punches. En as jou opbrengs jou so gemaak het gaan die kettingreaksie katastrofies wees, want jou kinders gaan presies dieselfde uitdraai, en so ook hulle kinders. Tot op die punt waar die wereld meer mense gaan he wat bakhand staan as wat daar mense is wat sal kan help.

  10. Ek is bekend as ‘n baie nice vriendelike persoon, maar ook: ek leen vir niemand iets nie tensy dit my vyand is (want dan kan ek hom dagvaar) en ek gee net vir mense wat dit verdien want ek het GEEN skuld komplekse nie.
    Die probleem kom in as jy ‘n skuldkompleks het en jy sien ‘n honger (of wat ookal) mens met ‘n plakkaat of bakhand. Ek gee niks en ek voel nie skuldig.
    Ek gee wel uit my eie vir mense wat baie hard werk maar min het.
    My boodskap is: gaan kry werk. Moenie gaan soek nie, want iets wat soek is weg. Gaan na die naasste besigheid, maak die plek rondom buite silwer skoon van 8 am tot 5 pm. Doen dit elke dag sonder om ‘n sent te verwag! Jy SAL werk kry. Die eerste ou wat weer een wil aanstel, sal jou aanstel.
    Dit is hoe mens werk kry. nie deur te lê en wag vir beter dae nie. Niemand moet sê daar is nie werk nie. Daar is DEKSELS BAIE!
    Tans het ek ‘n meisie wat by my kom inval het om te kom leer hoe dit werk. sy werk 2 dae per week gratis en verniet. en glo my as ek ‘n opening kry wie sal ek vat?? natuurlik!

  11. Prokkie, waar was jy my ding? dis goed om jou weer hierrond te sien!!

  12. Prok jy het die regte attitude ek het nog self nie so daaraan gedink nie.

  13. haai Bons!

    Pagoda32 het gelees wat jy sê is so. mens kies self. Bid daaroor voor jy sulke groot besluite maak en dan doen jy dit en leef saam jou besluit! dis hoekom ons breine het, ne brein.

    dit is nie altyd maklik en met die ekonomie en rentekoerse wat klim en klim bly dit ma gagga. maar ek sê aan die einde van die dag dink ek die boemelaars is die rykste. alles wat hy het is syne. ons almal anders skuld die bank/en ander! en as almal hul deel gevat het bly da ma min vir ons! een oomblik in jy goed en dan betaal jy die rekeninge en die bankbestuurder e-mail jou: gooi maar iets daar na my kant toe asb.
    ek dink ons met eie besighede is maybe leke maar jy skuif eintlik ook maar net geld van B na A. Net regtig biljoeners het geld. ons ander is maar almal gelyk met meer of minder skuld afhangende hoeveel jy kan bekostig. die boemelaars is RYK!!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: