Gatkrap flaters en Gedenkdienste

  

Die volgende aanhaling kom uit vandag se Beeld.

“’n Uur nadat pres. Thabo Mbeki gister ’n oomblik van stilte vir die “afgestorwe” president van Zambië gevra het, moes hy hoor die 60-jarige Levy Mwanawasa is eintlik nog springlewendig.”„Volgens die departement van buitelandse sake is Mbeki verkeerd ingelig” .”Die stories kom uit Suid-Afrika en het nou na die res van die wêreld versprei. Ons vra die Suid-Afrikaanse media om hul in te hou.”

Dit wys nou maar net wat se Banana Republic ons is , het die Rondritser van `n Mbeki nie raadgewers en behoorlike inteligensie korps nie.En hy het die aankondiging gister gedoen, tydens die Xenofobiese gedenk diens wat in Pretoria gehou was. Ek het geen simpatie of empatie met die klomp onwettige immigrante in ons land nie.Nou stuur hulle omsendbriewe rond oor die 62  onskuldige slagoffers en die  wreedheid wat daarmee gepaard gegaan het.En vra mense om die diens by te woon.Ag liewe fok.

Fok 62 , slagoffers, maar die slordige Mbeki, se fokol oor die ongeveer 60 landsburgers wat daagliks in ons land vermoor word nie.En daar is daagliks ongeveer 40 huisinbrake.Asook die gemiddelde 55 vroue wat daagliks verkrag word.En die 342 roof gevalle daagliks nie.Dit gee jou met net die vier soorte misdade 497 ernstige gevalle daagliks , vermenigvuldig dit met 365 dae per jaar.Dit gee jou 181405 gevalle per jaar , en jaarliks eskaleer die statistieke net. Dis ver meer as wat ons tronke in die land kan hanteer.Dit gee jou 1000 000 misdadiger wat in vyf jaar se tyd in die tronk moet deurbring. Dis onmoontlik en die regering moet ernstig kyk na alternatiewe strawwe.

Ons land is op die rand van algehele verval en ineenstorting. Dinge broei erg onderlangs en ek dink ons gaan almal binnekort die rimpeleffek voel. Ons gaan met ons broeke op ons knie gevang word.  

 

4 Responses

  1. Lyk my die mense is maar bang vir die soort inskrywing, maar dis ongelukkig die waarheid.Om ander pad te kyk is maar tipies die Afrikaner se modus operandi. Maar met die broek op die knie gaan ons gevang word.

  2. Breina jy is reg , skryf oor die waarheid en niemand lewer insae nie.Maar dit is feite wat nie weggeredeneer kan word nie.

    Ek se Ofok hie kom kak.

    ns.As mens oor die regering dinge se is dit byna `n taboe onderwerp.Maar skryf oor sex en celebs se foute dan is almal horibal om te coment.

  3. Het gister probeer comment., maar my internet konneksie was so stadig ek wou skree!

    Ek dink nie die rede oor niemand nog hier ge-comment het is omdat dit te kontroversieel is nie…inteendeel. Ons het al ‘n paar kontroversieele possies hier gehad wat baie comments gelok het.

    Dit was net baie stadig die laaste paar dae…en dit lyk soos ‘n landwye tendens op SA blogs.

  4. Die brein, BRAVO !! Eks bly jy het hieroor geskryf, al sit ons 1000de kilometers ve wag van SA af, bly dit my land en het ek nog familie daarso, ek stress my in my dinges in oor wat alles aangaan en as ek met my ma of boetie praat en hoor wat daar alles aangaan dan stress ek nog meer, ek bid elk aand vir die Here dat daar ‘n wonderwerk moet gebeur dat SA se toestand gaan verander en ek bid dat iemand gaan probeer om iets te doen.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: