Horney every day versus Sex addiction.

Ek het vandag bietjie op Litnet `n draai gemaak en die weird opskrif gesien, iemand (Jessie) wat wanhopig vir Angus Buchan vra om vir hom / haar te bid. Hi Angus, bid saam asb, want ek is verslaaf aan seks”

Kan dit waar wees en kan die drange so erg wees?  As dit `n man is en hy het weird neigings dan se ek ja, want dit kan tot misdadige wanpraktyke lei.  Maar as dit `n mooi vrou is dan kan ek haar mos maar uit help met haar probleempie of wat se ek nou als.  Bwa ha ha ha ……

Wel ja mens kan seker verslaaf raak aan baie dinge, maar ek moet se hoe ouer mens word hoe “hornier“ word jy.Wel ek dink so want in jou twintigs is jy middelmatig en dan dink jy, jy is goed , in jou dirty thirties is jy great en amper vervolmaak.  Maar in jou naughty fourties kan selfs die pornstars jou beny.  En ek raak bang vir die Fifties dis net ses jaar weg.  Mens is soos goeie belee wyn, dit raak net beter met tyd.  Ok dit hang seker maar ook van persoon tot persoon af, maar in “Die Brein“ en “Die Brein Agter Die Brein“ dis nou my ander helfte is dit die geval.

In jou naughty fourties het jy nie Lovepotions (aphrodisiacs) nodig nie.  Jou oe en gedagtes is jou welluswekkers en ook maar seker ook die wete dat die tyd nou min raak vorentoe omdat die jare nou aanstap en impotensie, selibaatskap en oumensgeite feite is.

Wie kan saamstem daaroor of wie het `n probleem, laat ons hoor.

21 Responses

  1. Brein, die een is ‘n classic! Ek en pappie is ook in ons vroeë forties en alles wat jy geskryf het is baie waar. Seks is sooooooveel lekkerder en gemakliker as toe ons in die twenties was.

    Persoonlik dink ek dis omdat mens nou klaar is met die kiddies en weet dat ‘n pienkvoet nie in die middel van fyndraai by die kamer gaan inloop en vra vir water, melk, ens. ens. nie. Ek dink ook dat jy by nou gemaklik is met elke knop, bult en sproet op jou lyf waaroor jy altyd gestres het. En dan my ultimate favourite – “practice makes perfect”….ons het mos nou al LEKKER geoefen om tot hier te kom !!

  2. O moer…gaan dit erger word?😆

  3. Dis so waar Brein, in jou 40’s gaan dinge of baie beter of ja, sleg ook. Jy sê dis die wete dat jou tyd vorentoe minder raak. Dis presies dit.

    Skielik word jy wakker in jou 40’s en besef maar kyk waar’s ek nou eers, jy kan die jare nou aftel tot en met jou aftrede en besef dis eintlik maar min. Dis dan wanneer dit verander, in better or worse………..

    Sorry, voel bietjie sinies vandag😦

  4. Ek kan nie saampraat nie, ek’s noggie 40 nie….hahaha.

    Koeksister – Ag nee man, ek hoop jy voel sommer gou beter.

  5. thanx Koekie

  6. Pagoda

    Jy beter bang raak vir die fifties want die ou vrouens is hot en ek weet nie of jy sal kan byhou nie. Hehe.

  7. Ja at least weet julle waarvan ek praat.Demoerin dit raak by die dekades net beter en beter.

    Linda dis Die Brein wat die posting geplaas het.Maar as jy se die tannies in hul fifties is hot, dan is daar nog hoop vir die volgende fase.

  8. Stem saam jou Brein! Ek is beter as ooit, soos goeie wyn, en raak beter by die dag. In my twenties was seks nie eers baie lekker nie – nou kan ek nie genoeg kry nie! Ek sê altyd – life begins at forty! En stem saam met Bons – mens voel baie meer relaxed oor jy alles-behalwe-perfekte-lyf en enjoy hom net!

  9. Eish. Hoe bly is ek darem dat Ingilsman more huis toe kom (10 daggies darem)! Met al die sekspratery en Pagoda en Brein se volunteering (in ander post) kan dinge gevaarlike raak!! (notch notch, wink wink)

  10. Sorry Brein, ek het mooi gaan kyk en toe gesien dit is jy wat die posting geplaas het. Jong, ek is nou in die fifties en ek stem saam met Annie dat ons nou nie meer gedruk voel oor mooi lywe nie en dat ons nou net kan relax en dit geniet.

    My man van die afgelope 10 jaar is 13 jaar jonger as ek en glo my, ek maak hom partykeer baie moeg.

    Wat sê julle ouer girls daarvan? En wat sê die manne!! Hoe ouer ‘n vrou word hoe beter word sy en hoe ouer ‘n man word hoe flouer word hy.

  11. Linda, ek is nou nog nie in die fifties nie, nog so paar jaartjies, maar ek stem volhartig met jou saam. Dis asof pappie minder jaag en meer hardloop, maar ek het ‘n plan daarvoor ook gekry. “Lê terug skat, ek sal die werk doen” – awawawiwa !!

  12. Linda, ek is hier!! Dankie vir jou uitnodiging. Sal dinge uitkyk hier en beslis meer male hier kuier.

    Hier is heelwat “bekendes”???!!!!

  13. Bons, jy is op die regte pad. Enjoy!!

  14. Hi Tippies🙂

    Bons, you go girl😉 !!!

  15. Ja Brein
    Ook net jy wat so posting sal doen. Seker as ek daai brein eendag onder ‘n mikroskoop sit sal daar net een ding te siene wees.😀👿

    Hello Linda en Tippies, welkom saam die spul stout gatte, hulle kan soms hande uitruk.😉
    Dan weer wat verwag julle as brein hier is.😀

    Annie pasop vir die carpet burns.🙄😯

  16. Ridder, lekker om jou hier raak te loop. Jy moet die spul maar in die bek ruk as dit nodig raak.

    Annie, geniet dit ou maat.

  17. Thanx Linda! Het hom nou net by die lughawe gaan haal. WK, gelukkig het ons min matte in ons huis – moet dalk eerder worry oor tile burn!

  18. Seks kan mens dit eet, hie hie, ja dit is so waar, van 40 was ek meer ontspanne, toe die 50`s slaan toe kry liefie hoe bloeddruk en nou het hy suikersiekte, dis geen seks meer nie, maar ek sou nog kon tot op 60 dalk, gelukkig weet ek liefie sal nie rondloop nie.

  19. Ja White Knight soos jy se as jy my Brein oopsny sal jy tienduisend klein @%$#ies binne kry.(lol)

    Ek glo jou span gaan more aand `n drag slae kry op Brakpan. Bwa ha h ha……

    Linda ja julle vroue is too hot in jul fourties, maar ons het soms ook die hef in die han.

    Welkom Tippies.

  20. Aaaag…..sug…
    Die kinnirs kannie saampraat nie…sug.

    Linda!!!! Tippies!!!!

    Mense, Linda verduidelik helemal verkeerd. Met so mooi lyf soos hare (flippin jel! Julle moet net sien!) sal enige man van enige ouderdom swymel, bewe en kwyl. Ennn darie man van 13 jare jonger!! Oe la la! Nou kwyl ek!!! Natuurlik moet daar dan iets wees wat kook!

    Linda? Ek wil met jou praat girl. Darie kiekkies le nog hier en niemand om te help nie. Gan jou mail en jy verduidelik my, ja? Ek het nou Kodak something Share opgestel wat kwansuis pics kan mail. Sikkil my gat af!

    Gees!!
    Sigeuner

  21. Bytjie ja mens kan dit “eet” veral met voorspel…….Bwa ha ha ha………………..

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: