Oooh Thabo! My hero!!

Toe ek laas jaar vir myself gewerk het, in partnership met ‘n vriend wat ook kan toor met syfers, het ons ‘n running joke in die kantoor gehad.

As jy enigsins met enigiemand by SARS, Workmens Compensation of UIF op die foon was, het jy die volgende gese, in ‘n moedelose stemtoon “Ek was nou net op die foon met Thabo!”

Ek gee rerig nie om hoe rassisties dit mag klink nie. Ek voel in elk geval dat die term “rassisme” te blerrie vinnig rondgegooi word. Vir my is rassisme iets wat wys dat jou “tolerance for other cultures” baie laag is. Myne, daarinteen, is weer baie hoog. Wat my onder kry is die ouens wat sukkel met woorde wat skaars langer is as twee lettergrepe in, wat veronderstel is om te wees, die internasional taal…Ingils! En dan het ekkie eers ‘n aksent as ek die taal gooi nie!

So…met daardie agtergrond was dit altyd snaaks om te hoor dat ons gereeld met “Thabo” gesels het…”Thabo” is natuurlik die gemeenskaplike naam vir diegene wat sukkel met ordentlike klientediens.

So nou sien ek Thabo neem ‘n harde standpunt in teen misdaad in Suid Afrika waar hy beoog, om vir die res van sy termyn, hard te veg om die misdaadsyfer met tussen 7% en 10% te laat daal.

Wel, baie fokken dankie Thabo! Jy wag tot jy op jou gat uitgeskop word voor jy ‘n vinger optel? Hoe werk jou donerse kop? Elke goddelike dag word mense verkrag, vermoor, beroof, besteel, aangerand, en wat nog als…en jy besluit sommer so een oggend na ‘n lekker plaaskak “Oe! Ek weet!! Kom ons doen iets om die misdaadsyfer af te bring!”

Ek, persoonlik, dink nie jy het dit in jou broek om suksesvol te weesmet so iets nie. MAAR! Kom ons sê jy kry dit reg…en die daaglikse moordsyfer val van 100 per dag na net 90 per dag toe…dan kry jy dit fisies reg om die lewens van 3650 per jaar te spaar! Wel gedaan! Nou wat dan van die onnodige 10 000 mense wat dan sinneloos gemoor is die laaste paar jaar? Waar was jou blink plan toe, fokken Thabo?

Ek’s nou so bedonerd ek kry sommer ‘n beroerte!

9 Responses

  1. Hehehehehehehe! Plaaskak! Is seker van al daai pap en hoener! Gee hom gas Pagoda! Ek voel net so. Hoe lank smeek ons al dat hy net “acknowledge” dat misdaad ‘n krisis is, wat nog te sê iets daaraan doen!

  2. lol @ plaaskak!

    Ek stem Pagoda. Dis in elkgeval nou bietjie laat.

  3. Tipies Afrika..praat praat praat, blah, blah,blah…maar fokkol gebeur. Dis hoekom niemand rede het om enige woorde te glo wat uit hulle se mondjies kom nie!

  4. Demoerin, nogal nie ‘n sleg fodie van jou op Leon se blog nie – lekker geperf oor die jonge manne !!

    Pagoda, wat het van Prok geword, ek soek raad by die man maar ek lees hom nerens raak nie?

  5. Pagoda, jy praat my taal !🙂

  6. Ek stem, Mbeki is ‘n useless bliksem selfs as hy praat lyk hy altyd so half deur die slaap, dit lyk so al asof hy eintlik dood verveeld is maar hy moet maar iets sê.

  7. Thabo is te vokin useless om vir mantoe te fire. Hy het die kakste kabinet saamgestel en die land in sy vuck you inregeer, en nou wil hy van sy lyn cocaine opkyk en orders skree.

    Niemand neem ‘n alkolis ernstig op nie!

  8. Forkitt, dis nou goed gestel vokov!🙂 Bwahahahah

  9. Ja PAGODA die ou het heeltyd ge fokken slaap en nou wil hy sy gat inrat kry,maar vir my bly hy `n pateet en net `n wereldreisiger.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: