Kkeet…a.k.a. Chris van Eeden

Vir diegene wat geen idee gehad het wie die vrou was nie, hier is ‘n foto…aangestuur deur Bytjie!  Dankie Bytjie!

Klik op foto om groter te maak

7 Responses

  1. Pragtige mensie. R.I.P. Kkeet.

  2. Dankie Bytjie😦

  3. Ja Alta ek stem, dit lyk of sy ‘n baie nice mens was.

  4. Dankie Bytjie dat jy ons heeltyd op hoogte gehou het.

    Mag die gesin en familie wat agterbly vrede en berusting vind in die genade en liefde van die Skepper.

    Groete van Huis tot Paleis, Pondok en Varkhok🙄🙂

  5. Dis so bleddie sad. Mag sy in vrede rus en haar familie berusting vind.

  6. Dankie Pagoda, dat jy die foto geplaas het, groete

  7. Ja ek sien ek en sy verskil maar met `n paar maande.Maar ek weet sy is by haar Skepper.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: