Dis heavy!

Die prentjie wat hier geskets word is rof!  Laat mens wonder waar dinge verkeerd gegaan het…

10 Responses

  1. Liewe hemel Pagoda!!! Kan dit waar wees???😯
    Ek weet nie eindelik wat om te sê nie, behalwe dankie tog dat ek nie in haar posisie is nie. Mens sal wil doodgaan.

  2. Shit, dis ‘n moeilike ding om te glo. Ek kan myself nie indink in haar posisie nie. Ek weet nie wat ek sal doen nie. Ek dink nie ek sal gemaak het of ek slaap sodat hy maar kan aangaan nie.
    Dis flippen scary!!! Hy het verseker iewers ‘n klap van die windmeul weg. Sjoe.

  3. Koekie ek kan nie help om te sit en giggel vir jou nie, die klap van die windmeul kom ook in my gedagtes op.

    Mens wil dit nie glo nie aan die anderkant daar gebeur nou sulke snaakse dinge in die wêreld, presies soos Koekie sê dis scary!!

    Die storie goël met my kop!!

  4. hehehe.. Wipneus, eintlik het ek nie geweet hoe om die situasie die beste te beskryf nie toe kom die “windmeul” maar in my gedagtes op. Ek hoor jou.. dit goël verseker met my kop ook.

  5. Hierdie is darem nie lekker nie… ek hoop dis ‘n fop-posting… ek myself nie indink hoe dit vir ‘n moeder moet wees om haar in so ‘n situasie te bevind nie. Iewers moes sy hom verkeerd grootgemaak het, of hy het met die verkeerde dinge by die skool of wat deurmekaar geraak. Of dalk is hy net verwar. Of dalk (hopelik) is hierdie net ‘n groot, siek grap.

  6. Dis wanneer ek sê dankie vir my kinders, met al hul foute, ek glo nie ek sal so iets oorleef nie, dis erg verby.

  7. Fokkit kan dit waar wees, wel wat kan mens nog skok?Ek dink sy moet hom onmiddelik aankla en laat opneem vir geestelike versteurde mense en hom verwyder van die samelewing.So iemand is beslis `n gevaar vir onskuldige vroue daar buite.

  8. Dt is ‘n siek siek storie om die minste te se, ek hoop eintlik net dit is ‘n bol nonsens, hy het beslis hulp nodig en baie vinnig ook.

  9. Dis so siek dat ek eintlik wil kots van dit.

  10. Mens kry darem siek mense daarbuite, hoop nie my paaie kruis met met so iemand nie, hy beter so hoop, want ek maak hom vrek, dis vir seker.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: