Sosiale en I.T. eksperiment

Wil baie graag hoor watter internet browser julle gebruik!
Het baie jare nou al nog net Internet Explorer gebruik maar gereeld met hom vasgeval…tot ek Opera en Mozilla gedownload het. Nou is baie van my probleme opgelos.

Watter probleme het julle ouens om in te log deesdae? En watse error boodskappe kry julle? Wil baie graag weet sodat ek kan kyk wat die probleem is!

Ciao!

7 Responses

  1. Hi Pagoda
    Ek het geen probleme om in te log nie en ek gebruik Mozilla.

  2. Gebruik ook Internet Explorer. My rekenaar het gister vir my ‘n upgrade gegee vir Internet Explorer. Nou’s alles weer beter.
    Kry gewoonlik ‘n blokkie wat sê “Debug” “Don’t send” en “Send” en ook een wat sê “Memory full at line 1” (Het geen idee wat dit beteken nie), druk net altyd “ok” en gaan aan.
    Thanx Pagoda!!

  3. Ek het ook nie dramas nie. Ek het altyd IE gebruik, maar onlangs Firefox 3 afgelaai. Werk vir my baie beter as IE. En dit het die oulikste add-ons, soos PicLens wat jou ervaring met foto’s en videos great maak. Ek het die eerste dag soveel tyd gemors, net sit en foto’s kyk!:mrgreen:

  4. By die werk gebruik ek ook net Internet Explorer , geen probleme nie, update maar net gedurig. By die huis het ek Mozilla, ook geen probleme daar nie.

    Net 3G wat ‘n wil van sy eie het.

  5. Ek weet dat baie tans probleme ervaar om Die Werf te besoek en ek dit oorweeg om die hele site skoon te maak, net in case daar ‘n konflik met ‘n widget of ‘n foto is.

    Ek moet erken dat my IE my tot en met twee weke gelede so die josie in gehad het date k onmiddellik ‘n ander browser gaan soek het. Hemels! Firefox en Opera is fantasties en lyk my ook dit gebruik ander tegnologie om sites te laai, want dit laai dit baie viniger as IE.

  6. Pagoda

    Ek het nou die dag genoem dat ek dieselle boodskappe as Koekie kry. Ek mag nie enige ander pakette op my werksrekenaar laai nie.

    Cheers, gaan eers gou sweet innie gym …

  7. line 1 out of memory of so iets nou gebruik ek Mozilla firefox en my probleme het verdwyn…..

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: