Juwele! Briljant! Ek moes dit deel…

Wat is brandende liefde?……..Dis wanneer jy in die donker die Vaseline soek en die Vicks raakvat!

Gatiep en Maraai stap uit Spar uit met ‘n pram.   Maraai kyk in die pram en skree: “DISSIE VERKEERDE  kind!!!” Gatiep se: ”  Hou djou bek man dit is ‘n bieterre pram!”

Dominee se: “Laat ons bid vir die siekes.”    Ou oom sit sy hand op sy gulp.  Tannie gluur hom aan en se: “Hy bid vir die   siekes, nie vir die opstanding van die dooies nie.”

Sekretaresse sien haar baas se gulp is oop.  Sy   se: “Meneer, jou garage deur is oop.”   Hy: “Sien jy my Ferrari?”  Sy:  “Nee, ek sien ‘n klein scooter met twee pap wiele.”

Liewe Dr. Ruth,   Ek blei in LadyGray en soek  biekie raat.  Ek is 17 jaar out en in graat 4.  Gistraant het mei ou aan my sponsie gevat….ek het gevoel daar is iets baije hart in sy broek, so grood soos ‘n blacklybel botil….Dink jei hei het ‘n drankprobleem?

Groete, Sarie.”

Verpleegster grawe in haar handsak vir ‘n pen om ‘n tjek uit te skryf.  Sy haal ‘n anale koorspen uit. “Verdomp”, sug sy, “Een of ander poephol het  alweer my pen.”

Klein Liesbet verjaar. Sy is nou 5. Ouma vra wat  wil sy he vir haar verjaarsdag. “Die Pil Ouma”.  Ouma kry amper ‘n hartaanval en vra geskok: “Hoekom?”  Liesbet: “Ek het nou 10 poppe, genoeg is genoeg!”

8 Responses

  1. hie hie ekt nou lekker gelag, ek het sopas coke gespoeg en by my neus laat uitkom …………… dankie Pagoda32, ek gaan nie weer coke drink terwyl ek hierso op die werf goeters lees nie🙂

  2. Pagoda32 ekt jou laasweek ‘n email gestuur, het jy hom gekry?

  3. Whahahaha!!!

  4. Sal gou gaan kyk Patches!

  5. hiehiehiehiehiehiehiehiehiehie

  6. Hehehe!😆

    Thanx. Net wat ek nou nodig gehad het!😆

  7. 🙂

  8. Hahaha, lekker gelag nou😛

    Baie oulik

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: