Vergeef ons Anniegetyourgun!

Geluk met jou verjaardag Annieget…hop dit was fan-flippen-tasties!

Ek drink vanaand ‘n lekker lange op jou!

5 Responses

  1. Thanx Pagoda!!!!! Ek het op julle ok gedrink. Is die wat ek so sleg gevoel het. Moes te veel keer tjorts!

  2. Haai Pagoda, sien jou vroulief het Maandag verjaar! Jy haar darem bederf? Sê vir haar Annie sê baie geluk!

  3. Damm, ek het ook vergeet, sê vir haar baie geluk Pagoda

  4. Annie!!!!!

    Eeen moerse lang Laborie op jou!
    Mag daar soveel paaie wees wat jy nog sal reis en lat elkeen vir jou net geluk, sukses en vreugde bring!

  5. Baie dankie Sigeuner. Sluk

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: