En ons nuutste bydraer is…..drumroll please…..!!!!

KOEKSISTER!!!

Welkom dame!  Moet seblief nie van die “fodie” vergeet nie!  En moet dit mos nou mooi formeel maak….uhhummm!!!

Jammer aan diegene wat ook ge”apply” het, maar op die oomblik, siende dat daar ‘n wildcard posisie oopgehou word vir Phibbs, moes ekke nou maar die ene kies wat ek geglo het die meeste waarde kon voeg in die lyn van posts.  Dit beteken nie noodwendig julle is “boring” nie, maar sy is elke dag hierso soos klokslag en sit gedurig ‘n smile op “die baas” se gesig, en op die res van julle s’n ook, ek’s seker!

Ek weet sommer jy’s hier om te bly en terwyl ek en Brein tussen die dames kan baljaar sal ons baie heppie wees!

10 Responses

  1. thanx Pagoda, whoopeee!!

    hehe, ek sit in die teenagers se kamer met die witrot violet op my skouer en moet noodgedwonge luister na korn (god fordbid) maar ek is hier, sal my foto binnekort instuur, is kliphard besig om aan iets te werk wat by my gaan pas.

    :):):):)

  2. Cool Koeksister gorrel laat ons hoor en welkom.

    Pagoda ,He he he jy weet dan.

  3. Sorry Koeksister wat se meneer Koeksister, netnou kak hy ons uit soos ander posters se mans.

  4. Jipppieeee!!!
    Ek kan nie wag nie.
    Sien baie uit na jou posts.

  5. Dankie Koekie en Brein..🙂

    Brein, ek het opgewonde in die sitkamer ingestorm en my status as skrywer uitbasuin, en sy woorde aan my was: “hoeveel kos dit my?”

    gmmmmfp!

  6. “hoeveel kos dit my?”

    ‘n sixpack en ‘n bottel Wellington…elke maand…

  7. Baie baie welkom Koeksister. Eish eish baie tyd…. ffs brein wee jy Eish

  8. Hehe Pagoda🙂

    Thanx Phibbs

  9. Jis ek het baie gemis die naweek. Dis sommer bollie. Gaan vanaand daai 3G regklap.

    Baie geluk Koeksister! Ek is baie bly om nie meer die enigste plattetjie op die skrywersrol te wees nie! En ek sukkel om tyd te kry om te skryf. Brein en Pagoda is so fluks ek kry eintlik skaam.
    Wel, weereens baie welkom! Ons sien uit na jou post!

  10. Thanx Annie, ek is eintlik jitterig, ek is tussen uitgelese geselskap!!.

    Brein , “meneer koeksister “aka Kuifie vir argumentsonthalwe weet nie eens waar om die computer aan te sit nie, hy’s happy as ek happy is.

    Pagoda, ek het hom gesê van die sixpack bier en bottel wellington, sy antwoord is “so baie??”

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: