As Rockbands Afrikaanse name gehad het.


Bananarama – Piesangmargarine

 

 

 


Joan Armatrading – Johanna Wapenhandelaar
Johnny Rotten & the Sex Pistols – Jannie Vrot en die Pomp Revolwers
Iron Maiden -Yster Meid
Ladysmith Black Mambaso – Mevrou Smit se Swart Mambas
Four Jacks and a Jill – Vier Latte en ‘n Platte
Queen – Moffie
Frankie goes to Hollywood – Frikkie gaan fliek toe
Ace of Base – Baas se As
Meatloaf – Vleisrol
Spice Girls – Aromat Slette
Simple Minds – Dofkoppe
Hughie Lewis and the news – Louis Luyt in die nuus
Mariah Carey – Meraai se Kerrie
Smashing Pumpkins – Plategemoerde Pampoene

 

Shucks hoe water my uh ……..mond nou…………………………..!!!

14 Responses

  1. 😆 Vier Latte en ‘n Platte bly die classic!

  2. Whahaha 😆 Ek het hierdie inskrywing geniet!!

    Mevrou Smit se Swart Mambas

  3. Hello Werflinge😉

    Hmmmm, aaaaah, Brein, en jy het hoeveel gekry vir tale op skool?😀

    Groete van Huis tot Paleis, Pondok en Varkhok🙄🙂

  4. Aromat slette!!!🙂

  5. Hehe- lekker gelag nou Brein🙂
    Dankie sal meer hier inloer, met sssb mis, bedoel ek maar ook net dat mens so ophoogte gebly het met almal se dinge. Sal in elk geval ook nooit weer dieselfde wees nie😛
    Het jou by die Kris Krissofferson show gesien🙂

  6. Monna,Ok waar is jy op Sharona se foto?

    White Knight. Fokkit van alles like ek Meraai se Kerrie die meeste.Njammies.

  7. Shakin Stevens = Ruk-en-pluk Stefaans
    Cat Stevens = Kat Stefaans

  8. Whahaha – goeie een.

    Ek laaik ook die Aromat slette!!

    Hahaha… ek sien nou eers die een “Yster meid”..

    Wonder wat sou “fokofpolisiekar” in Engels gewees het? “fuckof-police-vehicle”??

  9. Of “fuckofpolicehelicopter”

  10. Hehehe..

  11. Of Steve Hofmeyr, Eve Stofsuier.

  12. Brein, laaste met die swart baadjie en jeans.

    Ons luister ook soms na Dronk Willemse (Don Williams)😛

  13. Dronk Willemse Ek het `n stunning dvd van hom. Ek sal kyk op die foto.En my comments hier gee.

  14. Brein, wat het jy teen Steve? Wel, nie almal laaik hom nie. Ek weet. Maar ek laaik hom. Gee nie ‘n hel om wie sê wat daaroor nie. Hy het sex appeal wat skrik vi niks. En hy is slim. Ek is mal oor ‘n ou wat iets tussen die ore het.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: