Backyard ghries monkeys! Bewaar

    

Ouens…ek het al baaaaie verby sulke jobbies gery en gewonder oor die dag wat die hemele sal oopgaan en die ouens sonder kwalifikasies met vuur beproef sal word…en daar is dit toe sulke tyd…dankie aan die ou wat dit my gemail het.  Dit het my dag gemaak!! LOL!

2 Responses

  1. Soos hy sou sê : Eish hauw

  2. Hello Werflinge😉

    In elek geval is die meeste van die wat hier stop se voertuie in elke geval onpadwaardig en nie verseker nie.
    Net ‘n nota- as jy wel jou voertuig deur een van die mamparras laat regmaak, hou net in gedagte as daar fout kom gaan die versekering nie uitbetaal nie.

    Ek hoor al: – “Eish daai fout ek het hom gemaak.” terwyl die een hand die peperkorrels krap.
    roete van Huis tot Paleis, Pondok en Varkhok.🙄🙂

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: