IT IS MY RAAIT!

As daar nou 4 woorde is wat laat rooi sien, is dit “It is my right”.

Ek meen kyk nou weer gister se brandstigting in die Krugerpark-woonstelblok in Pretoria. Die huurders was agter met hulle huur en toe die Polisie en Rooimiere hulle kom uitsit, toe steek een van hulle die gebou aan die brand. 2 Mense spring na hulle dood, ‘n baba is dood, en 25 mense beseer. Dis erg. Maar nog erger vir my is een van die inwoners, Ronnie Mahlangu, se stelling die vorige dag: “We want our title deeds …. it is our right”. Sommige van hulle (huurders) wil eienaarskap eis van die woonstelle. Dit moet vir hulle gegee word, soos alles anders in die lewe.

Daar is nie een ding in die lewe wat jy as jou reg kan beskou nie. Alles wat jy het, alles wat jy is, is genade van Bo, en deur harde werk bekom jy sekere dinge in die lewe. Hierdie kultuur van “you owe me” en “it is my right” maak my siek. Wanneer gaan dit tot hierdie mense deurdring dat jy als nie net op ‘n skinkbord kan kry nie, en dit terwyl jy agteroor sit en in jou neus krap…

7 Responses

  1. Wat se mentaliteit het van “daardie ouens” darem nie.En brandstigting is in hul gene.Dit voel soms as hulle met begrippe soos its our rights kom en die woorde van apparantly, infact en actually dan wil ek graag my vuis dwarsdeur sy grootbek bliksem.

  2. wat van “grass roots level”, “transformation” en “equality”.
    Daai woorde brand soos rooipeper in my poephol.

  3. Ek stem, en daai “actually” ene kan my man so goed namaak dat ek soos ‘n hoer in ‘n komkommerland lag!

  4. Die probleem is die massa-emosies wat nie beheer kan word nie. Gesonde denke vlieg by die venster uit en ons steek ‘n gebou aan die brand, maakie saak of daar nog mense in is nie…en for that matter dit my blyplek is nie. Ek wil ‘n klip in die bos gooi…was dit nie maar die NP wat die bakhand-effek aangewakker het deur die jare om die massas afhanklik te hou nie? Wonner maar net….

  5. Een wat my dik de bliksem in maak as hulle vir my se ek isse rassis en dan is hulle die grootste rassiste. Rassisme is willer as die wildtuin teenoor ons blankes.

  6. Ek stem Phibs!

  7. Demoerin nou waar kom gesonde mentaliteit in.Teen hierdie tyd moes hulle darem al bakhand-effek afgeleer het en weet jy moet werk vir wat jy wil he.En jy moet betaal totdat jy jou skuld vereffen het voordat `n artikel of wat ook al joune is.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: