Die Brein onder Pantoffelregering.

Gister lees ek vir my vrou die Leviete voor, ek vertel haar wat ek van haar verwag.

Van vandag af gaan ek vier maal `n week saam met die manne kuier, ek gaan Saterdae saam met hulle rugby kyk , golf speel en ek verwag elke aand `n bord gekookte kos, ongeag die tyd wat ek huis toe kom.

Toe se sy vir my dis reg so , maar daar sal elke aand om 20h00 seks  in die huis wees , met of sonder my!!!  

Fok wat staan my nou te doen??                                                          

How a marriage works 

 
 

 

All men should read this.
Die Brein and his wife, newlywed couple had only been married for two weeks. Die Brein, although very much in love, couldn’t wait to go out on the town and party with his old buddies.
So, he said to his new wife, Honey, I’ll be right back.
Where are you going, coochy cooh? asked his wife.
I’m going to the bar, pretty face. Im going to have a beer.
His wife said,You want a beer, my love?
  

 

She opened the door to the refrigerator and showed him 25
different kinds of beer brands from 12 different countries: Germany , Holland , Japan ,India ,etc.
 

Die Brein didn’t know what to do, and the only thing that he
could think of saying was, Yes, lolly pop…but at the bar…you
know…they have frozen glasses.He didn’t get to finish the sentence, because his wife interrupted him by saying,You want a frozen glass, puppy face?She took a huge beer mug out of the freezer, so frozen that she was chills just holding it.


Die Brein, looking a bit pale, said, Yes, tootsie roll, but
at the Bar they have those hors d’oeuvres that are really delicious.I
won’t be long, I’ll be right back. I promise. OK?

You want hors d’oeuvres, poochi pooh?She opened the oven and
took out 5 dishes of different hors d’oeuvres: chicken wings, pigs in
blankets, mushroom caps, pork strips, etc.
 

But my sweet honey… At the bar… You know…there’s
swearing, dirty words and all that.
 

You want dirty words, Dickhead? Drink your f***ing beer in your
f***ing frozen mug and eat your motherf***ing snacks, because you are
Married now, and you aren’t f***ing going anywhere! Got it, Asshole?
 
 
 

 

………and, they lived happily ever after. 
 
 

 

Now, isn’t that a sweet story. 

Wie dink die jokes uit ons mans kan maar net nie wen nie.

NS: EK HET DAREM NIE `N PROBLEEM MET MY VROU NIE, VIR DIE WAT GEWONDER HET. 

 

 

 

 

 

 

 

12 Responses

  1. Wha ha ha ha jou vrou het jou behoorlik ore aangesit, ek dink sy is jou tier, breina.

    Sien moenie met ons skoner geslag mors nie.

  2. Whahaha😆 jou vrou is baie slim Brein !

  3. More almal. Jip ek het geweet Brein se wenresep is Mev Brein. hiehiehiehiehiehiehie

  4. My hart gaan uit na jou Brein……hahahaha!!!

  5. Koekie dankie dat jy verstaan, Ja Phibbie sy se mos sy is die Brein agter Die Brein.

  6. Ja Omyfok se tog vir die mense wie is jy, dis nou my vroulike kollega hier by die werk en sy kry lekker elke keer as my vrou my beat. Die kollega met die rowwe naam se mos as ek vir haar se vrouens is nie mense nie, want die Bybel praat van die mens en sy vrou. Dan se sy ja maar die Bybel se dat God spyt was hy het die mens gemaak ,maar nie spyt is dat Hy die vrou gemaak het nie.

  7. Haha – Goed so Mev Brein. 10/10 vir jou.
    Ek sien sy weet hoe om haar geheime wapen te gebruik, Brein😛

  8. Ja die geheime wapen is eintlik op die ou einde weapons of mass destruction. Julle weet net hoe.

  9. hehehe… klink vir my jou kollega het baie breins!!!

    Vat vyf Omyfok!

  10. as jy my jokes gebruik moet jy my krediet gee….

  11. Ok Wimpie die posting is opgedra aan jou, ngiya bonga.

  12. hehehehe Brein!!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: