Jou sterre sê

Die sterre sê ek’s ‘n slet! (Leeu) Ag is ok okei, slette het darem fun

11 Responses

  1. lol @ Annie. Waar jy lees jy dit??

    Wat’s sê hulle van my mmm..?? Vis.

  2. O koek! Waar is die res van my post???? Pagoda? Het jy net die een sin gekry?

  3. Hoert jou hier! Dit lyk nou darem baie snaaks!

  4. Gaan ons die res ook kry? Of sal ons ons ons eie opmaak

  5. Krefies is gewaarborgde engeltjies. bwhahahahahahhahahahahaha

  6. Aquarian mans lyk almal soos Griekse gode en het die uithouvermoëns van marathon-atlete.

  7. Is jy aquarian man demoerin?

  8. Net een sin! Dog dis skreeusnaaks!

  9. 😆 Ek wou sê dit lyk nie vir my reg nie. Kla jy Annie, of spog jy?:mrgreen:

  10. Hoe dan nou anners!😆

  11. Spog bietjie Dellie

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: